Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Franray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Percy M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy M

I did enjoy every moment of my stay.

Received very hospitable warmth and kind treatment from Beulah and the team. It was memorable and I will always carry the goodness I received in my heart. Thank you, Beulah and the team.

Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Pleasant, peaceful, well situated.

We checked in before our check-in time, they didn't have a problem with that. Very friendly, welcoming, I'm definitely coming back.

Sebastian S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sebastian S

Kuier was kort maar baie lekker geslaap.

Ek het na ure daar aangekom en Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation het my nie die pad gewys nie, maar wel laat ek baie lekker kon slaap. Die bed was die hoogtepunt, my moegheid weggevat en my lyf was nie seer die volgende oggend nie. Baie dankie vir die puik diens.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rene J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rene J

Dit was okay.

Dit was reg gewees.

Bertus B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Goed.

Goeie verblyf en goeie ligging.

Joumarie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joumarie T

Gasvryheid en vriendelikheid het uitgestaan.

Sal definitief dié plek aanbeveel. Dankie weereens.

Shireen L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen L

Uitstekend. Alles was perfek.

Dit was net die wegbreek wat ons nodig gehad het. Het dit baie geniet en ons huweliksherdenking was ekstra spesiaal hierdie jaar. Baie dankie vir die gasvryheid. Julle is tops.

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the good review. We appreciate the feedback.

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation
Mische D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mische D

Rustig.

Die kamer wat ons bespreek het was ongelukkig geneem, maar die eienaars het ons nie teleurgestel nie, maar 'n beter kamer gegee. Dit was baie netjies en skoon, die gebied is rustig en stil. Sal definitief hierdie plek aanbeveel.

Steve B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve B

Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help. Daar skort definitief aircons, al moet ek meer betaal.

Baie geniet. Net die temperatuur veral oor Desember.

Qewin M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Qewin M

Wonderful, relaxing and comfortable.

The host was exceptional in her welcoming and all covid protocols were followed.

Andrid S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andrid S

Dit was baie klein. Die toilet, wasbak en stort was baie klein. Matras en kussings kan verbeter.

Nie baie veilige parkering nie. DStv-pakket nie voldoende.

Jakes V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V

Uitstekende diens en vriendelike personeel en eienaar.

Die diens was uitstekend, kon nie vir beter vra nie. Het uit 'n pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Die ontbyt was heerlik en het dit gewissel. Baie dankie vir die aangenaame verblyf.

Lefu N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lefu N

Enjoyed staying here.

Would book again when I visit Cape Town.

Anwar E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anwar E

Can do better.

No air-conditioning and the bed was very hard. Otherwise, the rooms are nice and neat.

Juanita M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Rustige verblyf na aan alle besienswaardighede. Vriendelike diens met 'n ontspanne atmosfeer. Opreg, eerlik, skitterskoon.

Drie generasies dames - ouma, ma, tiener tweeling en kleinsus wat aan die SA's in gimnastiek deelgeneem het. 'n Luukse bebou te Kuilsrivier, met 'n snoesigheid daar rondom het ons met ope arms ontmoet. Daar is nie 'n hoofroete na geleë nie, wat 'n rustige nagrus verseker het. Keurige, dog informele dekor skep 'n ontspanne woonvertrek waar jy rustig alle DSTV kanale kan geniet. Ontbyt is 'n treffer met vars gebak en keurige proteïne. Kamers is toegerus met snoesige beddegoed, pragtige houtvloere en sindelike badkamergeriewe. Fran-Ray en Beulah is beide 'n voorslag met vriendelike diens, gratis WiFi en raad oor die area se beste kopies, besienswaardighede en restaurant-aanbevelings. Ligging is ideaal - Stellies is 'n klipgooi weg, so ook Belville en die Waterfront is dalk 2 klipgooie weg en so ook Muizenberg. Daar is 'n muurhangsel van kindertjies wat in 'n sirkel bid in die eetkamer - 'n mens voel kompleet of daardie gesiggies jou bekommernisse ook opdra. Hierdie is 'n luuks gemeubileerde plekkie, met 'n huislike atmosfeer waar die eienaars soos goeie vriende voel. Ek beveel hierdie gastehuis met 'n oop hart aan enige reisiger aan.

Frans D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Baie lekker en baie netjies.

Ons het rerig lekker geslaap by Beulah Land Guest House. Dankie vir al die moeite wat julle vir ons gedoen het. Ons het die naweek baie geniet.

Samuel D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel D

Het dit geniet.

Ontbyt was baie lekker. Skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamond-singel 18, Highbury Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMzFhYzM0LWM2NTItNDhmMC1iODQ2LTUyZjA1N2ZjZDE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 18 Diamond Crescent Highbury Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.95059 18.68601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang