Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Percy M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

I did enjoy every moment of my stay. Received very hospitable warmth and kind treatment from Beulah and the team. It was memorable and I will always carry the goodness I received in my heart. Thank you, Beulah and the team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Pleasant, peaceful, well situated. We checked in before our check-in time, they didn't have a problem with that. Very friendly, welcoming, I'm definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Kuier was kort maar baie lekker geslaap. Ek het na ure daar aangekom en Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation het my nie die pad gewys nie, maar wel laat ek baie lekker kon slaap. Die bed was die hoogtepunt, my moegheid weggevat en my lyf was nie seer die volgende oggend nie. Baie dankie vir die puik diens.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rene J
1 nag
2.8
Aug 2024

Dit was okay. Dit was reg gewees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Bertus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Goed. Goeie verblyf en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joumarie T
Kort verblyf
4.4
Nov 2022

Gasvryheid en vriendelikheid het uitgestaan. Sal definitief dié plek aanbeveel. Dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Uitstekend. Alles was perfek. Dit was net die wegbreek wat ons nodig gehad het. Het dit baie geniet en ons huweliksherdenking was ekstra spesiaal hierdie jaar. Baie dankie vir die gasvryheid. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franray
Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation
Thank you for the good review. We appreciate the feedback.

Mische D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Rustig. Die kamer wat ons bespreek het was ongelukkig geneem, maar die eienaars het ons nie teleurgestel nie, maar 'n beter kamer gegee. Dit was baie netjies en skoon, die gebied is rustig en stil. Sal definitief hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Franray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamond-singel 18, Highbury Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMzFhYzM0LWM2NTItNDhmMC1iODQ2LTUyZjA1N2ZjZDE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 18 Diamond Crescent Highbury Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.95059 18.68601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang