Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beulahs House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Petro F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig vanaf 3 balkonne en baie rustig. Lekker gebly en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Baie dankie vir die review. Ons is so bly julle het julle tyd daar geniet.

Raymond S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Awesomeness. Wow! Awesome! Die uitsig is asemrowend, die huis was skoon, daar is alles en meer wat mens nodig het in die huis, dit is 'n baie rustige omgewing ons het baie lekker gebly en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly julle het julle tyd daar geniet.

Geannine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Dit is 'n stunning plek. Sal definitief daar weer bly. Mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies, vriendelik ontvang, uitsig asemrowend. Ons was goed ontvang. Vriendelike diens. Die huis is baie goed ingerig. Het alles wat jy nodig het. Die uitsigte is prentjiemooi. Kan die verblyf hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Restful. Beautiful location with amazing beach as well as stargazing views in the evenings. However, there were quite a number of issues we encountered, for example, water damage under the kitchen sink, certain room lights and stereo not working, and cold wind drafts due to poorly insulated windows. Despite all of these, it doesn't take away from the experience as we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brenden
Beulahs House
Edwin, thank you for your review. I wasn't aware of the water damage under the sink, but I will address it - the same applies to the room lights, which could have been a simple fix, had the caretaker been informed. The stereo struggles to catch radio signals due to the mountain and usually isn't an issue for other guests who don't typically use it. As is the nature of a wooden house, the wood expands and contracts, and although we have addressed the window issue before, we will look into it again. It's unfortunate that these minor issues caused so much disappointment, but we will give them the attention they deserve.

Beverley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Pristine unspoilt coast line, stunning views, comfortable, neat and safe accommodation. A real gem and definitely worth a return visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Pragtige uitsig. Die huis was baie gemaklik en mooi met uitsigte wat jou nie jou kamera wil laat neersit nie. Ligskakelaars is op 'n paar vreemde plekke - kyk laer op mure en agter gordyne - maar alles wat ons nodig gehad het was klaar in die huis, insluitende 'n baie lekker braai. Ons het bespreek bewus dat daar nie wifi sou wees nie, maar dit is dalk iets wat in die toekoms bygebring kan word. Andersins, 'n baie lekker plek om te bly, indien bietjie afgeleë (perfekte plek om vir 'n paar dae weg te kruip).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Baie dankie vir die terugvoer Mieke, bly julle het dit geniet. Ons kyk beslis na Wifi in die toekoms vir die huis.

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Mooi sunsets. Baie rustig, wees maar net versigtig wanneer jy jou kar bo parkeer as dit nat is, jou kar se wiele kan gly met die steil opdraande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brenden
Beulahs House
Hi Johan. Dankie vir die terugvoer. Dit is hoekom ons mense aanraai om liewers om op die gras te parkeer.

Gerhard D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Eerste keer op Eersterivierstrand en was totaal oorweldig deur die mooi natuur. Baie dankie aan die eienaar en die bestuurder wat seker gemaak het dat alles alles goed verloop. Die huis se ligging is fantasties en het opgemaak vir die stukkie grondpad. As mens volmaakte sonsondergange wil sien is hierdie verseker die plek. Eersterivierstrand is stil en dit is hoe ons daarvan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja I
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Fantasties! Huis is baie goed toegerus en het al wat jy nodig het. Uitsig van die huis is onverbeterlik! Baie dinge te doen in 50 km radius en almal in die gesin het dit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brenden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 0181, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa42cc5c5bf8de5c7ded37fdc05e712638a4d5ab3071e64b009c1f8b14b199e25ae6f2ffcc71e22019ee836c14bc8cace2151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0181 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.07289746385 24.226731061935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang