Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beyond the Moon Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Aangename byplek vir sakereisigers. Die Gastehuis was een van sowat 5 op die een deel van die terrein. Daar was alle geriewe soos elektrisiteit (3-punt proppe), weer/eet tafel naby prop en lig om by te werk, die WiFi was voldoende en betroubaar, lekker stoep om te sit, buitebraai. Streng self-catering, daar is alle eetgerei, mikrogolfoond, gewone oond, stoof, ys/vrieskas, dubbelbed, groot TV, bank en 'n hangkas, alles uit en in baie goeie toestand. Sekuriteit is goed met hek wat oopmaak met kode slot. Rustige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Net lekker, rustig! Oulike plekkie, perfekte plaas atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal beslis hul weer besoek! Ons het baie lekker gebly! Oulike huisie, dis netjies, goed uitgerus met alles wat nodig is. Hulle doen ekstra moeite om jou welkom te laat voel. Dit was 'n lieflike wegbreek, met die mooiste natuuruitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Awesome. Amazing experience, yes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Tranquil. Baie lekker daar gebly. Vreeslik rustig en salig. Sal aanbeveel as jy wil wegkom van die gedruis van die lewe en terugkeer na die natuur. Sal net waarsku dat daar nie selfoonsein is by die huis self nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn R
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Asemrowend! The stay at Beyond the Moon was beyond my expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dietrich S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Bos, berg, groen, mooi. Die uitsig op die bos en berg, die stap in die natuurlike woud, die bergstroompie en die apies en loeries het dit vir my gesin 'n heerlike ervaring gemaak. Natuurliefhebbers kan hier ontspan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Tranquil and relaxing. This was absolutely idyllic! Beautiful views and so close to nature! Very comfortable with everything you needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Awesome. Hemel op aarde. Great.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 km vanaf die N2, Hoekwil-afrit, langs die 7 pas-pad weg; ingang oorkant Mandalay Minor-weg, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOWU4NGYxLWEzODUtNDY0Yy1hZmU1LWY4MTAyYmNmMTBkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 85 5 1 5 14km from N2, Hoekwil turnoff, along the 7-passes Rd; Entrance opp Mandalay Minor Rd Hoekwil 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.935059793391 22.666425704956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang