Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beyond the Moon Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Beyond the Moon Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hendrik P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Aangename byplek vir sakereisigers.

Die Gastehuis was een van sowat 5 op die een deel van die terrein. Daar was alle geriewe soos elektrisiteit (3-punt proppe), weer/eet tafel naby prop en lig om by te werk, die WiFi was voldoende en betroubaar, lekker stoep om te sit, buitebraai. Streng self-catering, daar is alle eetgerei, mikrogolfoond, gewone oond, stoof, ys/vrieskas, dubbelbed, groot TV, bank en 'n hangkas, alles uit en in baie goeie toestand. Sekuriteit is goed met hek wat oopmaak met kode slot. Rustige, stil omgewing.

Terence T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T

Net lekker, rustig!

Oulike plekkie, perfekte plaas atmosfeer!

Tanya K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K

Sal beslis hul weer besoek!

Ons het baie lekker gebly! Oulike huisie, dis netjies, goed uitgerus met alles wat nodig is. Hulle doen ekstra moeite om jou welkom te laat voel. Dit was 'n lieflike wegbreek, met die mooiste natuuruitsig!

Elana R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana R

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly.

Anchen P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen P

Awesome.

Amazing experience, yes.

Nadia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Tranquil.

Baie lekker daar gebly. Vreeslik rustig en salig. Sal aanbeveel as jy wil wegkom van die gedruis van die lewe en terugkeer na die natuur. Sal net waarsku dat daar nie selfoonsein is by die huis self nie.

Taryn R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn R

Breathtaking!

The stay at Beyond the Moon was beyond my expectation.

Marda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marda S

Tranquil and relaxing.

This was absolutely idyllic! Beautiful views and so close to nature! Very comfortable with everything you needed.

Mellissa G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mellissa G

Awesome.

Hemel op aarde. Great.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marietjie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Die ligging en natuur was baie mooi.

Ons het die verblyf en die mooi omgewing baie geniet. Dit is sentraal na baie besienswaardighede in die omgewing.

Melony O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony O

Kuier was ongelooflik. Plek is netjies en rustig.

Sal dit beslis aanbeveel vir mense om te besoek, veral in 'n groep met kinders.

Ania B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ania B

Beautiful location with indigenous forest.

Stayed at the River Sanctuary accommodation, it was beautiful, and there are nice (indigenous) forest paths for day walks.

Nastassja V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja V

Rustig langs die stroom.

Die huis is baie lekker geleë onder bome en langs die stroompie. Ons 2-jarige en honde het die uil staproete in die woud saam ons geniet.

Sarieta D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta D

Dit was 'n heerlike, rustige wegbreek.

Die omgewing is baie mooi en rustig. So 16 km van Wildernis af, so ons het die hele omgewing verken. Almal op die plaas was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer soontoe gaan.

Adel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Pragtige plek in die middel van n woud.

Beyond the moon is een van die mooiste plekke wat ek ooit gesien het, alles was reg vir ons toe ons daar aankom niks het gekort nie. Ek was net vreeslik bang vir die paddas, torre en spinnekoppe. Ek sal aanraai dat gaste voorbereid is vir dit. Daar was nie WiFi nie, maar dit is verstaanbaar aangesien ons in die middel van 'n woud is. So bring maar jou internet saam. Ek sou ook daarvan gehou het daar daar iets soos 'n trampolien is vir die kinders of n speelpark op die gras,.

Stephen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D

Fantastic.

Wow, we loved the way Sandra has done everything and how they accommodated us it's really worth every cent. I appreciate them, thank you.

Ansie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie H

Baie lekker gerus. Pragtige omgewing. Goeie diens en baie netjies.

Dalk 'n idee is om 'n rasper in die kassie te sit. Die koffie en beskuit was heerlik toe ons daar gekom het, met die kouerige weer. Baie dankie, het lekker gekuier. Sal graag een of ander tyd een van die ander huisies bespreek.

Elmarie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Pragtige omgewing! Huisie goed ingerig.

Baie mooi omgewing en maklik om by ander aktiwiteite uit te kom.

Winnette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnette V

Peaceful in nature.

We loved it so much, we've decided to make it our family reunion spot. If you love the bush and river streams, this place will feel like heaven with endless walks along the river. A few things to note to make your stay more enjoyable: (We stayed in the River Sanctuary). Bring your own salt and pepper, sharp/cutting/steak knives, drinking water, and containers for leftovers. There is no cellphone reception or WiFi except at the entrance of the farm. No DSTV except for sport blitz and SABC's. Bring room spray or essential oil diffuser as the unit is quite stuffy from being kept closed due to baboons. If you're bothered by dirt, dust, and spider webs, this is not the place for you - it needs a thorough, deep clean and some repair work.

Charl E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl E

Lekker stil in die natuur en skoon, en 10 minute se ry tot by die strand.

Mooi skoon en netjies, selfoonsein en WiFi was nie altyd beskikbaar nie, maar dit het nie veel gepla nie. Lekker woud om in te stap en die natuur te geniet. Sal definitief weer daar bly as ek in die area moet oornag.

Thinus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V

Baie rustig en stil.

Asemrowende natuurskoon om te bewonder vanaf jou stoep of om bietjie op terrein rond te stap.

Shiree W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shiree W

Amazing views, great scenery.

We had a peaceful stay at the Farm. Our cottage was neat and cosy. They can accommodate loadshedding. It's cold and very dark. A light or a flask where you can store hot water would have been nice.

Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B

Alles wat mens nodig het.

Oulike, stil plekkie met al die basiese vir 'n aand se lekkeslaap.

Destemonia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destemonia B

Rustig in die natuur.

Waarde vir jou geld!!

Debbie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie A

Prentjiemooi ligging, baie gerieflike en pragtige cottage, hulpvaardige personeel.

Ons het elke oomblik geniet van die stap in bospaadjies, roei op die dam, kuier op die sonnige stoep en snoesige kaggelvuuraande.

Cindey M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey M

Amazing setting.

I would recommend beyond the moon we stayed in Rivier Sanctuary hearing the river whiles lying in ur bed was truly amazing. I love the fact that the owners gave us our privacy. We saw some beautiful monkeys despite the loadshedding which did not bother us because of the beautiful nature setting amazing.

Natasha S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Peaceful, comfortable farm breakaway.

We had an amazing time during our 4 night stay at Beyond the Moon. We were a group of 13 with a pet which the farm accommodated comfortably. Kids could swing, cycle on their bikes and fish while adults relaxed on the deck overlooking the pond and grounds. Jaco was very welcoming and assisted us with any query immediately. We forgot an item at the venue and he got hold of us immediately. We are already looking forward to a future visit at this little slice of heaven.

Liena V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liena V

Die ligging is fantasties en die staproetes was 'n absulute bonus. Dit voel asof jy diep in die Knysnabos woon. Ons sal vir seker weer kom.

Daar kan so bietjie aandag gegee word aan die inhoud van die huisie. Ons moes vir steak-messe vra. Onthou mense wat op vakansie is braai altyd. Dan is die regopstaande kershouers se steekpunt vir die kerse te groot. Die kerse het afgebreek en ons moes dit in pierings plaas wat 'n veiligheidsrisiko is. Kry dalk net ander. Kleiner slaaibakke wat in die yskas pas kan ook help en los matjies by die deure. Die warm water in die stort moet jy die wasbak ook oopdraai vir sterker drukking. Loer dalk net daarna ook. Verder was die huisie baie goed ingerig en ook privaat. Ons kom bly vir seker weer hier. Die natuurskoon met die damme en bootjie was fantasties.

Marleen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S

Perfek vir 'n kort kuier.

Eienaar het my direk gekontak rakende aanwysings en kode vir die hek vir aankoms. Kamers was netjies en skoon. Dit is heerlik stil, en ons het die kort staproete gaan doen deur die woud. Wi-Fi was nie beskikbaar nie.

Hester Izabella G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Izabella G

Asemrowende natuurskoon.

Heerlik, rustig, pragtig, gemaklik, en die beste ooit!

Cimone J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cimone J

Peaceful and tranquil.

Very nice stay. Only too dark at night. Outside lighting around property.

Catherine L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L

Heerlik naby die natuur. Werklik afgeskakel.

Was regtig 'n afskakel naweek. Die feit dat daar nie selfoonontvangs was nie, was 'n ekstra bonus. Kon fokus op die natuur en werklik afskakel.

Petrie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie D

Rus en vrede, mooi dam reg voor braai. Met 'n staproete in die bos.

Baie lekker gewees, als was mooi skoon. Die DStv het wel nie gewerk nie maar die eienaar het aandag daaraan gegee. Ons was daar vir die natuur en nie om TV te kyk nie. Sal beslis teruggaan.

Leandrea L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrea L

Dit was die perfekte wegbreek van die alledaagse, besige lewe tussen die mooi groen natuur, en die mooiste huis (Froggy Lodge) wat dadelik soos 'n tuiste weg van die huis gevoel het.

Dit was baie ontspannend, ons as vriende het veilig gevoel. Die eienaars het geensins ons laat voel asof ons nie daar gehoort nie, maar het ons liewer soveel spasie gegee om net 'n goeie tyd hê, en ons beoog om beslis weer op Beyond te Moon Farm te kom kuier.

Ansie K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

'n Onvergeetlike ervaring. Voel of ek deel van 'n Dalene Matthee-bosstorie was.

Die River Sanctuary by Beyond the Moon was als waarna die "Lief-vir-die bos-hart" van my kon vra. Hierdie pragtige, eenvoudige houthuisie laat jou voel of jy in die bos bly: waterstroompie, groot inheemse bome, varings en mos reg op jou voorstoep. Hierdie 3 dae sonder sein, naby die natuur en my Skepper was hemels. Die huisie self het groot vensters in die woonvertrek sodat mens selfs binne in die huisie naby aan die bos kon voel. Iets wat baie spesiaal was, was die letterlike "beyond the moon"-stort, met warm water! Wat 'n belewenis! Beyond the Moon het ook sy eie klein staproete deur die natuurlike bos met pragtige ou woudreuse. Ek het elke dag daardeur gestap en my net verwonder aan die pragtige natuurskoon en myself geestelik in die "Tuin van Eden" bevind. Hierdie plek is 'n juweel, my hart is gesteel! Die 3 dae het bietjie lank gevoel vir die twee tienerseuns, maar Pa was bereid om hulle so dan en wan terug te neem "beskawing" toe. Hierdie ma wou niks van die "beskawing" weet nie en het haarself net die saligheid van die bos laat indrink.

Shamila V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamila V

It was the best stay. The farm was so nice and cosy. Me and my friend saw Caesar (monkey) and his friends.

The pictures of Beyond the Moon on LekkeSlaap looks the same as reality. Everything was in place when we got there. The gas stove didn't work at all. We had to make breakfast in the microwave, but it tasted good. The lights on the balcony were also out. We had a really nice stay, thank you to the owners for your great farm.

Beyond the Moon Guest Farm se terugvoer

Dear Shamila,
Thank-you for your wonderful review, we are delighted to hear you had a great stay. Thank-you for letting us know about the gas stove, we will look into this and get it fixed as soon as possible. We hope to Welcome you to our farm again in the future.
Kind regards,
Beyond The Moon

Beyond the Moon Guest Farm
Carien L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien L

Lieflike omgewing en baie behulpsame gasvrou.

Lekker staproete, maar die uilroete kort 'n bietjie opknapwek en van die roete-aanwysings is weg. Die plaas is heerlik en goeie waarde vir geld.

Leon R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon R

Die bos en stroompies by Beyond the Moon is 'n uitstekende omgewing vir wegbreek

Die bos is reg langs die huisies, en daar is paadjies langs die stroompies om te verken. Die roetes is nie goed gemerk vir vêr stap nie, maar die 30 minute sirkelroete is maklik genoeg om te volg. Froggy Lodge is heel gemaklik en netjies. Vir middel-winter het mens baie kaggelhout en/of komberse nodig om warm te bly, maar dit was gesellig met die lekker sport ens op die DSTV wanneer die weer ons binne gehou het. Met tieners was dit vir ons uitstekend dat daar geen selfoonontvangs by die huisie self was nie, maar dat mens tot by die hek kan stap om sein te kry.

Lisa C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Tranquil, peaceful.

Wonderful hike up to the waterfall. Highly recommended.

Chantal V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

As jy wil wegbreek en skone natuur beleef is Beyond the Moon die plek.

Vir ons was die toppunt die rivier reg langs ons huisie en die water wat jy hoor loop en voëls wat sing in die oggende! By elke venster wat jy uitkyk is daar skone natuur. Die vuur-kuierplek amper op die rivier was so lekker om by te kuier. Die kaggel in die sitkamer was fantasties! Alles was so gesellig en ons het 'n lieflike, ontspanne naweek geniet.

Roxane H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane H

Heerlik!

Braaihout was 'n bonus.

William W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Heerlik stil

Ons het baie lekker gebly in die River Sanctuary huisie. Als was mooi skoon. Pragtige omgewing. Lekker gestap. Voels om huisie. Sou graag langer bly en sal aanbeveel aan my vriende en familie. Baie dankie.

John V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Wish we could have spent more time at the venue. We were rather booked up viewing houses for relocation.

Peaceful. Serene. Relaxing.

Marlene H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
0/5
Marlene H

Heerlike wegbreek uit stad se lawaai. Rustig.

Huisie is goed ingerig en staproetes is pragtig. Regtig 'n rustige atmosfeer om jouself te herlaai in die mooi omgewing.

Hettie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Saligheid self.

Baie dankie, dit was 'n heerlike stil naweek. Alhoewel daar 'n funksie was het dit ons glad nie gepla nie.Die rustigheid van die water en bosse om jou is heerlik.

Rudi N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi N

What an awesome place to stay.

If you love nature and animals (very friendly dogs, donkeys and ponies) you will enjoy this place. The forest walk was just as amazing. A very neat and well maintained farm with very friendly and helpful staff.

Beyond the Moon Guest Farm se terugvoer

Dear Rudi,

Thank you for taking the time to write a nice rewiew for Beyond the Moon. We really appreciate it. It was nice hvaing you here and we are happy that you enjoyed your stay with us.

Looking forward to your next visit.

Kind regards,
Sophia

Beyond the Moon Guest Farm
Gail B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B

Dit was asemrowend.

Ek sal die plek vir almal voorstel so ver ek kan.

Marlien S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien S

Fantasties.

Die plek is asemrowend, die verblyf is netjies en skoon en gerieflik. Die gasvrou is baie vriendelik.

Hele B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hele B

Dit was absoluut asemrowend so tussen die bos, langs die stroompie water wat oor die klippe kabbel.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by BTM. As jy na rustigheid soek en om een te word met die natuur is dit beslis die plek om te wees. Die River Sanctuary Cottage is pragtig gemeubileer met mooi skoon wit beddegoed en 'n goed-toegeruste kombuis. Jou uitsig uit elke vertrek is pragtig en die geluid van die rivier met al sy paddas in die aande en vuurvliegies in die bos was vir ons stadsjapies 'n belewenis. Omdat daar nie veel WiFi opvangs was nie kon ons weer bietjie sonder die fone en tablette leef en net die skoonheid van die natuur indrink en waardeer.

Casper V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Had a lovely, peaceful, comfortable stay.

Thoroughly enjoyed our stay. Peaceful farm environment.

Beyond the Moon Guest Farm se terugvoer

We are very happy that you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon.

Kind regards
Sophia

Beyond the Moon Guest Farm
Angela B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Beyond our expectations!

Gosh, this really is a hidden gem! We traveled with our teenagers and toddler and we were so happy staying here. Wish it was for longer but this was the last stop on a 4000 km road trip. We will definitely be back! Just a pity we didn’t meet our hosts.

Marna E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna E

Dit was absoluut wonderlik gewees.

Ons verblyf by Beyond the Moon Farm was regtig baie lekker gewees ons huisie, Francolin, is baie goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Ons was 4 volwassenes en daar was genoeg spasie gewees. Die uitsig en rustigheid is ook baie lekker en net wat mens nodig het. Die staproete op die plaas is ook baie lekker en het gevoel of mens op 'n ander planeet was. Dit is ook baie sentraal geleë. Kan van daar rondry om weer terug te keer na die rustigheid.

Charlene V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Dit was fantasties!

Ons was vir 'n naweek by Beyond the moon. Dit het die hele naweek gestorm reën. Ons het lekker op die banke ontspan met 'n glas wyn voor die kaggel terwyl ons na die pragtige natuurskoon kyk van die woud. Ons sal definitief terug wees veral in die somer om lekker buite te braai en in die stroompie te sit. Moenie vergeet van die stort buite in die natuur!

Vaughan E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan E

Rustig en salig.

Stunning plek! Definitief perfek om te gaan ontspan saam met jou gesin as jy opsoek is na pragtige natuurskoon en rustigheid! Kingfisher is baie knus met sy kaggel en die eienaars dink regtig aan alles, van koffie en beskuit tot voetkombersies vir voor die kaggel!

Lochner B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner B

Dit het al ons verwagtinge oortref.

Ons was gegroet met plaas gasvryheid en het dadelik tuis gevoel. Die kothuis was skoon en netjies en het al die geriewe gehad wat 'n mens nodig het. Was ook heerlik om die rugby Saterdag te kyk. Ons sê ook dankie vir die komplimentêre hout. Sal verseker hierdie verblyf vir enigiemand aanbeveel. Nogmaals dankie vir alles.

Beyond the Moon Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete

Beyond the Moon Guest Farm
Ronelle P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P

Value for money.

Most enjoyable stay and will recommend it to anyone.

Gerda S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Net die regte plek as jy wil gaan rus.

Dit is net die regte plek as jy van al jou stress wil vergeet, beide see en bos om almal gelukkig te hou.

Madeleine D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Pragtige, troeteldiervriendelike verblyf.

Kingfisher Cottage was 'n pragtige kothuis met meer as genoeg spasie vir ons en ons honde. Die huisie het als en meer in wat mens nodig het vir 'n paar dae se wegbreek. Ons was veral lief vir die baie vensters en glasdeure wat die plekkie nog meer ruim laat voel. Die braai-area by die dam is 'n heerlike plek om te sit en ontspan en die nag om te gesels. Ons sal beslis weer teruggaan - veral midweek wanneer daar nie baie ander gaste is nie en mens voel asof jy op jou eie op 'n ander planeet is, weg van als en almal en net omring deur bome and pragtige grasperke.

Selmari M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selmari M

Dit was baie aangegaan met rustigheid en natuur rondom jou en jy kan net 'n rustige stappie vat.

Alles wat jy nodig het was daar. Dit was baie aangenaam.

Riana D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Pragtige plek!

Mooi natuurskoon! Verblyf baie netjies, skoon en gerieflik. Baie lekker daar gebly! Kan dit beslis aanbeveel!

Cornelia G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G

Stil en rustig.

Blyplek was skoon en netjies. Stil en rustig. Sal beslis weer kom.

Nici W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nici W

Peaceful.

Quiet, peaceful, cosy, beautiful.

Ilze B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Asemrowend.

Beyond the Moon was een van ons gunsteling plekkies vir ons wittebrood 10 jaar terug en met ons huidige kuiertjie was dit net so besonders. Pragtige ligging en beeldskone natuur. Sal definitief weer daar 'n draai maak in die toekoms.

Danele S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danele S

Die verblyf was fantasties.

Die omgewing was asemrowend. Die groenheid en natuur was baie mooi, en die verblyf en diens was uitstekend. Ek sal in die toekoms definitief weer daar bly. Die ontvangsdame was vreeslik vriendelik en het gesorg dat ons gemaklik was.

Beyond the Moon Guest Farm se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit so baie.
Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Sophia

Beyond the Moon Guest Farm
Johanita P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita P

Perfekte plek om batterye te herlaai.

Ons het so lekker ontspan by Beyond the Moon. Die huisie was baie netjies en daar is uit hul weg gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Baie dankie!

Beyond the Moon Guest Farm se terugvoer

Thank you for taking the time to write a nice review for Beyond the Moon and we are happy that you enjoyed your stay here with us.
Warm regards,
Sophia

Beyond the Moon Guest Farm
Benjamin M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin M

It's beyond the moon, wonderlik sal nooit genoeg kry van so 'n asemrowende plek nie.

Sal beslis weer gaan. Ons beplan klaar.

Mathys S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathys S

Pragtige natuurskoon en verblyf, definitief aan te beveel.

Goed toegeruste huisie teen die rivier met lekker braai-area. Mooi staproete deur inheemse bos. Ideale plek vir 'n rustige naweekwegbreek.

Craig R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig R

A place to relax and spent some quality family time.

It safe and relaxing. The owners are warm and accommodating. The sea is close by and if you love nature definitely the place to be.

Salome R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome R

Fantasmagoeries!

Pragtige natuurskoon! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die staproete is 'n moet. Ons gaan definitief terug.

Dm V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dm V

Stay in December.

Everything was nice, the beds could have better mattresses. The place is beautiful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf in Desember.

Alles was nice, die beddens kon beter matrasse gehad het. Die plek is pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ethelreda L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethelreda L

Rustigheid weg van die gewoel af. Silwerskoon woonplekke.

Salige rustigheid begroet jou, voorwaar 'n plekkie vir sielsrus.

Benjamin M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin M

Lekker.

Jy kan daar ontspan en gou wegglip na George of Knysna. Ons sien julle graag weer volgende jaar.

Andre K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Rustig. Goeie diens.

Meestal is die foto's op internet beter as die werklikheid. Hierdie is een plek waar die foto's nie die volle waarheid vertel nie. Die plek is opgegradeer en BAIE netjies.

Alette F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette F

Pragtig en in die hartjie van die natuur.

'n Lieflike wegbreekplek. Dit is heerlik om so omring te wees met die natuur. Die bospaadjie-staproete is 'n lieflike manier om die dag te begin en/of eindig. Die bestuurderes en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Lynette K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K

Rustig en salig vir die stadsiel!

Die kothuis is uitstekend toegerus met 'n kaggel, ekstra komberse en verwarmers vir die winterkoue. Daar is oorgenoeg spasie en die stoep en buitebraaiplek het 'n wonderlike ligging reg langs twee damme met die mooiste wilgerboom oorkant die water. Privaat, rustig, goed vir die siel, maar naby genoeg aan Wildernis om die tieners se dors vir gratis WiFi te gaan les. Klein, maar belangrike aspekte: genoeg hangers en vars blomme! Hoogs aan te beveel vir siele wat wil rus en batterye herlaai.

Ruth T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth T

Value for money in a beautiful setting.

Enjoyed our stay in this comfortable farm cottage. It gave us access to Wilderness and surrounding Garden Route.

Beyond the Moon Guest Farm se terugvoer

Dear Ruth,

Thank you for taking the time to write a nice review for Beyond the Moon and we are happy that you enjoyed your stay with us.
Warm Regards
Vanessa Reynolds

Beyond the Moon Guest Farm
Anne-marie R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie R

Wat 'n ongelooflike stukkie aarde!

Mens kon net rustig afskakel en jou bekommer oor niks nie, Dit is ongelooflik om so na aan die natuur te leef en ons het dit baie geniet!

Anel P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P

'n Stukkie paradys!

Alles was aangenaam. Van die diens, na die verblyf, die kwakende paddas en singende voëls na pragtige natuurskoon. Ons sal enige dag weer gaan kuier. Vanessa en die span is great!

Bob R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob R

Perfect for those who enjoy walks in pristine environment.

Froggy Lodge, I think is the pick of the bunch. Spacious, clean and with DStv (which we didn't need). We enjoyed the surrounding area - great drives and walks. The little coffee shop in Hoekwil is a must.

Belinda N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Aangenaam en uitsonderlik!

'n Pragtige omgewing, met 'n bedrywige voëllewe. Baie rustig.

Willem L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Yolanda H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda H

Overall the stay was very nice.

We were at first not happy about the cottage that they quote us on (Kestrel cottage). The cottage did not look like the website at all. The cottage had no TV or proper chairs to sit on in the lounge area, and due to the sparsity felt like a backpackers. They did up grade us to a different cottage that had TV and proper chairs and other facilities in. We canâ??t complain about the services we had. Thanks for up grading us.

Detken S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detken S

'n Heerlike week van rus en vrede in die mooie natuurskoon van Hoekwil.

Ons week by Beyond the Moon in Froggie Lodge was heerlik. Die geriewe was skoon, netjies en met genoeg ruimte vir ons gesin van 5. Die kinders het die roei op die damme baie geniet, en ons as gesin het die staproete deur die woud mooier gevind as ander roetes op die tuinroete. Die enigste klagte van my man se kant was oor die paddakoor wat hom snags soms wakker gehou het.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 km vanaf die N2, Hoekwil-afrit, langs die 7 pas-pad weg; ingang oorkant Mandalay Minor-weg, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOWU4NGYxLWEzODUtNDY0Yy1hZmU1LWY4MTAyYmNmMTBkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 14km from N2, Hoekwil turnoff, along the 7-passes Rd; Entrance opp Mandalay Minor Rd Hoekwil 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.935059793391 22.666425704956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang