Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beyond the Moon Guest Farm

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 km vanaf die N2, Hoekwil-afrit, langs die 7 pas-pad weg; ingang oorkant Mandalay Minor-weg, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beyond The Moon Guest Farm is aan die voorheuwels van die idilliese Outeniekwaberge aan die Tuinroete geleë. Dit is net 15 minute vanaf die strande van Wildernis en 30 minute vanaf George. Hierdie 24 hektaar-perseel spog met 'n groot gedeelte ongerepte inheemse woud met 'n privaat staproete van 45 minute.

Dit bied 'n rustige toevlugsoord en beskik oor gerieflike kothuise met pragtige uitsigte. Die eenhede het verskillende slaappplek, gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit beskik oor 'n etenstafel met stoele en lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kothuise bied 'n rustieke gevoel maar is gerieflik.

Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Hierdie Gasteplaas bied 'n romantiese ontvlugting vir wittebroodgangers en is geskik vir voetslaan, voëlkyk, fietsry, valskermsweef en ander sportgeleenthede. Dit het 'n gewilde stopplek vir Overland-avonturiers en 4x4-entoesiaste geword wat Suid-Afrika verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Beyond the Moon Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 14 km vanaf die N2, Hoekwil-afrit, langs die 7 pas-pad weg; ingang oorkant Mandalay Minor-weg, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beyond the Moon Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 km vanaf die N2, Hoekwil-afrit, langs die 7 pas-pad weg; ingang oorkant Mandalay Minor-weg, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOWU4NGYxLWEzODUtNDY0Yy1hZmU1LWY4MTAyYmNmMTBkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 14km from N2, Hoekwil turnoff, along the 7-passes Rd; Entrance opp Mandalay Minor Rd Hoekwil 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.935059793391 22.666425704956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang