Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beyond Urban Cottages

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Misty Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Beyond Urban Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jana P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana P

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Was 'n heerlike ondervinding en sal graag weer wil terugkeer.

Yeolanda J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yeolanda J

Net wat ek nodig gehad het voordat die jaar weer begin.

Heerlik, ontspanne, pragtige uitsig.

Anel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V

Oulike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die selfsorg huisies is baie oulik ingerig en het grootliks alles beskikbaar wat nodig is. Mens kan ook by die restaurant gaan eet, wat 'n fantastiese uitsig het. Ons huisie is ongelukkig net een keer skoongemaak tydens ons verblyf en die handdoeke, wat klam bly agv die weer, nie geruil nie. Die ape is nogals lastig en een het in die huisie ingekom en ons kom hom gelukkig uitlaat. Ek dink daar kan beter voorsorg hiervoor gemaak word. Verder is dit heerlik rustig en het ons dit baie geniet.

Chris B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Goeie ligging en baie mooi omgewing.

Verblyf was goed, die personeel was viendelik en gewillig om te probeer help, maar nie altyd baie bekwaam nie. 'n Paar versoeke het tot niks gekom nie. Ons is 2 dae na ons weg is, gebel en ons is beskuldig dat ons gery het sonder om ons rekening te vereffen en slegs die deposito betaal het. Sonder om veskoning aan te bied is ons toe later gebel en gesê dat daar 'n "mix-up" by hul hoofkantoor in PE was en dat daar wel 'n betaling van deurgekom het.

Moses Duncan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moses Duncan B

Very very blessed.

We enjoyed it a lot.

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438 Bluelillies Bush, Stormsriver, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10ed9984542542fc1716655b24fd1ef0c374469d16c3fd270a877beb944a9b116a7ad44022dcfabab878885ea0dc761cda1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Farm 438 Bluelillies Bush Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021925411543 23.949284865082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang