Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beyond Urban Cottages

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Jana P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Was 'n heerlike ondervinding en sal graag weer wil terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yeolanda J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Net wat ek nodig gehad het voordat die jaar weer begin. Heerlik, ontspanne, pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Oulike verblyf in 'n pragtige omgewing. Die selfsorg huisies is baie oulik ingerig en het grootliks alles beskikbaar wat nodig is. Mens kan ook by die restaurant gaan eet, wat 'n fantastiese uitsig het. Ons huisie is ongelukkig net een keer skoongemaak tydens ons verblyf en die handdoeke, wat klam bly agv die weer, nie geruil nie. Die ape is nogals lastig en een het in die huisie ingekom en ons kom hom gelukkig uitlaat. Ek dink daar kan beter voorsorg hiervoor gemaak word. Verder is dit heerlik rustig en het ons dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Goeie ligging en baie mooi omgewing. Verblyf was goed, die personeel was viendelik en gewillig om te probeer help, maar nie altyd baie bekwaam nie. 'n Paar versoeke het tot niks gekom nie. Ons is 2 dae na ons weg is, gebel en ons is beskuldig dat ons gery het sonder om ons rekening te vereffen en slegs die deposito betaal het. Sonder om veskoning aan te bied is ons toe later gebel en gesê dat daar 'n "mix-up" by hul hoofkantoor in PE was en dat daar wel 'n betaling van deurgekom het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Moses Duncan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Very very blessed. We enjoyed it a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Misty Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438 Bluelillies Bush, Stormsriver, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10ed9984542542fc1716655b24fd1ef0c374469d16c3fd270a877beb944a9b116a7ad44022dcfabab878885ea0dc761cda1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Farm 438 Bluelillies Bush Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021925411543 23.949284865082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang