Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bezalel Country House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Erika P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great house for a big family or friends. The beds were comfortable, the wine tasting was wonderful. The restaurant was great. We were road tripping with some Aussie friends and we all had some dirty laundry that needed washing. Some extra coat hangers and possibly somewhere to hang washing would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike gerieflike verblyf op die plaas. Ons het heerlik gebly. Die plaasatmosfeer was fantasties en die wingerdstokke vir die braai was 'n lekker bonus. Die huis is lekker groot en gerieflik en baie goed toegerus. Ek was net teleurgesteld toe ek nie die Springbok/Australië rugbytoets kon kyk nie, omdat die streaming devices op die TV versadig was, maar andersins puik en uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellouise V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige lekker plaas atmosfeer! Wat 'n lekker oornag fasiliteit! Bezalel sal ons vir seker weer sien. Die plaashuisie is goed toegerus vir 'n gesin of 'n groep mense, en ons het absoluut net die beste diens van die gasheer ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflike skoon en ruim huis met 'n wynproe as bonus. Ons het heerlik gebly in die ruim en skoon huis. Die kamers is keurig en die beddens slaap heerlik. Die lugversorgers was wonderlik vir die hitte. Die kombuis het 'n heerlike oond, maar meer bakke vir die gebruik in die oond sou gaaf gewees het (dalk het ons net op die verkeerde plek daarvoor gekyk). Daar is wel voldoende kastrolle om bo-op die plate te gebruik. Die wyn-proe was 'n bonus (jul kan dit gerus meer bemark op jul advertensie). Ons sal beslis weer hier oorbly en dit aanbeveel vir ander. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike gasvryheid, heerlike wyn, brandewyn, kos en diens! Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting. Bezalel wine and brandy farm has an authentic rustic farm vineyard feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The host Maxè and her staff were very friendly, considerate and thoughtful in making your stay in the green Kalahari memorable! The farm house has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere and beautiful nature. There are many activities like walking, MTB, wine and brandy tasting, gourmet food, and luxury shopping. The property has a large covered braai area outside on the front porch with plenty of seating and shelter for both winter and summer braai/bbq's, and that guests can enjoy their morning coffee, sandwiches or evening sundowners from. In the evening you are mesmerized by the nearby pond and golden sun sprinkled sunsets on the vineyards. We will definitely recommend Bezalel as a must visit for anyone who loves the outdoors or who wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you for your incredible hospitality and for making our stay magical!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Pragtig, rustige plaas. Ons het heerlik gebly in die plaashuis. Ons was so spyt dit was net vir een aand. Sou graag langer wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Denise P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie mooi omgewing, gerieflik en netjies. Heerlik rustig en pragtige omgewing. Kos was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lozet N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie goeie toegeruste eenheid met alles wat 'n mens sal nodig hê. Bezalel was 'n oase vir die hitte. Mooi versorgde tuine, vriendelike, hulpvaardige personeel en die akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n slang op ons stoepie gewaar, so gaste moet maar kinders dophou. Buiten dit was ons verblyf baie lekker. My skoonouers het die wynproe vreeslik geniet en Martiens was baie kundig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Lekker oornagplek. Lekker gebly in die huis. Rivier gee rustigheid. Restaurant en wynproe uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emmi C
1 nag
4.0
Mei 2024

Die plekkie is skoon maar die kombuis is nie volledig toegerus nie. Plek is skoon maar kombuis is nie volledig ingerig nie. Paar gloeilampe dood. Badmatjies kort vervanging.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maxe
Bezalel Country House
Dankie vir die terugvoer. Ons sal dadelik aan die gloeilampe en badmatjies aandag gee. Sover ons weet, is die kombuis wel volledig toegerus. Indien daar nog iets kort, kan julle ons asb. laat weet wat dit is, sodat ons daaraan ook kan aandag gee?

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maxe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Dyasonsklip, Upington, 8805, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64b45e8d006df5ced0bdbd94180361ef311d6c615c5704ae1d6160865b5d17bafc5058eb3c227580d22fdfd3b1cc885f4421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 8 mense 42 5 1 5 N14 Dyasonsklip 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -28.6025349 21.100798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang