Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bhejane Game Reserve

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Adriana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 27 resensies vir Bhejane Game Reserve
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Mary Ann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann V

Pragtige geriewe, mooiste natuurskoon tesame met vriendelike ontvangs - puik!

Lieflike verblyf, wonderlike natuurskoon en vriendelike gashere - ons het baie lekker gebly.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Pierre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre D

Met motorfietsmaats na Nieu-Bethesda en onderweg terug by Bhejane oornag.

Website-beelde en realiteit klop nie. 3 persone in tent by rivier en 1 in huisie daarnaas. Tent baie basies en byna soos destyds in die weermag. Huisie nie eers 'n glas of koffiefasiliteite nie. Ook geen stoel om binne of op klein stoep te sit nie. Oppervlakkige lodge-tipe detail soos horings teen die buitemuur, maar in ons geval 'n wanvoorstelling. Ook geen wild te sien of aanbod om te sien nie. Behalwe vir heerlike vleis en slaai verskaf deur eienaars 'n teleurstellende ondervinding.

Marcelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle S

Very pretty views and great hosting from Adriana.

Loved the fire pit and tented camp set up.

Bhejane Game Reserve se terugvoer

Hope to see you again, still lots to explore here with us @ Bhejane!

Bhejane Game Reserve
Anza O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza O

Pragtige plek en baie vriendelike mense. Het sommer tuis gevoel.

Baie unieke plek. Heerlike Koedoe-fillet soesaties en Koedoe-wors is aan te beveel.

Thandi W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi W

Stunning, friendly service.

We really enjoyed our time at a Bhejane! The facilities were perfect, we really enjoyed the open air shower. The service was excellent, warm and friendly! I highly recommend this as a place to visit.

Fanie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Baie rustig en veilig.

Dit is soos ‘n boskamp met al die geriewe.

Helen D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helen D

Bostrip

'n Kampplek vir dié wat na aan die natuur lewe. Phillip en Adriana het ons hartlik ontvang en was baie behulpsaam. Ons is bederf met wonderlike hardekoolhout. Die sterre in die Karoonag was pragtig.

Karen K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

A warming welcome in a beautiful setting.

Fantastic stay! Thank you.

Jacky N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky N

Tussen niks en nêrens, so 'n lekker still oornag na die jaar se gejaag.

Pragtige en stille omgewing, die akkommodasie was soos wat dit geadverteer is. Die sterrenag en berge was asemrowend. Geen selfoonopvangs maak dit die ideale plekkie om weg te kom van tegnologie en die lewe se gejaag. Dit was 'n heerlike verfrissende oornag na 'n lang pad van JHB af op pad Kaap toe.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Sonja B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

I did not realise that Bhejane is a hunting game farm.

We went primarily for the game farm and there were almost no animals as it is a hunting game farm so the animals are very skittish. We only saw two buck which we could not make out as they ran away from us so fast. Otherwise it is beautiful and the hosts where very friendly.

Bhejane Game Reserve se terugvoer

Good day, Sonja due to the draught and visit in January with the degrees over 40, it is understandable that you did not see many animals in the veld. We only hunt in winter time, so I do not think that has anything to do with the fact that you did not see any animals.
Thank you for your support

Bhejane Game Reserve
Gavin O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin O

Very friendly host and awesome venue.

Very nice accommodation and the booking and follow-up was very professional.

Elizabeth O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth O

Vriendelike ontvangs gemaklike verblyf.

Heerlike, rustige verblyf.

Chrisna D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna D

Perfekte plek om te herlaai en die natuurskoon te geniet.

Dis 'n pragtige area en die eienaars is lieflike mense. Ons het in die lodge gebly. Dis basies 2 aparte kamers (2 enkelbeddens met 'n badkamer en 'n gemeenskaplike buite-kombuis en braaiplek). Dit was slegs ons en die uitsig is fantasties. Ek dink wel dit sal ongemaklik wees as daar vreemde mense in die kamer langsaan bly. Ek sal graag weer wil kom oorbly vir meer as net een nag!

Bhejane Game Reserve se terugvoer

Beste Chrisna,

Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons eenhede word net aan 'n familie uitverhuur, dus is daar geen bure nie. Ons verwelkom julle graag terug!

Geniet die res van julle vakansie!

Bhejane Game Reserve
Yolene D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolene D

Rustige plaasatmosfeer.

Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Gerief en gemak in 'n rustige plaasomgewing.

Cornel H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel H

Boswegbreek sonder tegnologie. Herlaai daardie batterye!

Ons het heerlik herlaai by Bhejane en 4 nagte voel soos twee weke se rus. Dit is wat mens hier doen: skakel heeltemal af van die buitewêreld. Phillip en Adriana is 'n uitstekende span en het ons baie welkom laat voel. Probeer gerus hulle tuisgebakte, vars, warm plaasbrood! Ons beveel ook die wildrit aan. Ek is nie seker dat dit duidelik op die web is hoeveel mense per chalet gehuisves kan word nie. 4 of 5 gaste kan met gemak in 'n Chalet gehuisves word aangesien elkeen twee kamers het. Ek stel voor hierdie word goed met Phillip en Adriana gekommunikeer.

Cindy D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy D

Baie teleurgesteld.

Die plek was vuil en onaangenaam geruik. Die eienaar het vergeet ons kom. Die toilet het nie gewerk nie en die water in die stort loop nie weg nie. Ons moes eers alle kombuistoerusting was voordat ons dit kon gebruik. Dit was definitief nie waarde vir geld nie. Ons was baie teleurgesteld.

Greet L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greet L

Come as guest, leave as friend!

The friendlyness of Phillip and Adriana was wonderful. We stayed a day longer than planned and felt at home. Amazing place to come to rest. We hope we can come here again!

Marlene V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene V

Baie lekker gebly, baie mooi kamers.

Ons is vriendelik ontvang en die kamers was pragtig. Daar was nie warm water en plek was bietjie stowwerig en moeilik bereikbaar per kar. Andersins was dit baie mooi daar en sal beslis aanbeveel.

Lené V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené V

Baie mooi uitsig en met ingerigte huisies.

Die chalets is baie goed geleë langs die wal van die rivier met die mooiste uitsig. Daar is 'n kaggel binne die hoofslaapkamer en 'n baie goed geleë binnebraai vir gebruik. Ek sal verseker weer teruggaan na Bhejane Game Reserve.

Francois P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Fantastiese mense, die rustigheid self, mooi Karoo plaas!

Die vrou wat die plek bestuur/besit is waarlik 'n fantastiese mens. Daar was 'n misverstand met ons verblyf en sy het ons toe met 'n glimlag van 'n kampplek na 'n chalet toe opgradeer sonder om ekstra te vra. Ons was baie dankbaar en het baie lekker gebly. Fantastiese uitsig, baie stil en rustig, goeie geriewe in die chalet. Sal dit verseker aanbeveel. Baie dankie vir die moeite en gasvryheid, mag die Here julle oorvloedig seën in 2017!

Stefan B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Wat 'n plesier om hier by Bhejane te kon bly.

So rustig ingenes in die "bosveld" van die Karoo. Prentjie mooi. Ek sal vir enige iemand voorstel wat daarvan hou om weg te kom van die stad se gedruis om hier 'n draai te kom maak. Ons het diere en voëls gesien van ons stoep af en die berge voor tent het ons betower, veral toe ons daar wakker word. Die "biltong-steaks" is 'n moet en kan gekoop word by die eienaar. Vriendelike, gasvrye eienaars wat hou van gesels, lekker braai en 'n prentjie mooi toneel. Wat meer wil jy he?

Elize L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize L

Was baie aangenaam.

Het baie lekker gebly, almal is baie vriendelik.

Blackie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S

Dit is die rustigheid vanself. Absolute stilte.

Vir algehele rustigheid is dit absoluut volmaak. Die boma word bestuur asof dit joune is. Alle geriewe is beskikbaar. Geen selfoon-opvangs sodat jy ten volle kan ontspan.

Petro E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro E

Meer 'n eindpunt-verblyf as 'n oorslaapplek.

Pragtige omgewing en salige stilte. Ongelukkig geen wild gesien omdat die bosse baie ruig is en waterdrinkplek ver is van die lodge. Die lodge is meer ingestel op mans wat net sou vleis braai en die kombuis-geriewe kan dus verbeter. Die pad-aanduidings is nie duidelik. Dit is 32 km op 'n swakkerige sement-pad van Willowmore na Steytlerville en dan 10 km op 'n goeie breë grondpad (korrek aangedui op die aanwysings tot sover), maar dan moet jy afdraai op 'n kleinerige grondpad (goeie toestand vir 'n sedan) met geen aanwysings vir verdere 10 km.

Jacques P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P

Vriendelike ontvangs en skoon en netjiese plek!

Vir tentekamp in die bos is die opset regtig baie lekker. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en persoonlik na die blyplek geneem. Alles was skoon en netjies. Dit is baie stil en veilig. Kids was mal oor die uitsig en stilte. Bonus is geen selfoonontvangs. Die enigste negatiewe aspek is die pad van Willowmore af. Die pad is maar sleg en ek sal nie 'n gewone kar aanbeveel nie. Eerder 'n groterige SUV of bakkie.

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bhejane Game Reserve, Willowmore, Steytlerville, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZmY5NjYwLTdiZmItNDYzYy1iOWU1LWU0YWQ0NGIyMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Bhejane Game Reserve Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.194832573658 23.921324901581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang