Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bhejane Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Mary Ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Pragtige geriewe, mooiste natuurskoon tesame met vriendelike ontvangs - puik! Lieflike verblyf, wonderlike natuurskoon en vriendelike gashere - ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Pierre D
1 nag Saam met vriende
2.2
Feb 2023

Met motorfietsmaats na Nieu-Bethesda en onderweg terug by Bhejane oornag. Website-beelde en realiteit klop nie. 3 persone in tent by rivier en 1 in huisie daarnaas. Tent baie basies en byna soos destyds in die weermag. Huisie nie eers 'n glas of koffiefasiliteite nie. Ook geen stoel om binne of op klein stoep te sit nie. Oppervlakkige lodge-tipe detail soos horings teen die buitemuur, maar in ons geval 'n wanvoorstelling. Ook geen wild te sien of aanbod om te sien nie. Behalwe vir heerlike vleis en slaai verskaf deur eienaars 'n teleurstellende ondervinding.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marcelle S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Very pretty views and great hosting from Adriana. Loved the fire pit and tented camp set up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adriana
Bhejane Game Reserve
Hope to see you again, still lots to explore here with us @ Bhejane!

Anza O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Pragtige plek en baie vriendelike mense. Het sommer tuis gevoel. Baie unieke plek. Heerlike Koedoe-fillet soesaties en Koedoe-wors is aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandi W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Stunning, friendly service. We really enjoyed our time at a Bhejane! The facilities were perfect, we really enjoyed the open air shower. The service was excellent, warm and friendly! I highly recommend this as a place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Baie rustig en veilig. Dit is soos ‘n boskamp met al die geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2020

Bostrip 'n Kampplek vir dié wat na aan die natuur lewe. Phillip en Adriana het ons hartlik ontvang en was baie behulpsaam. Ons is bederf met wonderlike hardekoolhout. Die sterre in die Karoonag was pragtig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karen K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2019

A warming welcome in a beautiful setting. Fantastic stay! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Tussen niks en nêrens, so 'n lekker still oornag na die jaar se gejaag. Pragtige en stille omgewing, die akkommodasie was soos wat dit geadverteer is. Die sterrenag en berge was asemrowend. Geen selfoonopvangs maak dit die ideale plekkie om weg te kom van tegnologie en die lewe se gejaag. Dit was 'n heerlike verfrissende oornag na 'n lang pad van JHB af op pad Kaap toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Adriana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bhejane Game Reserve, Willowmore, Steytlerville, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZmY5NjYwLTdiZmItNDYzYy1iOWU1LWU0YWQ0NGIyMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Bhejane Game Reserve Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.194832573658 23.921324901581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang