Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B @ Home Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 88 resensies vir B @ Home Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vivienne W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne W

Recommended.

Great place; I can see why it has been rated highly by other travellers. The location was suitable for my needs. Great beds. Very clean.

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Vivienne
Thank you so much for your review, we really appreciate the wonderful feedback. It was an absolute pleasure having you as our guest and we really hope to see you again real soon.
Kind regards
B@Home Guest House

B @ Home Guest House
Barend E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E

Netjies en veilige plek met vriendelike personeel.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Veilige parkering. Baie lekker ontbyt.

B @ Home Guest House se terugvoer

Liewe Barend
Baie dankie vir jou resensie en positiewe terugvoering. Ons waardeer dit verskriklik baie. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Melanie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Waarde, gemak en bederf.

Die kamer is skoon, modern en bied meer as genoeg vir veilige en gemaklike oornagverblyf in Piet Retief. Die ontbyt is 'n wenner.

B @ Home Guest House se terugvoer

Liewe Melanie
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer jou terugvoering opreg. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te huisves en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Ek sal weer daar oorslaap.

Als was fantasties met vriendelike diens.

B @ Home Guest House se terugvoer

Goeie dag Pieter

Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet en sien uit daarna om jou gou weer te sien.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Corne E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E

Baie rustige ervaring.

Baie aangenaam, vriendelik, skoon, netjies en veilig.

B @ Home Guest House se terugvoer

Liewe Corne

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons is baie bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Dit was lekker om jou as ons gas te hê, en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Jane L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L

Excellent!

Great service from friendly staff. Accommodation was clean, comfortable and welcoming, with secure parking. I felt safe and slept really well!

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Jane,
Thank you for the wonderful review, we really appreciate the feedback. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to hosting you again.
Kind Regards,
B@Home Guest House

B @ Home Guest House
Morgan N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan N

Good and clean and fresh!

B @ Home is a very pleasant place to overnight with an awesome breakfast before leaving.

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Morgan
Thank you so much for your wonderful review, we really appreciate your positive feedback. We are happy to know that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to seeing you again.

Kind regards,
B@Home Guest House

B @ Home Guest House
Chantelle P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle P

Very pleasant stay.

The receptionist was very friendly and pointed us in the direction of a great restaurant for dinner. The room was clean and very nice. Parking was tight for our unit, but functional. The WiFi was not functional during our stay, though that was not due to any fault from the B&B. The warm water kept cutting out during the shower.

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Chantelle
Thank you for your review, we value your feedback. We are glad to know that you enjoyed your stay with us. We apologise for the WiFi, there was an outage in the whole of town from our service provider, Herotel. I would also like to apologise for the water issue, there was a major water break in town and the municipality took quite some time to repair it, causing our backup water tanks to run dry. It was a pleasure hosting you and we hope that you will stay with us again.
Kind Regards
B@Home Guest house

B @ Home Guest House
Sithembile M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sithembile M

Safe and quiet.

I really enjoyed the peace and quiet, great pitstop for a long drive. We had issues with WiFi though, could not get a stable signal.

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Sithembile

Thank you for your wonderful review. We appreciate your feedback regarding the WiFi issues you experienced. We have taken it up with our service provider who will come and have a look at it. We enjoyed hosting you and hope to see you again in the near future.
Kind Regards
B@Home Guest House

B @ Home Guest House
Belinda N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Comfortable.

Good. Floors could be cleaner and a few minor maintenance issues. The room was spacious and comfortable.

B @ Home Guest House se terugvoer

Good day Amanda,

Thank you for your review, we appreciate your feedback. We apologise for the condition of the floors. Our rooms are newly renovated with new flooring and although the floors are thoroughly cleaned every day, there is still a bit of building dust that settles. We apologise for this inconvenience. We have also repaired the shower that was leaking. Thank you for staying with us, it was a pleasure hosting you.
Kind Regards
B@Home Guest House

B @ Home Guest House
Andrew B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Hosts very helpful and a great place.

Exactly what we wanted. A very pleasant halfway stop. Absolutely great.

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Andrew

Thank you for your wonderful review. It makes us very happy to know that you and your family enjoyed your stay with us. It was a huge pleasure hosting you and we hope to see you again in the future.

Kind regards,
B@Home Guest House

B @ Home Guest House
Francisca B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca B

Baie dankie. Sal weer oorslaap. Nie kindervriendelik nie.

Baie lekker gebly, dankie.

B @ Home Guest House se terugvoer

Liewe Francisca

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer jou terugvoering. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Carmen C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C

Beautiful clean and nice decorative rooms, good service.

We were travelling between Marloth Park and St Lucia. When we arrived we were friendly and welcomed and we felt at home. The room was perfectly clean and nicely decorated. After a good night's sleep, we had a really nice breakfast. Thanks for taking such good care of us! We for sure will come back!

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Carmen

Thank you for the wonderful review, we are happy to hear that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure hosting you and your family and we hope to see you again soon.

Kind Regards
B@Home Guest House

B @ Home Guest House
Jeandre H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre H

Gerieflike stop tussen Rustenburg en Kosibaai.

Pragtige netjiese familiekamer met alles wat mens nodig net.

B @ Home Guest House se terugvoer

Liewe Jeandre

Baie dankie vir jou resensie, ons is so bly om te weet julle het jul verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Mark F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F

Excellent and friendly.

Great accommodation and a friendly host made for an excellent stay!

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Mark

Thank you for the wonderful review, we are happy to know that you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

Kind Regards
B@Home Geust House

B @ Home Guest House
Melanie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Rustig, geen geraas en feel at home.

Baie stil, rustige omgewing, kamers baie netjies en het geen load shedding gehad a.g.v. 'n generator. Was baie gerieflik. Ontbyt uit die boonste rakke. Absoluut waarde vir geld.

B @ Home Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer in die toekoms

B @ Home Guest House
Hanlie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Dit was heerlik om hier te bly na 'n lang dag op die pad.

Die gastehuis was lieflik en gemaklik, en die mense was vriendelik. Parkeerplek was veilig, en dit was maklik om hulle hek te vind.

B @ Home Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning Hanlie. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Veilig wees

B @ Home Guest House
Wernus C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernus C

Baie netjies en skoon.

Plek is baie netjies en veilig.

B @ Home Guest House se terugvoer

Liewe Wernus

Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Riaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Well located.

We absolutely enjoyed it and it's close to everything.

B @ Home Guest House se terugvoer

Dear Riaan, thank you for your wonderful review. It makes us very happy to know you enjoyed your stay with us. It was a real pleasure hosting you and your family, and we hope to see you again very soon. Kind Regards, B@Home Guest House.

B @ Home Guest House
Elfreda O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elfreda O

Lekker.

Netjies. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

B @ Home Guest House se terugvoer

Liewe Elfreda

Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Eben P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben P

Baie skoon en netjies, lekker ontbyt, maar matras en stort was nie aangenaam nie.

Ons was aangenaam verras met die gastehuis, die netheid en skoonheid was puik sowel as die grootte van die kamer was ideaal vir ons as gesin. Die ontbyt voorsien was ook ongelooflik lekker en die personeel was baie akkommoderend met die kinders. Ons het egter net 'n plek benodig om te rus voordat ons verder ons reis sou aanpak huis toe. Met 3 klien kinders was 'n goeie slaapplek sowel as badkamergeriewe belangrik. Ons het egter geen rus gevind op die matras wat lankal vervang moes word. Die stort was te sensitief tussen warm/kook en koue water (selfs met die instruksies verskaf) om dit enigsins te gewaag het om kinders daarin te stort. Verder was daar geen klagtes nie.

B @ Home Guest House se terugvoer

Goeie dag Eben

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dat jy die probleem met die bed vir ons uitwys, ons was nie bewus dat gaste se kinders die vorige aand die bed gebreek het nie en die bed is dadelik vervang nadat ons jul resensie ontvang het. Ons is jammer om te hoor dat julle gesukkel het met die water se temperatuur, ongelukkig was daar 'n probleem met ons dorp se water voorsiening tydens jul verblyf so die waterdruk was baie laag en daarom het die gas geyser gesukkel om temperatuur te behou. Ons hoop dat julle verstaan.

Groete
B@Home Gastehuis

B @ Home Guest House
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Petro P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro P

Dit was goed vir die paar dae, maar ek sal nie weer daar oorbly nie.

Daar is geen asblikke op die perseel nie - nie in die kamers nie en nie op die terrein nie. Die rooi bakke is vir sigarette. Die handdoeke is kliphard. Ons het gebruik gemaak van die lapa vir 'n braai en het nie toegang gehad tot ligte nie. Ook hier is geen asblikke vir leë vleispakkies ens. nie. Ek wou 'n deel van my ontbyt as wegneem hê en moes R100 daarvoor betaal. Ek sal regtig volgende keer liewer iewers ander bly.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Susan W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Baie netjies en goed toegerus.

Lekker ontbyt. Vriendelike diens.

B @ Home Guest House se terugvoer

Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien

B @ Home Guest House
Blanche V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche V

Baie gerieflik.

Baie netjies, en vriendelike personeel.

Jandri W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W

Sakpas, gemaklike oorstaan.

Ons was in kamer 15 en dis baie ruim en gemaklik en skoon. Meer as genoeg spasie vir my en my gesin gewees. Sal vir seker weer oorbly.

Alwyn M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn M

Netjies, vriendelike personeel. Aan te beveel!

Lekker gebly! Kan aanbeveel en sal self weer daar bly!

Dirk J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk J

Neatness personified.

This is a two-ply, white linen establishment. Very neat. Hope to stay there again.

Amanda N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

We had a great stay at the family room of 4. The place was extremely clean and the receptionist and staff were extremely friendly and kind.

Great breakfast and good value for money. Beautiful place.

Ntombikhona K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntombikhona K

It was a great experience.

It was great the whole environment was conducive with great hospitality.

Tracey B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tracey B

Excellent for a stop over!

Clean rooms, good to have power during loadshedding and friendly staff.

Focus Blinds And Shutters Pty Ltd G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Focus Blinds And Shutters Pty Ltd G

Baie lekker en gerieflike oornagakkommodasie.

Dit was 'n baie lekker en gerieflike oornagakkommodasie.

Magda J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J

Heerlik.

Gasvry en netjies. Sal beslis weer gebruik.

Leone D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Aangename verblyf, alles is modern, skoon en netjies.

Was baie tevrede met alles. Skoon, netjies en modern. Goeie matrasse, so het lekker geslaap. Bure was baie lawaaierig tot net na 12 in die aand.

Attie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie V

Perfekte selfsorg-oornagstop.

Pragtige tuin, rustige atmosfeer om swembad. Op 99 gevra om te braai en als was gereel in minute. Puik diens, veilige oornagstop naby die winkels. Sal dit weer doen.

Jana B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana B

Lekker.

Die stort se temperatuur wissel, dan is dit koud dan is dit warm, nogal n frustrasie met klein kinders.

Jacqui O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui O

Netjiese, vriendelike verblyf in ’n pragtige kamer.

Sal dit beslis weer doen!

Una J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una J

Pragtige plek.

Skoon, netjies en baie veilig.

Willie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Baie mooi plekkie en was lekker stil gewees.

Sal enige tyd weer gebruik maak van B@Home.

Steve M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve M

Enjoyable stay.

My wife and I were very happy with the room and the service. The room was clean and very comfortable. The staff were very friendly and helpful. We would be happy to stay at B@Home when we visit Piet Retief in the future.

Johan Q - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Q

Fabulous and real quiet environment and the breakfast was fantastic.

The bed at room 12 needs replacement because you can feel the wires or springs on the mattress and it's uncomfortable.

Camilla D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Camilla D

Goeie waarde vir geld vir een aand se oornag.

Oulike eenhede wat soos klein woonstelle lyk. Die matras was ietwat uitgeslaap en die bedlamp het nie gewerk nie. Dit was netjies en skoon.

Evert D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert D

Alles wat ek verwag van verblyf vir my gesin gekombineer met vriendelike diens maak dit 'n wenner.

Die diens is professioneel en vriendelik, die fasiliteite van die boonste gehalte. Dit verseker 'n aangename ondervinding en tevrede kliënt.

Maria D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Netjies, vriendelike diens en lekker ontbyt!

Gawe personeel, baie naie netjiese kamer met alles wat mens benodig. Ons was in Piet Retief vir 'n troue en kon vroeër inboek asook terugkeer op ons eie gemak. Sal enige tyd weer daar bly!

Lizelle J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Dit was die beste en regtig kon met niks fout vind nie. Ons is ongelooflik tevrede met ons verblyf by B@Home. Sal enige tyd weer daar inboek.

Dit was regtig eerstens waarde vir jou geld. Skoon, netjies en vriendelike diens. Ons het ook ekstra gaste oorgenooi vir die aand se braai en B@Home het regtig vir ons ekstra gaste ook borde glase ens uit gesit vir die braai. Dit was puik diens en die ontbyt was hemels. Beslis sal ons met 'n geruste hart weer daar boek. Julle was tops.

Melanie T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie T

Dit was definitief waarde vir jou geld.

Al wat ek sou verkies is 'n deur by die badkamer in die kamer met die 2 enkelbeddens. Dit was net ek en my seuntjie en was 'n effense probleem as ek moes gaan bad en aantrek.

Adrienne C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne C

Absolute waarde vir geld.

Sal hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand, baie netjies, gemaklik, lekker ontbyt, vriendelike mense.

Marthinus C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C

Puik verblyf en skoon.

Wonderlike verblyf, baie lekker ontbyt ook.

Leon L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Sal dit beslis aanbeveel.

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met inligting omtrent die area. Ontbyt was ook goed.

Lelanie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S

Baie netjies en gerieflik ingerigte kamers.

Baie netjiese oorslaapplekkie, rustig en weg van besige pad. Baie vriendelik en die breakfast-pakkies was 'n wenner vir ons wat vroegoggend weer gery het!

Anna-bè C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-bè C

Aangenaam.

Pragtige plek en die kamers groot en gerieflik. Die bestuur kan egter bietjie meer sigbaar wees. Ons sou by ontvangs graag inligting oor die omgewing wou hê asook waar ons kan aandete neem ens. Eers die volgende oggend by ontbyt die bestuurder gesien.

Justin B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Justin B

Average.

WiFi did not work and no hot water in the shower.

Joek E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joek E

Pateties, swak, sleg, noem dit net wat jy wil.

Die kamer (No 12) wat aan ons toegeken is, se geyser het nie gewerk nie. Die ontvangsdame kon dit nie aan die gang kry nie (geen tegnikus beskikbaar nie). Moes toe noodgedwonge (met baie moeite) na die kamer langsaan toe skuif. (Alles weer inpak en oordra). In die volgende kamer (No 13), werk die lugreëlaar slegs teen halfpas en die arm glad nie. Jy moet 'n kursus aflê om die deur te kan oop- en toe te sluit. Die slot is stram en die sleutel draai slegs met 'n geweldadige ruk- en pluk aan die deurhandvatsel. Laat val my selfoon in die proses, want jy kan nie die deur oop- of toesluit met een hand nie.

John En Danita M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John En Danita M

Ons sal B@Home Guesthouse definitief aanbeveel.

Baie vriendelike ontvangs, mooi skoon kamer, goeie omgewing, heerlike ontbyt en tuine pragtig.

Petronella M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella M

Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.

Pragtige netjies se plek. Baie vriendelik personeel.

Anne H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Netjies, skoon en heerlik stil.

B@home is in 'n rustige, boomryke buurt en ver van besige paaie. Die diens is flink, verblyf is skoon en netjies en die ontbyt was goed. Ons was aangenaam verras!

Danie C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Baie aangenaam met ruim kamers.

Dit is 'n baie aangename gastehuis wat goed versorg is. Netjiese moderne kamers.

Nic C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic C

Baie skoon en netjies

Lekker gebly vir die aand. Vriendelike mense en die plek is baie skoon en gerieflik. Sal weer soontoe gaan.

Stuart F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart F

Awesome experience as always.

We really enjoyed our stay.

Pierre B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Lekker, net wat mens nodig het vir 'n in en 'n uit.

Netjies, vriendelik en genoeg vir 'n oornag. Ontbyt bedien met 'n smile. 8 uur was bietjie vroeg vir ontbyt veral oor 'n naweek. Overall happiness!

Bertus N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N

Uitstekend.

Baie lekker en vriendelike plek om te bly. Ontbyt was fantasties.

Mavela P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mavela P

Hospitality.

The staff is nice, from the top to the helpers.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jo-ann S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S

Baie netjiese kamers en badkamers. Vriendelike diens. Wat 'n plesier!

Albei kamers en badkamers was netjies en skoon. Almal was baie vriendelik en kan hierdie plek beslis aanbeveel!

Annestine V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestine V

Excellent.

Highly recommended, very comfortable stay.

Pietro K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietro K

Mooi, ruim, netjies en skoon. Het alles wat nodig het.

Het oorgeslaap by B@home. Vriendelik ontvang. Mooi, netjies en skoon eenheid met nuwe gevoel. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Met veilige parkering. Stort warm water moeilik om te beheer.

Anton L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Excellence.

Completely enjoyed every moment at this guesthouse. Everything was presented in excellence and in a friendly manner. Thanks. Will do it again anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voortreflikheid.

Het elke oomblik by dié gastehuis geniet. Alles is voortreflik aangebied op 'n vriendelike wyse. Dankie, sal weer so maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mark R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Dit was gerieflik en baie goeie diens.

Ons het dit baie geniet. Dit was 'n bo verwagting aangename ondervinding.

Charl W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl W

Great with great friends.

See rating

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great met great vriende.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hendrik B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Mooi skoon. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt. Lekker ook geëet by Mama Mia.

Daleen O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen O

In Transito vanaf Mosambiek na Hoedspruit.

Absoluut puik diens en persoonlike aandag. Daar is selfs vir ons plek bespreek (deur bestuur) by Mama Mia om te gaan eet, en mens kon die plattelandse gasvryheid aan jou lyf voel. Die lugreëling het ons kamer heerlik verwarm, en ons het snoesig geslaap. Daar was bietjie probleme met die krag wat kort kort "getrip" het, maar dit was buite bestuur se beheer, en is baie professioneel hanteer, sonder om die gaste te veel te ontwrig. Sal dit verseker aanbeveel, en nêrens anders oorslaap op pad of vanaf Mosambiek nie.

Ewoud P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewoud P

Baie aangenaam.

Baie goeie diens. Baie skoon en netjies.

Elsbeth T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsbeth T

Baie gerieflike oornagverblyf.

Ons het baie gerieflik gebly, alles was baie skoon en netjies, die fasiliteite was pragtig en goed versorg, ontbyt was heerlik. Goeie waarde vir geld!

Nicolene N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene N

Aangenaam verras - fantastiese gastehuis.

Ons het ons verblyf terdeë geniet, die kamer was pragtig en skoon, en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die personeel was baie vriendelik.

Braam V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Beslis een van die beste gastehuis verblyf wat ek nog gehad het!

Eenheid was skoon en netjies met aankoms en die ontvangs was vriendelik en bedagsaam. Ook baie behulpsaam en het selfs gehelp met 'n bespreking vir aandete by sekerlik een van die beste eetplekke in Piet Retief!

Thobile S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thobile S

The staff was friendly, breakfast was great and it was very neat. I enjoyed my stay.

B@Home is the best guesthouse.

Gerard M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerard M

Dit was heel fine en die plek was mooi skoon.

Ons kon net nie lekker slaap nie, want die kussings was veels te hoog en te hard, was dus moeilik gewees, maar verder was dit heel OK. Ontbyt was lekker. Ek het veilig gevoel, en alles was verder heel aanvaarbaar. Hulle kan net 'n plan met die kussings maak, of mens net 'n keuse gee van wat vir jou gemaklik voel. Ek het dus nie lekkegeslaap nie!

Erika S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Pragtige plek! Baie dankie vir die gasvryheid!

Baie mooi gastehuis, veilig vir voertuig en karavane.

Zelda J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J

Baie tuis gevoel!

Baie stylvolle kamers en eetsaal. Baie goed versorg en baie skoon en gerieflik. Kamers was ten volle toegerus en kort niks verder nie. Die ontbyt die volgende oggend was met sorg voorberei en bedien en was baie smaakvol. Die diens was fantasties en baie vriendelike personeel. Ek het versoek vir twee kamers langs mekaar en dit ook so gevind met aankoms. Sal definitief weer daar oorslaap en definitief die moeite werd om te probeer. Baie lekker geslaap!

Helena L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Rustig gelegen en van alle gemakken voorzien.

Een ruime schone kamer die van alle gemakken is voorzien. De gastvrouw heeft ons de andere ochtend verwend met een heerlijk ontbijt. Een verblijfplaats om aan te raden.

Patrick S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick S

New, clean and tidy.

We thoroughly enjoyed our stay here. Our hostess was incredibly accommodating given our late arrival and departure.

Laurie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurie B

So skoon en netjies!

Almal daar doen als wat hul kan om jou so gemaklik moontlik te maak.

Mareika N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareika N

Gerieflik.

Gasvrou het moeite gedoen om op my aanvraag uit te vind van 'n struik in die tuin, dit was baie waardeer. Die toast tydens ontbyt was ongelukkig opgewarm en nie vars nie, dus bietjie taai. Heerlike venue en nie net aanmekaar geflans om 'n gastehuis te word nie. Die feit dat jy met 'n trailer kan in en uit ry is fantasties - goeie beplanning!

Nicole N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole N

Dit het soos 5-ster-verblyf gevoel.

Dit is asof B@Home aan al die klein goed gedink het.

Hartmut J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hartmut J

Baie nuut en netjies.

Kamers netjies. Omgewing stil en rustig. Veiligheid goed. Ontbyt kan verbeter.

Ian H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H

Great.

Modern and well appointed, comfortable and excellent value.

Etienne N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne N

Gerieflik.

Goeie en spoedige diens. Die kamer was skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4ZGNhMmIwLTNiYmUtNDc4ZC1hYmEwLTM2NDBjMjJlZDdhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 13 De Jager Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.00273 30.81255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang