Bid Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Johan M - Jun 2024
Algehele gradering
Loved this place.
Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome peaceful best of the best value for money!
Bid Huisie se terugvoer
Thank you for the great review, Tanya Slow! We are glad you enjoyed your stay and we would love to welcome you back again!
Amelia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Prince Albert is 'n dorp wat ek graag weer wil besoek.
Rossouw J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Heleen V - Sep 2024
Algehele gradering
Bid huisie met 'n lieflike atmosfeer.
Anneliese C - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker, goed toegeruste verblyf. Huisie het 'n lekker atmosfeer. Heerlik gebly.
Lees meerPaul A - Jun 2024
Algehele gradering
See above.
Francine C - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik vir 2 mense.
Elisma L - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike plekkie met 'n rustige atmosfeer.
Theresa T - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful place.
Charlotte S - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Myrna L - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Bid Huisie se terugvoer
Liewe Myrna
Dankie vir die goeie resensie. Ons is bly jy het jou tydjie by ons geniet.
Hoop om jou in die nabye toekoms weer terug te verwelkom.
Karoo-groete
Leon D - Jan 2023
Algehele gradering
Saligheid en gerief.
Bid Huisie se terugvoer
Liewe Leon, dankie vir die goeie resensie. Ons sal julle met groot graagte weer terug verwelkom. Karoo-groete. Bid Huisie
David D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker omgwing.
Jan B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig in 'n stil omgewing.
Bid Huisie se terugvoer
Hi Jan,
Dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit om julle dan sommer hierdie somer terug te verwelkom.
Groete
Bid Huisie
Lario V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige huisie, goed toegerus.
Andries J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Parkeer probleem.
Bid Huisie se terugvoer
Liewe Andries
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is bewus van die parkering wat knap is - daarom raai ons gaste aan om eerder in die straat te parkeer. Die pypsteel-ingang is eintlik nie gemaak vir karre nie en ons probeer daarom gaste se voertuie beskerm deur straat parkering aan te raai. Prins Albert is 'n lieflike en veilige dorp, een van die min oor in RSA, waar straat parkering baie algemeen is.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Karoo-groete
Bid Huisie
Nartjie P - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Bid Huisie se terugvoer
Nartjie
Dankie vir die goeie resensie. Ons is bewus van die bedelaars wat tans 'n probleem in die dorp is. Ons doen ons bes om saam met die plaaslike polisie hulle weg te hou.
Ons hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom!
Karoo-groete Bid Huisie
Brigitte Q - Nov 2023
Algehele gradering
Very good and pleasant.
Munro M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Bid Huisie se terugvoer
Munro
Dankie vir die resensie. Ons doen ons bes om saam met die plaaslike polisie die bedelaars, wat huidiglik in die hele dorp 'n probleem is, weg te hou. Ons hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom!
Karoo-groete
Bid Huisie
Vicky K - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely visit.
Lees meerBid Huisie se terugvoer
Dear Vicky
Thank you for the review! We appreciate any and all constructive feedback. We are so sorry for the pool being out of commission - a problem that has popped up due to loadshedding causing our pump to give issues. We have fixed the pool in the meantime and would love to welcome you back for some summer-pool-time! With regards to the house being "load shedding proof" - we have taken your advice and now have a small gas stove with kettle.
Thank you once again for the good review! We hope to welcome you back soon!
Warm Karoo-regards
Bid Huisie
Esmaralda N - Des 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie om mooi dorpie van te verken.
Bid Huisie se terugvoer
Liewe Esmaralda, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom. Karoo groete. Bid Huisie
Harold S - Sep 2022
Algehele gradering
Sal weer daar in die toekoms wil bly. Nietjies en skoon, veilig en alle toerusting in werkende toestand.
Bid Huisie se terugvoer
Liewe Harold
Dankie vir jou uitstekende resensie. ONs is bly jy het jou tyd by ons geniet. Sien jou hopelik binnekort weer.
Karoo groete
Bid Huisie
Greg D - Aug 2022
Algehele gradering
Prince Albert and surrounding passes are stunning.
Erla R - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Duncan P - Apr 2022
Algehele gradering
Our stay was perfect, location, cleanliness and amenities were 100% on point.
Lees meerElza B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, alles netjies.
Mariette J - Mrt 2022
Algehele gradering
Die Bid Huisie is baie netjies met smaakvolle dekor.
Dawn G - Jul 2022
Algehele gradering
'n Baie lekker ervaring in 'n pragtige huisie.
Lees meerAnnelie M - Okt 2021
Algehele gradering
One of the best stays I have ever had in Prins Albert.
Coreen N - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en gemaklik.
Chrisna R - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Vanessa And Dirk S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie oulik en goeie waarde vir geld.
Luzaan H - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspanne
Chris E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflike plek om te bly.
Esta S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige ontspan in die Karoo.
Lees meerHendrik S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Justine R - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker spasie, goed ingerig en 'n lekker bed.
Gerrit D - Des 2021
Algehele gradering
Briljant
Anita N - Apr 2021
Algehele gradering
Stapafstand vanaf kuierplekke, huisie baie mooi ingerig met alle noodsaaklikhede.
Cilmi S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker hier gebly. Een aand is te min!
Christo T - Nov 2020
Algehele gradering
Die Bid Huisie is pragtig. Heerlik gekuier.
Geo E - Aug 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het in een huisie!
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is verheug dat julle die tydjie by ons geniet het en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Roxanne B - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect little house with everything needed for a breakaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte klein huisie met alles wat nodig is vir 'n wegbreek.
Dit het alles wat nodig is vir 'n wegbreek en veral die swembad op die tipiese warm dae van die Karoo!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bid Huisie se terugvoer
Thank you Roxanne B for your kind words. We're pleased to hear that you enjoyed your time at Bid Huisie.
Carien A - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie Carien vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jy jou besoek aan Bid Huisie geniet het.
Stefaan M - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sandra V - Nov 2020
Algehele gradering
We had a lovely relaxed stay.
Bid Huisie se terugvoer
Thank you Sandra for your review. Please come back again soon. It was a pleasure hosting you.
Corlie B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker tyd.
Susan G - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik akkommodasie.
Bid Huisie se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Susan. Ons neem kennis van die stowwerige rakke en vra om verskoning hiervoor. Ons neem dadelik stappe om dit reg te stel. Ons waardeer die voorstel ten opsigte van boeke oor die dorp en sal dit ondersoek.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Jenny V - Okt 2018
Algehele gradering
Bid Huisie is private, central, tastefully decorated, has quality bedding and there was fresh milk in the fridge.
Melinda P - Jan 2018
Algehele gradering
'n Klein juweel in die middel van Prins Albert.
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie Melinda vir jou terugvoer. Ons is verheug dat jy 'n heerlike ervaring gehad het by ons en sien uit daarna om jou weer te verwelkom by Bid Huisie.
Johann S - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons gaan beslis weer soontoe.
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Carien.
Ons is baie verheug dat jy 'n heerlike tyd gehad het. Ons verstaan dat die spasie langs die huisie nie voldoende is vir groot motors om te parkeer nie en daarom beveel ons al ons gaste aan om voor die eenheid te parkeer.
Nolene L - Okt 2018
Algehele gradering
Gemiddeld.
Bid Huisie se terugvoer
Dankie Nolene, vir u terugvoer. Ons waardeer u kommentaar en deel dit graag met die span.
Annemie N - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike plekkie waar jy kan rus.
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Annemie. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te hê.
Irma M - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly in Bid Huisie, Prins Albert bly een van ons gunsteling plekke!
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie Irma vir die terugvoer na aanloop van u verblyf te Bid Huisie. Ons sal die voorstelle bespreek met ons bestuur span. Ons vra om verskoning dat die rooster vuil was.
Smaragda K - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik, mal oor die dekor.
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie Smaragda vir die terugvoer na aanloop van u verblyf. Ons hoop om u weer gou te verwelkom by Bid Huisie.
Peet V - Nov 2017
Algehele gradering
Puik plek vir oorbly vir een of twee nagte.
Bid Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Peet. Ons sien uit daarna om jul weer gou te sien.
Johan B - Des 2016
Algehele gradering
Mooi en stylvol.
Laetitia D - Des 2016
Algehele gradering
Baie spesiaal met alles wat jy nodig het.
Hermine L - Okt 2016
Algehele gradering
'n Stunning huisie en dorpie!
Louise A - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike en privaat verblyf vir gesin, met uitstekende dekor as bonus.
Paul C - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderful breakaway.
Andre E - Jan 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en lekker.
Jaco L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en gesellig. Die swembad en lugversorger is 'n treffer in die somer!
Lethania S - Mei 2016
Algehele gradering
Mooi gerieflik en vriendelikste mense.
Maryke F - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Marge V - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtig, oulik en ruim!
Dalena L - Jul 2015
Algehele gradering
My broer, skoonsuster en ek het die twee nagte in die Bid Huisie terdeë geniet - dit het gevoel asof ons in ons eie huis is!
Paul V - Apr 2015
Algehele gradering
Dit is werklik soos die foto aandui. Rustige atmosfeer.
Jenny S - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Almar C - Okt 2014
Algehele gradering
Ongelooflik!
Tessa B - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
Lizette W - Mei 2014
Algehele gradering
Puik!
Anneliese C - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring in 'n huisie met 'n wonderlike atmosfeer. Goed toegerus!
Chris W - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Neels B - Apr 2014
Algehele gradering
Baie tevrede!
Dee H - Feb 2014
Algehele gradering
AWESOME!
Christine K - Sep 2014
Algehele gradering
Beste!
Liezl R - Jul 2014
Algehele gradering
Stylvol gemeubileer met alles wat jou hart begeer én baie rustigheid vir jou siel.
Debbie H - Jan 2014
Algehele gradering
Perfect stop over
Hans H - Jun 2014
Algehele gradering
Genotvol. Die dekor en die dorp as geheel is 'n fees!
Robin K - Jan 2014
Algehele gradering
Lovely cottage
Estelle J - Aug 2014
Algehele gradering
Good
Cobus C - Jan 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Goed toegerus met als wat nodig is. Netjies, skoon en rustig!
Yolandi J - Feb 2014
Algehele gradering
'n Pragtige huisie!
Chenelle J - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Ryk V - Okt 2014
Algehele gradering
Skoon, mooi omgewing.
Cobus D - Okt 2013
Algehele gradering
Sekerlik een van die meer sjarmante tuistes!
Calima V - Sep 2013
Algehele gradering
Verskriklik cute en baie aangenaam!
Jo V - Jul 2013
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Sal vir seker teruggaan na die smaakvolle, goed toegeruste huisie!
Tok P - Jun 2013
Algehele gradering
Gerieflik,skoon,aangenaam en smaaklik gemeubelleer
Pieter E - Jun 2013
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, sal weer daar bly!
Dries V - Jun 2013
Algehele gradering
Heerlik.
Elize O - Des 2013
Algehele gradering
Dit was uitstaande!
Barry E - Okt 2013
Algehele gradering
Wonderful accommodation, but encountered two interlopers at open front door whilst inside.
Lees meerMariana B - Jul 2013
Algehele gradering
Bid Huisie het my weer terug gebring na moeder aarde.
Nikki K - Sep 2013
Algehele gradering
Beautifully furnished cosy cottage with amazing atmosphere!
Elsa P - Mrt 2013
Algehele gradering
Great Stay - But impossible to find out keys/procedure of booking in prior to arrival
Lees meerCathy C - Sep 2012
Algehele gradering
Bid Huise was fantastic
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang