Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bid Huisie

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bid Huisie is 'n gerieflike losstaande selfsorghuis in die klein bekoorlike dorpie Prins Albert. Die klein dorpie Prins Albert is aan die voet van die Swartbergpas geleë, wat dit die ideale basis maak om die Swartbergpas, Gamkaskloof en Meiringspoort te verken. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin of paartjies wegbreek.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beddegoed word voorsien. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea beskik oor 'n lugversorger en 'n sitkamerstel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, buitesitplek en buite-eetmeubels, asook 'n lieflike klein plonspoel om in af te koel.

Parkering van voertuie is voor die huis op straat. Geen parkeerplek van die straat af is beskikbaar nie.

Die omliggende area is gewild vir voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en botaniese uitstappies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 100 resensies vir Bid Huisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bid Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ddb008f0ddaca844ca980a9c77e892aa3e3ad1a3d8a1d2db785c8af050be8703c1039b0ba4fd107121730fbe67d987e6a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 100 5 1 5 2a Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.218269463757 22.029009046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang