Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 96
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Elmari S - Apr 2024
Algehele gradering
Mooiste vallei en waterpoele, prentjiemooi.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi opmerking, Elmari. Biedouw Wegbreek is hier vir natuurliefhebbers soos julle. Ek is baie bly dat julle dit geniet het.
David H - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n beeldskone deel van die wereld.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou positiewe opmerkings, David. Dit was 'n groot plesier om julle op Biedouw Wegbreek te ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Dalene V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon! Baie lekker gebly.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie, Dalene, vir jou goeie resensie. Natuurmense geniet altyd vir Biedouw Wegbreek. Dit was lekker om julle hier te hê.
Leonardo D - Mei 2024
Algehele gradering
Cousins had a lovely stay. We enjoyed the fresh air as well as the beautiful setting.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Hi Leonardo, it was a great pleasure having you at Biedouw Wegbreek. I'm very glad you enjoyed it. Hope to see you again in future.
Mario F - Aug 2024
Algehele gradering
Spot of leaking water.
Gail S - Jul 2024
Algehele gradering
Stay was comfortable.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you, Gail. The road will be fixed when it stops raining.
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Onstpannende wegbreek in 'n beeldskone plek.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie, Pieter, vir jou positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hier is ook huisies wat verder weg is. Laat asb. volgende keer weet as dit julle behoefte is.
Shannon M - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you, Shannon. I'm glad you enjoyed your stay at Biedouw Wegbreek. It would be a great pleasure and an honour to have you back here someday.
Josephine C - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you for your honest feedback, Josephine. It was a pleasure having you at Biedouw Wegbreek.
Sanette V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige naweek in natuur.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle op Biedouw Wegbreek te ontvang.
Braam V - Jul 2024
Algehele gradering
Die reën het ons nie teruggehou om ons tyd te geniet nie.
Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar, Francois. Ons is bly julle het Biedouw Wegbreek geniet.
Vriendelike groete, Hannelie
Hazel N - Aug 2024
Algehele gradering
Cold and spartan. Not what I expect from you.
Lees meerYuri V - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely horrible.
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Yuri V., my sincere apologies for not helping you first, but the other guests really had arrived before you.
Connie M - Aug 2023
Algehele gradering
We slept well and enjoyed the peace and birdsong.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you for your review, Connie. We appreciate your advice. It was a pleasure having you at Biedouw Wegbreek.
Retha W - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi kommentaar, Retha. Biedouw Wegbreek is hier vir mense soos jy, wat genot put uit die skoonheid van die natuur. Kom gerus weer!
Jeremy B - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant, good accommodation, a very interesting spot with many attractions.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Hi Jeremy, thank you for your positive feedback. It was a pleasure having you at Biedouw Wegbreek.
Tanya P - Aug 2023
Algehele gradering
It was a wonderful place to stay.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Tanya, thank you for your good grading. It's a great pleasure having guests like you at Biedouw Wegbreek. Hope to see you again in future. Regards, Hannelie
Marius N - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful environment.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer en goeie gradering, Marius. Ons sal jou voorstelle ernstig oorweeg. Vriendelike groete.
Victoria G - Apr 2023
Algehele gradering
Good value.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Hello Victoria, thank you for your positive feedback. Having you at Biedouw Wegbreek was a great pleasure. Hope to see you again in future. Best wishes, Hannelie
Zelda A - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig en ongelooflik. Sal defnitief weer gaan kuier.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer, Zelda. Dit is so lekker om die reaksie te lees van iemand wat die pragtige natuur opreg kan waardeer. Hoop om julle weer op Biedouw Wegbreek te ontvang. Vriendelike groete.
Marisca J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige vakansie in die natuur.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Marisca.
Dit was 'n groot plesier om julle op Biedouw Wegbreek te he.
Jackie F - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het gelukkig 'n pragtige, windstil dag geniet en heerlik gery tot daar en terug.
Lees meerDavid V - Aug 2023
Algehele gradering
Visit to the Biedouw Valley flowers.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you for your review, David. I'm glad you enjoyed the Cederberg mountain as much as we do. It was a pleasure having you at Biedouw Wegbreek.
Willie V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan, baie om te geniet binne plaas se grense.
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou goeie gradering van Biedouw Wegbreek. Ek is bly julle het dit geniet ten spyte van jul slegte ervaring. Jammer niemand het voorheen gerapporteer dat die waaier buite werking is nie. Ons was ook verras dat iemand in sulke koue weer 'n waaier nodig het, maar is steeds bly dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ek verstaan glad nie die "4 het enkelbed duvets gebruik" nie. Ek is bly dat jy ten spyte van al die probleme nogtans sê dat jy graag weer sal terugkom. Ons ontvang jou graag weer op Biedouw Wegbreek!
Elsa V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie Elsa vir jou positiewe kommentaar. Die gedagte is dat jy die tafel en stoele binne of buite kan gebruik soos dit jou pas. Sommige gaste verkies die ruim area in die woonvertrek. Ons sal beslis jou voorstelle oorweeg. Vriendelike groete, Hannelie
Willie V - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf was ontsier deur 'n muggieplaag.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Ja, Willem, die natuur laat hom nie voorskryf nie. Die muggies is lastig 'n sekere tyd van die jaar. Gelukkig is die ergste nou verby en kan almal weer rustig kampeer sonder om deur hulle gepla te word.
Erika K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike pragtige plek.
Lees meerAlida C - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing. Eenhede netjies.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Goeiedag Alida. Ons het verskeie chalets. Onthou asb. om ons vooraf in te lig dat dit 'n bejaarde persoon is wat bespreek, dit help ons om te besluit watter chalet geskik sal wees vir die persoon.
Nick Y - Sep 2023
Algehele gradering
Pristine nature with wow factors that are easily accessible.
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you for your feedback, Nick. I'm glad you appreciate the beauty of nature, because this is where our focus is on nature. We have various maps for hiking and driving in the office. We used to give copies to our guests but found many of those copies in the dustbin or on the grass after they've left. Most people prefer photo's of the hiking trail maps on their phones.
Sadeka H - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquil, breathtaking and fun.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Sadeka, it was a pleasure having you at Wegbreek and seeing your children enjoying themselves. Thank you for the review.
Maritha H - Des 2023
Algehele gradering
Aaklig ─ nooit weer nie
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Maritha, 'n mens se woordeskat verklap baie. Gelukkig is daar genoeg ander resensies van dankbare gaste wat jou 'sif' resensie weerspreek.
Filipe V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, maar minimalisties.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Filipe, dis so jammer dat die eiland in die kombuis die kwaliteit van jou verblyf beïnvloed het. Het jy opgemerk dat die stoep van chalet 5 te smal is vir 'n tafel. Daar is dus geen ander keuse as 'n eiland in die kombuis nie. Bespreek volgende keer enige chalet vanaf chalet nr. 1 tot 4.
Harry P - Aug 2023
Algehele gradering
Not at all suitable for adults.
Lees meerGeta P - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlik, baie rustig en wonderlik om geen selfoonopvangs te hê nie!
Paul Z - Des 2022
Algehele gradering
Die natuur, die rustigheid, dit is die moeite werd.
David H - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek in 'n ontsettende mooi deel van die wereld.
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, David. Ek is bly julle het dit geniet.
Aashim B - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful place, it has the best views.
Bridgette W - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful scenery, comfortable cottages, a perfect getaway for a group with kids.
Lees meerCalima V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie, Calima. Ons is baie bly dat jy jou verblyf en die natuurskoon geniet het. Ons ontvang jou graag weer op Biedouw Wegbreek.
Tanith M - Aug 2022
Algehele gradering
Great place for a break and exciting exploring; great host.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you Tanith, for your positive feedback. I'm so glad you enjoyed your time at Biedouw Wegbreek. We would love to receive you back.
Ronel P - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Ronel. Ek glo Aussi sal saamstem dat dit 'n heerlike voorreg was om julle op Wegbreek te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek!
Dorothy P - Apr 2022
Algehele gradering
Tranquil.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you for your positive feedback Dorothy. We are prepared to walk an extra mile for appreciative guests. Hope to see you again.
Nasreen A - Des 2022
Algehele gradering
Serene and tranquil getaway.
Debora K - Aug 2022
Algehele gradering
Kosbare asemskep in ongerepte, rustige, lieflike omgewing.
Louisa N - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en stil, lieflike natuurtonele.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dit was baie lekker om julle op Biedouw Wegbreek te hê. Wegbreek is bedoel vir natuurliefhebbers soos julle. Dankie vir die waardering.
Johan A - Aug 2022
Algehele gradering
Puik verblyf in 'n wonderlike omgewing. Sal beslis weer terugkom!
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie, Johan, vir jou mooi kommentaar. Dit was 'n aangename voorreg om julle op Biedouw Wegbreek te ontvang.
Mike V - Aug 2022
Algehele gradering
Juweel vir die natuurbewonderaars.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie Mike dat jy ons waardering vir die natuurskoon deel. Dit was baie lekker om julle op Wegbreek te hê en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te ontvang. Vriendelike groete. Hannelie
Tessa R - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam maar sal graag vra vir swembad asb.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, John. Die rivier en swemgate is regtig veilig om in te swem. Ekstra waaiers is 'n goeie voorstel, dankie John. Ons hoop om julle weer op Wegbreek te ontvang.
Bennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie Bennie, vir jou mooi terugvoer. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle te ontvang. Dankie vir jou waardering. Ek sien uit daarna om julle in die somer op Biedouw Wegbreek te verwelkom.
Lou T - Sep 2022
Algehele gradering
Matress in main bedroom very bad and old.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Hi Lou, I'm really sorry that you feel you have no privacy in the living room. Most people prefer the beautiful view. We'll make sure everything is spotless when you visit us again. Thank you for your good rating in areas like location, safety, and cleanliness. Regards, Hannelie.
Cindy J - Des 2022
Algehele gradering
Kuier was lekker. Ons kon uitrus voor ons die langpad aanvat.
Maureen J - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, in middel van berge.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Ek is bly jy waardeer die mooi omgewing Maureen. Jammer dat ek nie meer aandag aan julle kon gee te midde van al die gaste nie. Soos jy gesien het, was ons baie besig. Baie gaste verkies ook hul privaatheid. Kom gerus weer en ons kan sien of ons kan verbeter.
Helet P - Jan 2022
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig, genestel in die hart van die Biedouwvallei, omring deur berge - 'n heerlike wegbreek.
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Hi Helet, jammer dat julle verblyf nie voldoende was nie. Ek het weer bevestig dat elke chalet ten minste een waaier het. Ons kan nie 'n EFT ontvang nie omdat dit dikwels onsuksesvol is.
Elrica E - Jan 2022
Algehele gradering
Hot.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Elrica, I'm sorry that the heat spoiled your visit. There are fans in all chalets and I've just confirmed that they are all in good working condition. Our dog, Puma, never leaves our home and Aussie is a dog-friendly, people-friendly dog. I'm so sorry that she disturbed you.
Annetta J - Aug 2022
Algehele gradering
Geen ekstra komberse nie, komberse wat wel verskaf is, was vol hondehare.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Anneline, dit is wonderlik dat jy nie die natuurskoon misgekyk het terwyl jy foute gesoek het nie. Net jammer jy het nie die ekstra komberse raakgesien nie.
Nre B - Des 2021
Algehele gradering
Natuurprag.
Antoinette S - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en ongerep.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou fyn waarneming, waardering vir die natuurskoon en mooi kommentaar Antioinette.
Dit was 'n voorreg om julle op Wegbreek te hê.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te kan verwelkom.
David N - Aug 2021
Algehele gradering
Really beautiful spot, very friendly host and clean and comfortable accommodation.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you David for your short but accurate description of Biedouw Wegbreek. It was a pleasure having you at Wegbreek.
Kobus K - Aug 2021
Algehele gradering
'n Pragtige natuurskoon en vriendelike ontvangs deur personeel.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Kobus. Ons is bly dat jy dit geniet het hier by ons. Kom gerus weer!
Lize D - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, propvol avontuur.
Janine R - Aug 2021
Algehele gradering
Sederberge is altyd 'n wenner. Akkommodasie baie gerieflik ingerig.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie, Janine, vir jou mooi kommentaar. Dit is mense soos jy wat alles die moeite werd maak. Ons hoop om julle weer eendag op Wegbreek te ontvang.
Karlie D - Jul 2021
Algehele gradering
Was daar slegs vir een aand op road trip.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Karlie. Dit was 'n groot plesier om julle op Wegbreek te hê.
Catherine F - Jan 2021
Algehele gradering
A wonderful atmosphere of peace and quiet, and the hosts were friendly and helpful! Amazing, natural rock formations and pools to explore.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you Catherine for your kind comments. It was a great pleasure having you at Wegbreek. We hope to see you again soon.
Hannelie
Prof Kobus L - Aug 2021
Algehele gradering
Werklik 'n wegbreekplek.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi kommentaar, Kobus. Ek is bly julle het dit geniet. Mense wat die pragtige natuur waardeer is die soort mense wat alles die moeite werd maak. Ons ontvang julle graag weer op Wegbreek.
Marie-louise P - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike ligging met vrede en stilte in baie mooi omgewing. Geen selfoonopvangs.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi kommentaar Marie-Louise. Ons is baie bly dat jy ons plek so geniet het.
Juliet G - Aug 2021
Algehele gradering
Overnight accommodation during the flower season.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou opbouende kritiek, Juliet, asook vir jou waardering vir ons netheid, ligging en veiligheid. Dit is beslis iets om in die toekoms in gedagte te hou. Dit was 'n plesier om julle op Biedouw Wegbreek te hê.
Sharnel A - Mrt 2021
Algehele gradering
The place is amazing!
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Thank you for your positive comments Sharnel. Biedouw Wegbreek is meant for people like you, who can appreciate the lovely nature and allow it to stir their adventurous side.
Dewet J - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, swemgate en watervalle, terdeë geniet.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie De Wet vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy jou tyd op Wegbreek geniet het en die skilderagtige natuur waardeer.
Etienne V - Aug 2021
Algehele gradering
Twee nagte as deel van 'n langer reis in die omgewing.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi beskrywing, Etienne. Ek is bly julle het dit geniet.
Ferdi V - Des 2021
Algehele gradering
Baie geniet!
Siegfried F - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie, Siegfried, vir jou positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat julle Biedouw Wegbreek en die natuurskoon geniet het. Ek waardeer dat jy dit deel. Wegbreek-groete.
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die natuur.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar, Jan. Stadig maar seker gaan al die probleme uitgesorteer word. Gee net kans.
Hugo V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon verblyf. Hannelie is 'n uitstekende gasvrou en bereid om met alles te help.
Adriaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Sielsrus.
Lees meerGeorge N - Nov 2021
Algehele gradering
Was fantasties.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou resensie, George. Dit was baie lekker om jou en jou gesin hier op die plaas te hê. Aussie het homself gate uit geniet!
Hennie L - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging in Biedouw Vallei.
Lees meerChalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie Hennie vir die vele positiewe opmerkings.
Ek is bly dat jy die pragtige natuurskoon en wandelpaaie waardeer.
Ons probeer Biedouw Wegbreek inrig volgens die basiese behoeftes van die deursnee tipe besoekers wat ons ontvang.
Die fokus is op die natuur-ervaring.
Alhoewel die dubbelbedmatrasse redelike nuut is, het ons voorheen klagtes gekry en daarom enkele dae gelede reeds 2 matrasse vervang.
Kom toets gerus ons nuwe matrassie uit.
Ina Coupe C - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig, poele baie geniet.
Johann M - Aug 2021
Algehele gradering
Toer saam met huweliksmaat deur blommegebiede.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Ek is bly dat julle die natuurskoon waardeer het. Soos ons vooraf verduidelik het, word die kothuisie nie geadverteer nie omdat ons dit eers wou opgradeer. Ons het ook verduidelik dat ons dit slegs aanbied (teen 'n verlaagde prys) as al die ander eenhede volbespreek is. Vorige gaste het opgemerk dat hulle baie van die ongeteëlde sementvloere hou en ons aangeraai om dit nie te teël nie om sodoende die 'plaashuisie'-karakter te behou. Die res van die dinge waaroor gekla word, is reeds herstel. Ek is dankbaar vir gaste wat dink dat R660 nie te veel is vir 'n ten-volle-toegeruste tweeslaapkamerhuis nie. Ons sal in die vervolg seker maak dat ons julle en ander gaste wat nie van plaashuisies hou nie, in een van ons nuwer eenhede akkommodeer.
Hannelie B - Des 2021
Algehele gradering
Effens teleurgesteld.
Hester G - Aug 2021
Algehele gradering
Ok.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Ja, Hester, ek verstaan hierdie soort afgeleë, terug-na-die-natuur tipe akkommodasie is nie vir almal nie. Ek is jammer oor die gordyne.
Vriendelike groete.
Bernadette T - Des 2020
Algehele gradering
I had a very peaceful safe and beautiful stay.
Marita P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Donovan D - Sep 2020
Algehele gradering
Simple little break away
Marc S - Sep 2020
Algehele gradering
Great experience. We enjoy the waterfall and you have anything you need in the kitchen. Just think about coming with anti-mosquitoes spray.
Marietha L - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Ben V - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig, ontspannend.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Ben vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit.
Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike chalet. Natuurskoon is wonderlik.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop om julle weer op Biedouw Wegbreek te sien.
Esther B - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig. Sou graag langer wou bly. Ongelooflike natuurskoon.
Pieter S - Sep 2020
Algehele gradering
Werklik aangenaam en rustig.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Pieter. Ek is bly dat julle die tyd op Wegbreek geniet het. Kom gerus weer. Wegbreek groete,
Hannelie
Anita H - Sep 2020
Algehele gradering
Die pragtigste area. Na die wonderlike blomme in die Biedouwvallei was hierdie heerlike oase 'n verdere hoogtepunt met die lieflike "potholes" en asemrowendede waterval.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Liewe Anita
Ons is bly dat jy die tyd op Wegbreek geniet het. Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Wegbreek-personeel.
Dries C - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, lekker staproetes.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Dries. Ons is bly jy het dit geniet en hoop om julle weer in die toekoms op Biedouw Wegbreek te ontvang.
Lawrence S - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon
Corne V - Aug 2020
Algehele gradering
Mooi natuurskoon.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Beste Corne
Baie dankie vir jou gradering en positiewe kommentaar. Ons sien uit daarna om jou weer op Wegbreek te ontvang. Dan kan jy ons dalk raad gee hoe om nog beter diens te lewer. Ons wil graag verseker dat jy 'n onvergeetlike tyd op Wegbreek ervaar.
Vriendelike Wegbreek-groete
Hannelie
René F - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, weg van die geraas. Asemrowende natuurskoon en sterre.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi kommentaar, Rene. Dit was lekker om julle op Wegbreek te hê. Kom gerus weer.
Wegbreek-groete
Hannelie
Annamari K - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n disaster.
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek se terugvoer
Hi Annamari, ek is baie jammer oor julle slegte ervaring. En ook jammer dat ons ysmasjien nie vinnig genoeg was om in almal se behoeftes te voorsien nie. Ons sal beslis 'n groter ysmasjien moet aanskaf. Ek hoop julle het die res van julle vakansie geniet. Vriendelike groete, Hannelie.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang