Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek bied 'n rustige wegbreek in die Biedouwvallei. Dit is op die oewer van die Biedouwrivier en is naby ander eenhede.

Die chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke.

Die chalet lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n uitsig oor die plaas en op die berge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 96 resensies vir Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc734c46ba9b19576707aaebc5c107c530b2d0dcb9816bcfd2568ed40bb45b12d2e631cae993f4dc3c5704b791fcfa742dfcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 CA 52 Biedouw Vallei Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.178141 19.158794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang