Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biekie Ruz

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louisa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike verblyf. Baie dankie vir die moeite om ons te laat tuis voel. Ek wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Groot, ruim, netjies en mooi gemeubileer. Baie groot, ruim huis! Wat 'n verrassing om op so 'n klein dorpie sulke verblyf te vind. Super netjies en mooi gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik oornag en sal weer daar oornag. Pragtige huis met alles wat jy nodig mag hê. Smaakvol gemeubileer en linne en handdoeke is heerlik vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaritha V
1 nag
4.8
Jun 2024

Lieflik skoon en netjies! Dit was gerieflik, soos 'n huis weg van die huis af. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Perfect place to overnight. Lovely big house. Lawn wonderful for dogs to run around on after a long day travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renet L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Het welkom gevoel en heerlik gebly. Baie lekker gekuier, vertrekke ruim, baie slaapplek. Sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Baie, baie lekker en rustig. Die verblyf het ons absoluut waarde vir ons geld gebied. Wat 'n aangename plek en kuddo's aan die eienaars. Die plek is goed ingerig en het aan al ons behoeftes voorsien. Ons was goed ontvang en alles was aan ons verduidelik. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal beslis weer terugkeer en gebruik maak van die fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig oornag stopplek. Lieflike, ruim huis met genoeg plek vir honde en kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Transbaviaans 2023. Pragtige Karoo-dorpie atmosfeer met netjiese skoon geriewe. Ruim kamers en gesellige sitkamer. Sal graag weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rabiestraat 19, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c66b16f1f84bd94d516caae78e844856a44897a121f387c16cf0cea91b0bf2a906aad0073b4428ab3bf6e3cf2db0cb28be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 19 Rabie Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.479168493007 24.061714787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang