Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biekie Ruz

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Biekie Ruz
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louisa M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Gerieflike verblyf.

Baie dankie vir die moeite om ons te laat tuis voel. Ek wens ons kon langer bly.

Willie E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Sien sterre.

Elaine E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Groot, ruim, netjies en mooi gemeubileer.

Baie groot, ruim huis! Wat 'n verrassing om op so 'n klein dorpie sulke verblyf te vind. Super netjies en mooi gemeubileer.

Maryna M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Heerlik oornag en sal weer daar oornag.

Pragtige huis met alles wat jy nodig mag hê. Smaakvol gemeubileer en linne en handdoeke is heerlik vars.

Jaritha V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaritha V

Lieflik skoon en netjies!

Dit was gerieflik, soos 'n huis weg van die huis af. Baie skoon en netjies.

Karen F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Perfect place to overnight.

Lovely big house. Lawn wonderful for dogs to run around on after a long day travelling.

Renet L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet L

Het welkom gevoel en heerlik gebly.

Baie lekker gekuier, vertrekke ruim, baie slaapplek. Sal weer daar bly.

David M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Baie, baie lekker en rustig.

Die verblyf het ons absoluut waarde vir ons geld gebied. Wat 'n aangename plek en kuddo's aan die eienaars. Die plek is goed ingerig en het aan al ons behoeftes voorsien. Ons was goed ontvang en alles was aan ons verduidelik. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal beslis weer terugkeer en gebruik maak van die fasiliteite.

Anke H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke H

Rustig oornag stopplek.

Lieflike, ruim huis met genoeg plek vir honde en kinders.

Eugene H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

Transbaviaans 2023.

Pragtige Karoo-dorpie atmosfeer met netjiese skoon geriewe. Ruim kamers en gesellige sitkamer. Sal graag weer hier oornag.

Evelyn V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn V

Perfect stopover.

Well-maintained, nicely decorated, and very clean, the spacious house has a large enclosed garden and a nice stoep. Everything you need is there. The owner is friendly. It's a pity that the surrounding houses are very rundown.

Roger K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roger K

Lovely and comfortable.

Stay was peaceful and enjoyable. Really enjoyed our stay. WiFi was very helpful.

Lynette R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Ruim en netjies.

Heerlike groot huis, baie netjies.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rabiestraat 19, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c66b16f1f84bd94d516caae78e844856a44897a121f387c16cf0cea91b0bf2a906aad0073b4428ab3bf6e3cf2db0cb28be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 19 Rabie Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.479168493007 24.061714787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang