Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jan E - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer. Alles wat jy nodig het.
Esmerelda Z - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Steyn V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Jack J - Apr 2024
Algehele gradering
African, classic. It's beautiful there.
Miemie P - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Lilian E - Feb 2024
Algehele gradering
Okay.
Johannes S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Tanja H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gesellig.
Fanie V - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Simone P - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelike mense, hulpvaardig.
Mariette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Groot plesier Mariette. Jammer vir enige ongerief. Hoop ons sien julle weer.
Gerrit V - Nov 2023
Algehele gradering
Could be great with some maintenance and basic upgrades.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Gerrit. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Daardie spesifieke plekkie is nog nie oorgedoen nie, al die ander eenhede en kamers is nuut oorgedoen, maar ek dink nie ek sal 4 hondjies toelaat in die ander eenhede nie.
Groete
Betsie
Jurie S - Sep 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap maar alles was netjies!
Annemie D - Sep 2022
Algehele gradering
Al wat ons voel is dat gaste in kennis gestel moet word dat die leefarea met ander gaste gedeel moet word.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly. Ons werk aan dit wat jul onder ons aandag bring.
Scarlett H - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful, they went out of their way to make us feel welcomed and comfortable.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much, I am so glad you had a nice stay with loadshedding and all.
Congrats again.
Lianna E - Jun 2022
Algehele gradering
Die eienares is baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Plekkie is netjies en baie lekker ingerig vir 'n groot groep mense. Selfs vir karavane.
Lieze B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies, veilig, waarde vir geld. Baie welkom gevoel.
Yolande M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Groete
Betsie
Wilna B - Aug 2022
Algehele gradering
Water was koud, geen water Saterdag.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Goeiemore
Ons het 'n groep van 18 skoolkinders saam met jul geakkommodeer en een van die kinders het 'n kraan oop gelos en die tenk het leeg geloop.
Baie jammer vir die ongerief en dat ons jul nie spoedig kon ontvang nie omstandighede buite ons beheer en meer as 1 van ons gaste het op 1 oomblik opgedaag.
Hoop ons kan met 'n volgende geleentheid opmaak.
Groete
Betsie
Christel S - Jul 2022
Algehele gradering
Welcoming.
Jerome W - Apr 2022
Algehele gradering
The overall stay was good.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Jerome
Soo sorry about the flooding we are working on it although we are struggling if there is such storms.
Lynette G - Feb 2022
Algehele gradering
Swakste ervaring ooit.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Goeie middag Lynette
Ons was glad nie bewus van van die goed wat stukkend is nie, as die gaste ons nie daarvan se nie. Normaalweg gee ons dadelik daaraan aandag.
Wat die vadoeke, seep en handoeke aan betref meld ons op die webtuiste dat dit selfsorg is en ons voorsien nie handoeke nie.
Alles is intussen herstel behalwe dat die spesifieke eenheid lek as Potchefstroom storms ervaar.
Ek is regtig jammer dat jul so slegte ervaring gehad het.
Riaan V - Mei 2021
Algehele gradering
Puik waarde vir geld en lieflike ligging.
Scarlett H - Apr 2021
Algehele gradering
I am never disappointed in Biekierus, this is my second time that I have been here and it was even better than the first time.
Dalene J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Tiaan J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon, veilig en diens was puik.
Schandre J - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker
Janine F - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant, very comfortable.
Annalise L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Frieda D - Mei 2021
Algehele gradering
Die stort was koud en die slaapplek ook.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Goeie middag
Ek is vreeslik jammer dat dit die geval ws sal graag wil geweet het van die stort aangesien ons iets daaraan kon doen!! Ek wil baie graag weet in watter kamer jy tuis gegaan sodat ons dit kan reg stel sodat dit nie vir n volgende klient n onaangename ervaring moet wees nie!!! Dit is vir ons uiters belangrik dat ons kliente moet tevrede wees!!!
Kontak my asb
Vriendelike groete
Betsie
Romy S - Des 2021
Algehele gradering
Die kuier was OK.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Goeie middag Romy
Die baie reen gedurende Desember het dit baie moeilik gemaak om die swembad skoon te hou en die weerlig het die swembad pomp uitgeslaan. Daar was ongelukkig nie genoeg tyd om dit skoon te kry voor julle arriveer het nie.
Wat die warm water betref kon jul dadelik laat weet het dan het ons dit onmiddelik herstel. Potch se boorgat water het baie kalk en soms veroorsaak dit 'n verstopping in die gas geyser aangesien dit baie sensitief is maar as juk ons laat weet het het ons dit onmiddelik herstel.
Johann V - Okt 2021
Algehele gradering
Kon darem braai.
Lees meerBiekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Johann
Dankie vir jou terugvoer.
Die aantal beddens was my fout ek het 'n fout gemaak met die bespreking en gedink dit is uitsorteer.
Wat die water aan betref moet ek ongelukkig ook verskoning vra aangesien die timers met beurtkrag, as die krag af is gedurende die nag, deurmekaar raak en dan nie op die regte tyd aangegaan het nie. Ons het die selfoon nommers voorsien in die eenhede en net 'n oproep na ons toe kon die probleem onmiddelik oplos.
Ons het dit eers later agter gekom dat die beurtkrag dit veroorsaak anders kon ons die timers uitskakel. Sou dit egter waardeer as jul die probleme met ons bespreek het dan kon ons dit dadelik aanspreek.
Groete, Betsie.
Wilna N - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang en alles was netjies.
Paul C - Jan 2020
Algehele gradering
'n Aangename ervaring.
Liana K - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige plek ver van stadsgeraas.
Hanlie S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig en privaat. Gerieflik naby die universiteit.
Yolanda C - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastic
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Julinda K - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, boomryk en bekostigbare staanplekke.
Adriaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was wat ek benodig het.
Elizca V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Louis C - Aug 2019
Algehele gradering
'n Heerlike, stil en veilige oornagpunt.
Lees meerNaomi K - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jurie S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike. rustige omgewing. Vriendelike gasvrou, Baie behulpsaam.
Madelene S - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Lana N - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gemaklik, skoon en rustig.
Lees meerJosh O - Mrt 2019
Algehele gradering
Best accommodation ever.
Petra L - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam en uitsonderlik.
Johan V - Feb 2019
Algehele gradering
Cosy.
Cobus L - Feb 2019
Algehele gradering
Gawe mense, goeie gasvryheid.
Jozaan G - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing.
Francois M - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Charmaine C - Jan 2019
Algehele gradering
Soos huis.
Maryke M - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, rustig, rustig.
Theo J - Feb 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, baie tegemoetkomend oulike plek.
Maca D - Jun 2019
Algehele gradering
Ek het baie lekker geslaap, soos 'n koningin gevoel.
Heinrich M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Mooi omgewing en 'n paar verblyf-opsies beskikbaar.
Elzette C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig. Baie dankie.
Johannes B - Jan 2019
Algehele gradering
It was awesome and nice to stay there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was awesome en lekker om daar te bly.
Ek sal dit aan my vriende en familie aanbeveel wanneer hulle in die area is en verblyf nodig het. Die rus en vrede is ideaal vir rustige verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan K - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Pierre F - Jan 2019
Algehele gradering
Slaapkamer en als was netjies en skoon.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Iloise R - Sep 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Magda S - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Marne W - Nov 2018
Algehele gradering
Was regtig baie lekker en ons het heerlik ontspan!
Tony M - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Net n voorreg. Hoop ons kan jul weer in die toekoms akkommodeer.
Helen K - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Jean-mari F - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Celeste Bly jul het lekker gekuier.
Biekierus groete
Scarlett H - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik en stil.
Esther N - Mrt 2018
Algehele gradering
Was heerlik, het tuis gevoel.
Eleanor L - Mrt 2018
Algehele gradering
Very friendly and very hospitable, lovely place.
Alet B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n lafenis vir die siel.
Elize E - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Hi Elize, vreeslik dankie. Ek hoop om jul sommer gou weer te sien.
Groete
Betsie
Monique L - Jan 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Gert P - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en baie vriendlike gasheer en -vrou.
Jenna M - Mrt 2018
Algehele gradering
I enjoyed the home away from home feeling.
Johnny B - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en skoon, lekker plotverblyf.
Johann B - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike blyplek met baie goeie waarde vir geld stil en rustige omgewing met wonderlike mense rondom jou.
Ruhann H - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike plattelandse mense wat die ekstra myl stap vir hulle gaste.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Hi Ruhann,
Dit was lekker om jou te kon akkommodeer. Ek hoop alles het sommer baie goed gegaan met jou eksamens, en ek hoop om jou weer eendag te kan akkommodeer.
Groete
Betsie
Liza M - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer en baie welkom gevoel. Gasvrou baie gasvry en vriendelik.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Hi Liza, ek is bly julle het lekker gebly by ons. Ons sal verseker kyk wat ons kan doen ten opsigte van die waaier, en die muskiete was baie erg, ons sal verseker 'n plan moet maak.
Frik J - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig gewees.
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik geslaap. Kan sterk aanbeveel vir oornag. Het net een nag oorgeslaap.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Johan ons is bly jy het lekker gebly. Hoop om jul in die toekoms weer te kan akkommodeer en ons maak n plan met n verwarmer.
Biekierus Groete
Nobuntu N - Feb 2018
Algehele gradering
We had a peaceful stay at Biekierus, received warm welcome by Betsie, I would suggest they put on doors in the bedrooms for privacy and a stove, there's one plate working & oven not working as well.
Magda G - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en rustige omgewing.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Hi Magda, ek sal verseker vir die toekoms sorg dat daar 'n sambreel in die plekkie is. Ek is baie jammer vir die ongerief met die hard gepraat, ek sal verseker daarop let. Ons hoop om jou weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Betsie
Marika K - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik, stil en vriendelike mense.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Hi Marika, ons werk hard daaraan om die aanwysings te verbeter.
Groetetjies
Pieter B - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Ansie B - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Ansie hoop ons sien jou sommer gou weer!!
Marlene V - Sep 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie gerieflik, rustige atmosfeer, naby sentrums en sportfasiliteite.
Anne-marie B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Joria S - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, rustig, gerieflik, spasie.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Goeiedag Joria,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons werk aan die aanwysings.
Etienne F - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Talita G - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en huislik.
Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Vreeslik dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gekuier! Hoop om jul weer te sien in die toekoms.
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang