Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jan E
1 nag
5.0
Aug 2024

Rustige plaas atmosfeer. Alles wat jy nodig het. Verblyf was heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda Z
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Amazing. Bettie en haar man is amazing gashere en ek sal virseker hulle aanbeveel. Amazing kliëntediens en baie sorg vir hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steyn V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Rustig en netjies. Gemaklike verblyf vir goeie prys met goeie diens en uitstekende ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack J
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

African, classic. It's beautiful there. It was very lovely and peaceful. They had an open kitchen with couches, table, TV, and everything open plan. All that was needed, and the owners were nice and friendly. It was also beautiful. I enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie P
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Was baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilian E
1 nag Saam met vriende
3.6
Feb 2024

Okay. Ons het lekker gebly, daar is egter geen water in die eenhede tydens beurtkrag nie. Die slaapkamers het ook geen deure nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Rustigheid. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Baie gesellig. Betsie baie behulpsaam. Het die kuier saam met die ander gaste geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Badkamerdeur kan vervang word en beddegoed het bietjie na rook geruik. Verder was dit 'n baie goeie en bekostigbare verblyf.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone P
Kort verblyf
4.2
Okt 2023

Gemaklik, vriendelike mense, hulpvaardig. Die mense was so vriendelik en hulpvaardig en het selfs ingecheck om seker te maak dat ek in orde en veilig is. Dit was ook rustig en stil. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZjg5ZGExLTYwMmUtNDRmOC04ZGNmLTZhZjk1M2RjNTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 95 5 1 5 Oudewerflaan Potchefstroom 2523 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.687957512573 27.112988908767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang