Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Potchefstroom geleë en bied gerieflike verblyf teen 'n billike prys.

Gaste het 'n keuse om die Shack, My Huisie, My Nessie, die Boomhuis, Spankamer 6 of die kampeerplekke te bespreek. The Shack is 'n rugsakreisigerkamer, en dit is ingerig met 'n dubbel- sowel as 'n enkelbed. Hierdie eenheid maak gebruik van ablusiegeriewe.

My Huisie is 'n luukse kothuis wat volledig toegerus is met 'n kombuis en 'n sitkamer. My Nessie is gekoppel aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die Herberg is 'n ou stoorhuis met 4 gastekamers met en suite-badkamers en 2 spankamers. Hierdie eenheid is ideaal vir groot gesinne of spanne met hul spanleiers. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die Boomhuis is 'n 2-slaapkamer-eenheid vir 'n gesin of ouers wat hul kinders by universiteit besoek.

Gaste kan ook 1 van die 6 kampeerplekke bespreek, wat almal die gebruik van 'n ablusieblok en 'n boma deel. Spankamer 6 kan 'n groep van 7 kinders akkommodeer en het toegang tot die ablusiegeriewe.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Braaigeriewe is by elkeen van die eenhede of die boma beskikbaar, en gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak. Parkeerplek is beskikbaar.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is 1 km van Pick n Pay geleë, en 4 km vanaf die Noordwes-Universiteit en verskeie skole. Potchefstroom bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, restaurante, winkels en verskeie museums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jan E
5.0
Rustige plaas atmosfeer. Alles wat jy nodig het. Verblyf was heerlik. Baie dankie.
Aug 2024
Delinda B
Gesin met tieners
4.8
Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly! Die eienaars is sulke vriendelike mense en wil jou net gemaklik help maak. Sal vir seker weer daar bespr...
Sien meer
Okt 2024
Esmerelda Z
4.8
Amazing. Bettie en haar man is amazing gashere en ek sal virseker hulle aanbeveel. Amazing kliëntediens en baie sorg vir hulle gaste.
Apr 2024
Steyn V
Saam met vriende
4.8
Rustig en netjies. Gemaklike verblyf vir goeie prys met goeie diens en uitstekende ligging.
Aug 2023
Tanja H
Gesin met tieners
4.8
Baie gesellig. Betsie baie behulpsaam. Het die kuier saam met die ander gaste geniet.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Gaste dink Biekierus Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZjg5ZGExLTYwMmUtNDRmOC04ZGNmLTZhZjk1M2RjNTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 96 5 1 5 Oudewerflaan Potchefstroom 2523 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.687957512573 27.112988908767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang