Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bienvenue Self-Catering

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bienvenue Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tiaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Wonderlik.

Skoon, netjiese mooi blyplek met see uitsig. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou, thanks Wendy.

Bienvenue Self-Catering se terugvoer

Hi Tiaan,
Many thanks for your kind review. I am happy that Wendy looked after you so well whilst I was in the UK.
We look forward to seeing you both again in the near future.
Kind Regards
Lesley & Wendy.

Bienvenue Self-Catering
Luan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan K

Pragtige uitsig.

Ons kamer was skoon en netjies. Die uitsig vanuit ons kamer venster is pragtig gewees. Baie mooi tuin met klomp verskillende voeltjies.

Bienvenue Self-Catering se terugvoer

Hi Luan,
Many thanks for your kind review, l hope to see you both again in the near future.
Kind Regards, Lesley.
Thank you for leaving the cottage so neat and tidy, much appreciated.

Bienvenue Self-Catering
Johan T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Uitstekende verblyf.

'n Pragtige plekkie met puik toegeruste kombuis. Goeie meubels en lieflike uitsig oor die hawe. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig, maar het ons ook genoeg privaatheid gegee. Uitstekende waarde vir geld.

Bienvenue Self-Catering se terugvoer

Hi Johan,
It was a pleasure to meet you both, many thanks for the kind review. Hope to see you again soon.
Kind Regards,
Lesley

Bienvenue Self-Catering
Johann V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Fantasties.

Sien sterre.

Bienvenue Self-Catering se terugvoer

Hi Johann,
Thank you so much for taking the time to rate my apartment, we hope to see you again in a couple of months.
Kind regards,
Lesley and Jean

Bienvenue Self-Catering
Eunice V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V

Wat 'n wonderlike plek om te bly!

Dit was 'n voorreg om in hierdie skoon en vriendelike Gastehuis te kon bly en elke oggend wakker te word met voëlgesang. Ons sal beslis graag weer hier wil tuisgaan.

Francois V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Lekker mense, lekker plek en mooie uitsig.

Baie vriendelike mense. Waarde vir geld.

Christa R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R

In tuin-kothuis gebly - alles gehad wat nodig was en

Gasvrou het geskakel om te verneem hoe reis vorder - dit waardeer. Vriendelike ontvangs, skoon blyplek en baie veilig en aan te bevele vir almal!

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 89, Sentraal, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA498931b084fdc2ec8c9cb89414afe028253ca841f83caf7bee0f18103eb7b505341901203e35ac9a90fcd227f4ed35c6385a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 89 Bruns Road Central 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.186098 22.1409379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang