Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bienvenue Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 89, Sentraal, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bienvenue Self-Catering is in die sentrale Mosselbaai geleë op die top van die heuwel wat uitkyk oor die hawe, see en die Outeniekwabergreeks.

Die kothuis is apart van die hoofhuis met sy eie ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens geskei kan word, ingeboude kaste, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n klein sitarea met 'n TV, 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n wasbak. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n draagbare braai.

Linne en handdoeke is ingesluit. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar. Wasgoed- en strykdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Eenhede word op 'n weeklikse basis gediens.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Spaans
  • Switsers

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bienvenue Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bruns-straat 89, Sentraal, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bienvenue Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 89, Sentraal, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA498931b084fdc2ec8c9cb89414afe028253ca841f83caf7bee0f18103eb7b505341901203e35ac9a90fcd227f4ed35c6385a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 89 Bruns Road Central 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.186098 22.1409379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang