Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biesiespoort Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 000 R3 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Biesiespoort Gastehuis is op Biesiespoortplaas, sowat 3,3 km vanaf Loxton, in die Victoria-Wes-rigting geleë. Die plaas is ryk aan geskiedenis en bied 'n rustige, Karoo-ervaring en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie, gesin of 'n groep vriende.

Dié dubbelverdieping-gastehuis beskik oor 'n oopplan-leefarea-braaikamer met 'n eetkamer en -kombuis, 'n en suite-hoofslaapkamer op die onderste verdieping en 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met sitarea. die gastehuis is smaakvol gemubileer met persiesematte en stofeerde banke vir u gemak en gerief.

Die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n eerlikheidskroeg met alkoholiese en nie-alkoholiese drankies beskikbaar asook 'n ysmasjien.
Daar word voorsiening gemaak vir buitelug braai in die tuin om die sonsondergang te geniet. die tuinarea is veilig omhein vir kinders sowel as troeteldiere.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Zelda B
Saam met lewensmaat
5.0
’n Juweel van ’n plaashuis, net ’n katspoegie van Loxton. Ons en ons hond, Walter, het regtig welkom gevoel by Biesiespoort. Die pragtige ou plaashuis...
Sien meer
Des 2024
Carel S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker rustige plek ek Hannekke. Baie mooi plek, alles waaraan jy kan dink is vir jou gereed en reg gesit. Die natuurskoon bring 'n rustigheid in...
Sien meer
Des 2024
Maretha V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, luuks, mooiste dekor, fynste detail, gasvry en heerlike plaasatmosfeer! Pragtige, luukse gastehuis wat al ons verwagtinge oortref het. Die ru...
Sien meer
Des 2024
Hanli G
Saam met lewensmaat
5.0
Salig, luuks en sommer net lekker! As ek kon, sou ek Biesiespoort 10 sterre gegee het! Ons is hartlik ontvang en die gasheer het dadelik 'n plan gemaa...
Sien meer
Jun 2024
Gerhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsverkwikkend. Bederf. Hierdie verblyf was vir ons die heel beste wat ons ooit gehad het. Hoekom? Die grootte van die huis, die fasiliteite, die li...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Biesiespoort Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56616eb78325f799590c3e913edca9a747d02e0f98141b1516416be4df4e48d3720d9df15945299f250075c9182a59067ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 400 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang