Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie Bosveld Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Walter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

I'm definitely going back this summer! I highly recommend Bietjie Bosveld Lodge. It's not far from Potchefstroom, and it truly feels as if you're in the Bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loretta P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf. Dankbaar vir ons verblyf by Nellie. Sy het ons opgradeer na 'n groter eenheid en ons is dankbaar. Ons sien uit om eendag weer by haar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker en rustig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc (johan) G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Onehlooflik lekker en rustig! Ongelooflik skoon netjies! Die diens was uitnemend en ek het ook hulp met my motor se battery ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustigheid homself. Rustigheid homself. As jy wil ontspan in die natuur. Kan Bietjie Bosveld vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome, worth it! Bietjie Bosveld Lodge really provided total relaxation and tranquil surroundings. Chalets were very clean, provisions for flies/mosquitoes were provided by the host. Towels in chalets were also provided. The pool was clean. I would go back as our stay was awesome. Really worth it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Baie rustig. Lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

'n Stukkie Bosveld-juweel. Ons het lekker ontspan. Die swembad is hemels! Die tenthuise is baie goed toegerus, skoon en netjies. Nellie is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl J
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Netjies en bekostigbaar. Baie oulike plekkie. Kort net bietjie aandag in terme van ligte wat nie werk nie en stoele wat gebroke is, verder netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Ek sal beslis weer daar gaan kuier. Ons was aangenaam verras met die rustige bos atmosfeer. Alles wat mens nodig het is in die chalet. Alles skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZmFjNjMxLWQ4NjctNDVmZC1iMTUwLWEyNjdkZDViMWJjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 171 5 1 5 Plot 376 Oude Dorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.583221433997 27.065986096859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang