Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bietjie Bosveld Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lee-anne V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Very good stay. Very good service. Love this place. Owners are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tursha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Calm state. The unit was incredibly neat; it provided all the necessary and essential utilities. Upon arrival, we were advised about the flies after the rain and also provided with tips and a spray to assist with this. The farm provides tranquility and peace at the highest level possible with only the sounds of its natural surroundings. We really enjoyed the privacy of the unit. Nelly and her family are friendly and very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons het ongelukkig net een aand oorgeslaap maar was regtig beindruk met die plek. Baie goeie atmosfeer, netjies, lekker rustig en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan R
1 nag Saam met vriende
3.6
Feb 2025

Baie mooi omgewing maar werklik duur vir wat jy kry. Baie mooi omgewing en ligging maar die verblyf eenhede kort opknapping, veral die badkamers. Swak vakmanskap en afgeleef. Geen stort en die bad is te smal vir 'n volwassene. Die beddens kort ook dringend nuwe matrasse.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Rowar L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Houtkapper is a real treat. Really great stay at the Houtkapper, outside shower was a real treat! Place was clean and comfortable. Pool was amazing! And overall, just a wonderful experience. Would recommend to anyone and definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was heerlik. Dit was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantasties. Baie netjies en skoon. Beveel dit beslis vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelly
Bietjie Bosveld Lodge
Goeie dag Pieter, baie dankie vir jou review. Ons is bly julle het die tydjie hier geniet.

Werner B
1 nag
5.0
Nov 2024

Lekker rustig. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelly
Bietjie Bosveld Lodge
Goeie dag, Werner. Baie dankie vir die terugvoer. Lekker om te hoor julle het die rustigheid geniet.

Toinette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustigste stukkie hemel. Absoluut alles was fantasties! Die ligging, die rustigheid, die natuurskoon en die verblyf was ongelooflik lekker. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Diere, sonsondergang, voeltjies, emos, ure se kuier voor die vuur. Dit was nou sommer 'n heng lekker kuier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelly
Bietjie Bosveld Lodge
Baie dankie vir die aangename terugvoer, so bly julle het ons klein stukkie Bosveld saam geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d24d57631eb1ac04dba110133b55b4e82c490935828411fccd8cb3c31c0c44105a67c13597e6bdb7dbd3d8bc83a1501277f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 193 5 1 5 Plot 376 Oude Dorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.583221433997 27.065986096859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456