Bietjie Moeg Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Janet C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Bietjie Moeg Self-catering se terugvoer
Janet Baie dankie dat jul ons ondersteun het. Hoop jul kom kuier weer!
Nicolene M - Mei 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Bietjie Moeg Self-catering se terugvoer
Baie dankie Nicolene. Ons is so bly jy het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Dankie Danie & Ronelle
Michele P - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing stop.
Bietjie Moeg Self-catering se terugvoer
Michele, thank you so much. We hope to see you soon again.
Greetings, Danie and Ronele.
Henry J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Melt V - Mrt 2022
Algehele gradering
No dishwashing liquid or drying cloths.
Sione J - Nov 2019
Algehele gradering
Draaglik.
Penny B - Jan 2019
Algehele gradering
Onaangenaam.
Marzanne P - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Melanie M - Jan 2018
Algehele gradering
Fairly comfortable overnight stay.
Lees meerJudy R - Mrt 2018
Algehele gradering
Geriewe nie op standaard nie. Bv. TV.
Jacques I - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bietjie Moeg Self-catering se terugvoer
Jacques
Baie dankie! Sulke terugvoer maak ons dag.
Hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Danie en Ronelle
Lourens Jacobus S - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies en kompak.
Bietjie Moeg Self-catering se terugvoer
Baie dankie Diana,
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Gaste soos julle maak ons werk aangenaam!
Groete,
Ronelle
Jacobus V - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het slegs een nag daar oorgeslaap, op pad tussen George en Klerksdorp. 'n Goeie opsie as plek op die N12 onverkrygbaar is.
Jacob Daniel D - Feb 2015
Algehele gradering
Oornag na besoek aan begraafplaas in Jacobsdal.
Suzaan V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld in Bietjie Moeg B&B.
Lees meerBietjie Moeg Self-catering se terugvoer
Goeie Dag Suzaan,
Ek is vreeslik jammer om te lees van jul teleurstellende ervaring. Ons het gevra of alles reg is en jul het ons verseker dat dit is. Ek het twee persele (een met selfsorg en die een by my huis waar jul tuisgegaan het). Daar is kennisgewing van die werking van geyser opgeplak en daarby staan dat ons graag sal verduidelik hoe die geyser werk indien julle nie regkom nie. Daar is ook duidelik gestel dat ons waterdruk baie laag is en indien te veel mense gelyktydig stort, affekteer dit die temperatuur. Oor die ander probleme is ek nie deur julle in kennis gestel nie, alhoewel ek heeltyd op die perseel teenwoordig was. Ek is baie jammer dat dit vir julle so 'n teleurstelling was.
Groete,
Danie en Ronelle
Fanie D - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die plekkie kan definitief aanbeveel word.
Esmé B - Jan 2014
Algehele gradering
Rustig en lekker; sal beslis aanbeveel.
Dalene J - Aug 2014
Algehele gradering
Ons wou net oorslaap en daarvoor was die selfsorg-eenhede perfek.
Jacoret B - Des 2013
Algehele gradering
Ongelooflik lekker! Vriedelike diens. Ongelooflik gasvry! Julle sien ons verseker weer.
Walter K - Des 2013
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en rustig.
Heleen V - Des 2013
Algehele gradering
Diens en ontbyt was puik!
Betsie R - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker en die gashere is baie gasvry.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palierstraat 59, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang