Bietjie Moeg Self-catering
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palierstraat 59, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bietjie Moeg Self-catering is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hartlikheid en ware gasvryheid van jou gashere.
Daar is 'n groot kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is 'n gemaklike sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n braai-area buite en veilige onderdakparkeerplek.
Jakobsdal is in die Vrystaat geleë en het 'n ryk geskiedenis en kulturele erfenis. Dit is 'n pragtige, klein plaasdorpie waar verskeie oeste onder besproeiing is, soos druiwe, aartappels en grondboontjies, om net 'n paar te noem.
Nog een van Jakobsdal se besienswaardighede is een van slegs drie landbou hoërskole in die provinsie. Die stad is vol van geskiedenis en is 'n interessante bestemming wat warm tot baie warm somersdae geniet.
Jou tuiste weg van die huis af met ware plaashuis-atmosfeer en gasvryheid. Ons gaste word ons vriende.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Palierstraat 59, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Gaste dink Bietjie Moeg Self-catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palierstraat 59, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang