Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie Rus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinpad, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede en 'n slaapkamer in die hoofhuis. Die selfsorg-eenhede is apart van die hoofhuis en het kombuisies wat vir selfsorg toegerus is.

'n Swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is aan gaste beskikbaar. Etes kan op versoek teen ekstra koste gereël word. Daar is diere soos skape, hoenders en honde op die plaas.

Die Addo-omgewing bied verskeie doendinge soos wildkyk, perdry, olifantsafari's, voetslaan, sitrustoere, privaat wildreservate, donkiekarrite en stap in die berg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerry J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place and great weekend. Awesome. Very friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Wilma F
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en sal weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Hulle het uit hulle pad ge...
Sien meer
Jun 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker netjiese akkommadasie met a rustige omgewing om lekker te onstpan! Sien sterre.
Feb 2023
Pieter B
Saam met lewensmaat
4.6
Die gasvrou was baie goed en vriendelik en het na alles omgesien. Lekker gekuier. Dit was lekker stil en ontspanne weg van alles af. Skoon en netjies.
Jan 2024
James G
Besigheidsreis
4.0
Business stay-over. They allowed late check-in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rietfonteinpad, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bietjie Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinpad, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOIyXS6CXzRYqunbg5tB9vtMD6qO7LXmytuhx6XwO5al4gx20uG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Rietfontein Road Sunland 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.506988756269 25.628106411744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang