BietjiePlaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 193
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jenike S - Sep 2024
Algehele gradering
Definitief die moeite werd.
Jani B - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful comfort with breathtaking farm view.
J.p G - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het letterlik net oorgeslaap want ons het 'n 60ste in die area bygewoon.
Jacqueline C - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf, kwaliteit linne & handdoeke. Beslis die moeite werd gewees.
Chanel N - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Sal definitief weer teruggaan.
Catharina B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Riaan C - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome stay.
Yolandi P - Mei 2024
Algehele gradering
Idiaal. Bietjie plaas in die stad.
Petra K - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Moses M - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent venue.
Christiaan V - Sep 2024
Algehele gradering
Voldoen aan my behoefte.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Deonie G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Cj V - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie rustig.
Bataung K - Sep 2024
Algehele gradering
Superb.
Friedrich V - Jun 2024
Algehele gradering
Veilig tussen diere. Plaas in die stad. Rustig.
Lees meerHanlie M - Mei 2024
Algehele gradering
Salige rustigheid!
Marischen A - Jan 2024
Algehele gradering
Very peaceful stay.
Banesia S - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Nozipho M - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful, homely and relaxing.
Machtild V - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Liza B - Sep 2024
Algehele gradering
Regte plaas atmosfeer, veral met al die hoenders en kuikens wat vrylik beweeg.
Cecilia C - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Madeleine S - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en skoon, maar stort 'n probleem.
Tony O - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld! Baie skoon en netjies!
Shelizka V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, mooi, lekker geslaap.
Laetitia O - Des 2023
Algehele gradering
Amazing en awesome!
Heidi C - Des 2023
Algehele gradering
Awesome kuier saam vriende al was dit net een aand.
Harm V - Nov 2023
Algehele gradering
In die bosveld reg langs die stad.
Rosie D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker stil natuur. Asemrowend.
Stephanie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon en so georganiseerd. Net lieflik!
Natasja L - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Neels V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Benine B - Jul 2023
Algehele gradering
Paar diere om te sien, rustig en skoon.
Felicia K - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie Jackie. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom.
Ian S - Mei 2023
Algehele gradering
What an amazing place.
Gideon E - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en baie skoon.
Koos M - Mrt 2023
Algehele gradering
As jy nou regtig moet oorslaap in die stad, is dit die beste plek.
Marlize O - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige blaaskans.
Cathy D - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxin and friendly.
Suzette K - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, die eienaar is vreeslik vriendelik en behulpsaam.
Mandri O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Barend L - Jan 2023
Algehele gradering
Beste in jare, mooi omgewing en rustig.
Erika S - Des 2023
Algehele gradering
Ruim, stil, rustig, veilig, skoon.
Bennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Liana L - Okt 2023
Algehele gradering
Stil, rustig, diere, vreedsaam.
Arnandt V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Belinda was baie behulpsaam, ons het baie lekker gebly.
Martha T - Feb 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Mona P - Jan 2023
Algehele gradering
Definitief 'n gunsteling.
Danie V - Jun 2023
Algehele gradering
Ideale plek om weg te kom van stad se geraas en te rus.
Louanne M - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful rest in the middle of the bushveld.
Joanita W - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik met huislike mense. Slaapplek baie netjies en skoon.
Abraham C - Jan 2023
Algehele gradering
We had a peaceful rest away from the city. Really a comfortable chalet.
Jacques L - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
BietjiePlaas se terugvoer
Hi Jacques,
Dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Belinda
Rosemary B - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Daleen G - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en kalmeerend.
Johan K - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker plaasgevoel.
Helene N - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elizabeth V - Mei 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Dore L - Des 2023
Algehele gradering
Sal vir seker nie weer daar oornag nie.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Manie V - Des 2022
Algehele gradering
Hierdie is letterlik 'n plaaslewe met plaasdiere en wild met moderne geriewe.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Ian S - Des 2022
Algehele gradering
Lovely out-of-town stay.
Anne R - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig.
Johan E - Nov 2022
Algehele gradering
Die verblyf was wonderlik.
Henno D - Okt 2022
Algehele gradering
Everything you need at a fraction of the price.
Christoff V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Christoff V - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Armand R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Leoni B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Ronel E - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en perfek vir 'n wegbreek.
Cecille C - Mei 2022
Algehele gradering
Het heurlik gekuier.
Emsie S - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en privaat.
Cherise O - Apr 2022
Algehele gradering
Gorgeous, friendly and beautiful.
Mathapelo M - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Moleboheng M - Jan 2022
Algehele gradering
The place was peaceful and clean, we really enjoyed our stay.
Erin P - Jan 2022
Algehele gradering
It was absolutely lovely.
Harm V - Jan 2022
Algehele gradering
Regtig uitstekend. Letterlik sekondes uit die stad uit met die plaas gevoel. Fantasties.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie! Sien uit om julle weer te huisves!
Catharina B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Gertien V - Mei 2022
Algehele gradering
Ek sal weer hier bly.
Stephanie W - Mrt 2022
Algehele gradering
As jy rustige plekkie soek waar jy vrede soek is die die plekkie vir jou, sal defnitief weer gaan.
Silas J - Feb 2022
Algehele gradering
Stil area, ruim woonstel.
Vinessa B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie stil, slegs vir oorslaap bedoel.
Lees meerBietjiePlaas se terugvoer
Hi Vanessa, dankie vir jou resensie. Ons het aandag gegee aan die warm water en dis darem uitgesorteer. Die woonstel wat julle geboek het, het ongelukkig nie ‘n buite braai area soos die ander eenhede nie. Dit is so op die advertensie beskryf.
Japie H - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik en privaat.
Deon V - Jun 2022
Algehele gradering
Ek was oor die algemeen tevrede.
BietjiePlaas se terugvoer
Hi Deon, ongelukkig met loadshedding in die dorp is die torings af dan is ons WiFi baie stadig. Groete, Belinda
Mona P - Jun 2022
Algehele gradering
Dis ons tweede kuier by BietjiePlaas, die plaas is pragtig en het van die beste gasvryheid.
Jannie C - Sep 2022
Algehele gradering
So rustig, mens kan sê 'bietjie plaas".
Lees meerElize N - Aug 2022
Algehele gradering
Klein juweel in die middel van die stad.
Lees meerSophia L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Kort net 'n swembad en aircon.
Amor H - Apr 2022
Algehele gradering
Great for short stays.
Jos W - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam gewees.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Liddie F - Des 2022
Algehele gradering
Dis 'n oulike plek. Net jammer die lugversorger het nie gewerk nie!
BietjiePlaas se terugvoer
Hi Liddie,
Dankie vir jou terugvoering.
Neem asb. kennis dat n lugversorger glad nie in ons deskripsies is nie.
Groete,
Belinda
Sampie N - Des 2022
Algehele gradering
Net oornag.
BietjiePlaas se terugvoer
Ongelukkig kan ek nie help oor hoe ander padgebruikers die pad gebruik nie. Ek dink gelukkig nie dat modder enigsins ‘n probleem vir julle veiligheid was nie. Ons naam sê alles - BietjiePlaas.
Nelia L - Sep 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Marika C - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome hartsmense.
Chantelle T - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie vir die resensie Chantelle.
Lizzy D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Veilig en stil.
Ronaldie T - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Tumi T - Aug 2021
Algehele gradering
It’s home away from home.
BietjiePlaas se terugvoer
Thank you so much Tumi
Herman E - Jul 2021
Algehele gradering
We enjoy it very much.
Tumi T - Jun 2021
Algehele gradering
Warm and peaceful.
Elja V - Mei 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Andries B - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful, value for money, well deserved rest.
Stephanie J - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannend, welcoming, tuis gevoel.
Lees meerJoey D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en netjiese blyplek.
Helena V - Jan 2021
Algehele gradering
Was ‘n lafenis gewees na ‘n lang dag van doTerra Oile-training.
Louis M - Jul 2021
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het.
Charl M - Des 2021
Algehele gradering
BietjiePlaas is 'n baie rustige wegbreekplaas. Naby Spar. Eienaars is baie behulpsaam vriendelik en professioneel. Weerens dankie.
Mathapelo M - Des 2021
Algehele gradering
A home away from home, but the geyser was not on point. We took a cold shower on a rainy morning.
Auriel H - Aug 2021
Algehele gradering
It's a nice place for a getaway.
Lana L - Sep 2021
Algehele gradering
Homely, spacious, quiet.
Leeanne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Very comfortable with all necessities available.
Ghistele P - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en verskriklik mooi om te sien.
Elizabeth M - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Elsa D - Des 2021
Algehele gradering
Geniet dit altyd baie.
Tumi T - Mei 2021
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Johan W - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Teresa G - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, baie lekker wegbreek van die stadslewe.
Elsa D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon eenheid. Rustige omgewing.
Maggie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Michelle C - Des 2020
Algehele gradering
’n Lieflike juweel weg van die stad af.
Dikeledi M - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Arlene T - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, goeie verblyf!
Cherish S - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing!
Sagren M - Okt 2020
Algehele gradering
A very cosy and peaceful environment.
Magdelena M - Okt 2020
Algehele gradering
Bosveld mooi
Christel Z - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was voorwaar lekker.
Elja V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon
Gary P - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable
Annerie H - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plaas omgewing.
Janine W - Mrt 2020
Algehele gradering
Plek is netjies, veilig en baie rustig!
Amanda H - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en regtig bietjie plaas.
Lourens E - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gebly!
Hannes A - Jan 2020
Algehele gradering
Was waarlik die moeite werd, puik diens en 'n heerlike plek in alle opsigte.
Janlo L - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker.
Johan P - Feb 2020
Algehele gradering
Absolute bliss.
Gerhard S - Des 2020
Algehele gradering
Gawe mense en baie goeie akkommodasie.
Christa D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Johan W - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie plek en lekker stil!
Mona P - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly dis gerieflik naby aan alles wat jy benodig in die stad, maar heerlik rustig op die plaas.
Annerie N - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens
Palesa Veronica T - Des 2020
Algehele gradering
It was good overall.
Patra R - Okt 2020
Algehele gradering
It was great
Eana D - Mrt 2020
Algehele gradering
Pure natuur. Vars lug. Eenheid is lekker ruim en netjies.
Shann B - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful overnight stay.
Sharon M - Jan 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Good value, our hostess was helpful and accommodating.
Lees meerNatasha A - Okt 2020
Algehele gradering
The unit was well equipped
Caroline M - Des 2019
Algehele gradering
What I saw on the internet it's what I got there.
Stephen Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Roelien D - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Mokgadi M - Sep 2019
Algehele gradering
The place is clean, quiet and safe.
Louise M - Aug 2019
Algehele gradering
Value for money, very clean and neat, children friendly, owners very friendly.
Hendry B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Charleen V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Ina D - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese oornagplek.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie, Ina! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Belinda
Brian E - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding en dit gevoel ons was in die bosveld.
BietjiePlaas se terugvoer
Beste Brian,
Dankie vir die goeie resensie! Bly julle het lekker gebly.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
219Lalapalm
Ronel F - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie, Ronel! Ons is besig om na die lugversorging te kyk.
Dirk B - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, rustig.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie, Dirk! Hoop om julle gou weer te sien.
Marita J - Jan 2019
Algehele gradering
Die woonstel is modern, mooi, netjies en skoon en mense vriendelik.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer!
Brett V - Des 2019
Algehele gradering
Great farm atmosphere, various animals on the farm. Private, very clean and great value for money.
Jc S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Sarah A - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely spot.
Wynand D - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Arnold J - Okt 2019
Algehele gradering
Is baie gasvry ontvang en fasiliteite was puik.
Pierre C - Okt 2019
Algehele gradering
'n Heerlike plaasgevoel.
Lees meerKatryn S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Bianca V - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvy en netjies. Beste koffie ooit.
Rene V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing tussen wild.
Xandi C - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Xandi.
Pieter D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie en vriendelike eienaars.
William K - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies, lekker geslaap, uitstekende waarde vir geld.
BietjiePlaas se terugvoer
Bly julle het lekker gebly.
Annita C - Sep 2019
Algehele gradering
Affordable. Value for money. Absolutely great place. Serene. Close to nature. Will definitely visit again.
Riekie C - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie Riekie vir jou resensie, ek gee dadelik aandag aan die goedjies.
Louis V - Jul 2019
Algehele gradering
Kry waarvoor jy vra en meer. Net gesoek vir ingang.
Michelle W - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing.
BietjiePlaas se terugvoer
Hi Michelle, bly julle het rustig gebly. Die oom het ongelukkig geen keuse gehad om voor verby die woonstel te loop nie want agv die storm en die krag wat af was in die omgewing moes hy die motorhek gaan oopsluit dat almal kan in en uitgaan. Gelukkig is daar gordyne voor die glasdeure.
Lynne H - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Paulina T - Nov 2018
Algehele gradering
I enjoyed being in 219 Lalapalm.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie Paulina
Leon R - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en vriendelike mense.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer!
Bernadine L - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie Bernadine! Bly julle het lekker by ons gebly ;)
Ciska V - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig, baie mooi eenheid.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Tanya V - Sep 2018
Algehele gradering
Was rustig en skoon.
Annelise B - Aug 2018
Algehele gradering
Perfek.
Martin S - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
BietjiePlaas se terugvoer
Hi Melanie, hoop dit gaan goed met julle.
Dit was so lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Groete, Belinda
Beatrix K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie!
Werner D - Mei 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld wat ek nog gekry het.
Johannes J - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker man lekker rustig.
BietjiePlaas se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die goeie resensie.
Theresa V - Apr 2018
Algehele gradering
Alles was perfek en die gasvryheid uitstekend. Sal beslis weer gaan.
BietjiePlaas se terugvoer
Baie dankie Theresa.
Rupert N - Mrt 2018
Algehele gradering
Will recommend Lalapalm to anyone.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie.
Dion F - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderful.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie Dion!
Marilise K - Aug 2018
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie vir sie goeie resensie Marilise.
Gerald B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
BietjiePlaas se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie.
Ellen S - Des 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
BietjiePlaas se terugvoer
Jammer dat u gesukkel het om die eenheid te vind. Daar is egter volledige aanwysings en GPS koordinate op die webtuiste. Groete, Belinda
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lalapalm Road, Plot 219, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang