Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjies Akkommodasie

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Arthur W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Safe and peaceful. Lynette was very friendly and helpful. The yard is safe and the self-catering unit was clean. We had a peaceful night's rest. Would have loved to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig en het heerlik ontspan. Ons is baie vriendelik ontvang. Huisie was baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Daar is absoluut alles waaraan jy kan dink om nodig te kry. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Baie dankie Annelie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien jou gou weer. Bietjies Groete.

Xander V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Verskriklik lekker. Lekker en veilig. Kombuis kom met meer as genoeg gereedskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Baie dankie Xander vir jou terugvoer. Met jou volgende besoek behoort Bietjies baie meer veilig te wees omrede die hele erf binnekort met 1,8m muur omhein gaan wees.

Maria Louis B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Very enjoyable. Enjoyed the overall stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pauline C
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Very pleasant. We were very pleasantly surprised and enjoyed our stay very much. Very comfortable and not too far outside Port Nolloth, and we went to a lovely meal. The room was very clean, and the host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tina-louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Mense baie vriendelik. Richtersveld is pragtig. Huisie het alles wat nodig is. Gemaklik en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor R
1 nag Saam met vriende
3.2
Jul 2024

Was gemaklik. Oor algemeen was die verblyf goed. Ons het egter net een aand oorgeslaap. Sou graag die eienaar of gasheer, gasvrou wou ontmoet of net wou sien met aankoms.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2023

Rustig. Bietjies Akkommodasie was besig met heining konstruksie rondom, maar die eiemaar het ons geneem na hulle ander familie eiendom - dis al verblyf. Sonder verdere ekstra koste. Akkommodasie was soos 'n seehuis. Veiligheid net 'n bekommernis, aangesien daar nie agter 'n hek parkeerplek is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Isack V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Wonderful. Great rooms. Great views. Great character.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
We at Bietjies appreciated your feedback. Looking forward to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 372

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Skulpie- en Duinestraat, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadbac10f51b2607e73623e68da56ffc7ec569dcfac31823db2e2b51f55e4e4453b43cf1d241aa8d95bfc88ef0ca40b41f290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 Corner Skulpie & Duine Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.284315948123 16.881466826389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang