Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big5 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Philip S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Excellent. Definitely stay there again, nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Big5 Guest House
Thank you for the wonderful review, Philip. We are pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the near future. Big5 Management.

Janes B
1 nag
4.4
Apr 2024

Lekker gebly. Vriendelike personeel. Kamers mooi netjies. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anel
Big5 Guest House
Dankie Janes vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly dat julle ons gastehuis geniet het. Hoop om julle weer te sien. Big5 Span

Daleen V
1 nag
4.4
Mrt 2024

Baie mooi plek. Netjies en skoon. Was baie lekker. Personeel by ontvangs baie vriendelik en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Big5 Guest House
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Big5 Span

Berdine V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Baie lekker Hulle het ons nie laat weet dat die restaurant gesluit sou wees nie en ook nie dat hulle onderhoud aan die gastehuis doen nie. Dus is ons al vanaf ½7 die oggend wakker gemaak deur 'n gekappery

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Anel
Big5 Guest House
Goeiemore Berdine, Baie dankie vir die resensie - ons waardeer dit. Ons vra omverskoning oor die onderhoud wat nie aan julle deurgegee is nie, en dat die gekappery julle gepla het. Veilig bly en voorspoed vir 2022 - Anel Big5 Gastehuis

Marcel S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Ideaal vir ons behoeftes. Ek en my dogter het die verblyf baie gereiflik gevind. Ons ws vir 'n troue in Witbank en Big 5 was baie sentraal en ons kon maklik al ons bestemmings bereik. Die gastehuis het aan al ons behoeftes voldoen. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Big5 Guest House
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n plesier om julle by ons te huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Goed gaan. Anel

Michael J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Des 2018

Dit was 'n aangename ondervinding. Big 5 was 'n aangename ondervinding met vriendelike personeel and skoon fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anel
Big5 Guest House
Dankie vir jou "review" Michael. Dit was lekker om jou hier by ons te hê. Hoop om jou vinnig weer te sien. Lekker fees seisoen vir jou en jou geliefdes. Big5

Philip T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2018

Nie die prys werd nie. Dit is 'n pragtige plek, maar ongelukkig nie die prys werd nie. Die Jacuzzi is ook net 'n spa bad, baie teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Karin V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2017

Plek was netjies. Het lekker gebly en geëet. WiFi was baie stadig en soms nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anel
Big5 Guest House
Goeiedag. Dankie vir die terugvoering. Seine is nie altyd wonderlik hier in Witbank nie, maar ons probeer altyd ons bes om die beste dienste te verskaf. Hoop om julle vinnig weer te sien...

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2016

Mooi, maar nie skoon nie. Op die oog af alles mooi. Bad het nog ring gehad van vorige gaste en vloere was baie vuil.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cw S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2015

Baie lekker, net die kluis het nie gewerk nie. Geen klagtes nie, net die kluis wat nie gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU7IlTlPJ9FRoGZjWNZSYrVOQPegQpX1c6xnKA5IJ4SQhWbbcVs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 113 Woltemade street Die Heuwel Proper 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.864976072917 29.239036738872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang