Big 5 Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Big 5 Guest House het 4 sterre wat deur die Toerisme Raad gegradeer is en is ideaal vir paartjies en sakereisigers. Die gastehuis is na aan al die nodige geriewe soos restaurante, winkelsentrums, banke en die casino.
Big 5 het 2 pragtige eenhede wat verskeie "executive"- en luukse kamers voorsien. Al die kamers het WiFi, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe met beskuit, waaiers, verwarmers, TV's met sekere DStv-kanale en 'n radiowekker. Die gastehuis het 'n Afrika-tema en 'n ontspanne atmosfeer wat toevlug vir enige sakereisiger bied.
Gaste is welkom in die privaat swembad te gebruik en in die welige tuin en Anelli se Teetuin op die perseel te ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
ISABEL Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Big 5 Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang