Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Big 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marinda G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Kamers is netjies.

Met ons aankoms was daar geen hulp of diens nie, Anton se foon was af so as een van die inwoners nie toevallig uitgekom het en die hek vir ons oopgemaak het nie moes ons seker elders plek gaan soek. Ons het 15 min gewag vir iemand by die ontvangs se deur om ons te kom help vir ons kamer net om te hoor sy moet eers bel en bevestig, nog 'n verdere 10 min. Ek sal nooit weer van Big 5 gebruik maak nie.

Jorika K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika K

Aangenaam verras.

Baie goeie waarde vir die geld, skoon en gerieflike kamer en Anton is 'n ster.

Desrié Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desrié Z

Facilities and host both great.

Something as small as this affected me, but real butter in the dining room would be great.

Joané V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané V

Baie lekker gebly.

Baie lekker plek, die bed was ongelooflik gemaklik. Sal definitief weer daar bly as ons in daardie area is.

Michael S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Found the accommodation neat and clean. Very good service from management which really made us feel at home.

Would like to make a suggestion if maybe a small table with two chairs could be put outside the units. In summer this would be nice to have a sundowner drink and a cigarette. Also butter instead of margarine for breakfast.

Pierre R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R

Lovely stay.

Big 5 is the right destination if you need value for money, clean, no nonsense accommodation. Your host, Anton, has every aspect of his guesthouse under good, skilled control. Very pleasant stay - thank you.

Eleanor V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor V

Uitstekend.

Dankie vir julle gasvryheid.

Dj A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dj A

Rustige gastehuis naby die lughawe.

Vriendelike diens, aangename kamers.

Macel F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Macel F

Netjies, behulpsaam en vriendelik.

Die kamer was netjies en gerieflik. Personeel behulpsaam en vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Deon S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer.

Het verblyf geniet, ontbyt was heerlik en op tyd. Sou net 'n bad in plaas van stort verkies!

Elize O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Pragtige, rustige plek.

Baie lekker gebly. Kamers baie netjies en gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis die plek aanbeveel.

Maria G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria G

Skoon, netjiese, veilige en bekostigbare verblyf.

Die fotos op LekkeSlaap is 'n goeie aanduiding van wat jy kan verwag. Ons was nie teleurgesteld nie. Alles was skoon en netjies. Ons was 2 vrouens en 'n meisiekind van die platteland en ons het baie veilig gevoel. Heerlik ontbyt geëet en lekker gebly. Die hondjie blaf bietjie in die nag, maar ons het nietemin lekker geslaap. Ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing moet oornag.

Chanelle M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle M

Aangenaam.

Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Aangename mense, professionele en vriendelike diens, pragtige kamer en heerlike ontbyt. Ons het baie veilig gevoel en was naby die sportsentrum waar ons moes wees. Die plek is maklik om te vind en toegang tot die hoofweg is eenvoudig vir mense wat nie die omgewing ken nie.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Groenlaan 59, Edleen, Kemptonpark, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNmE2MWQ4LTA1NzQtNGY3Zi04Yjk2LWNjNDc1MzBhZWZiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 59 Green Avenue Edleen 1621 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -26.095798887094 28.208487990074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang