Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 118

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir Big Bay Beach Club 118
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elmarie A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Dit was heerlik, ons sal graag weer daar bly.

Ons het heerlik gebly, Big Bay is presies op die regte plek om die gebied te verken, en die woonstel is baie gerieflik en reg oorkant die see met 'n baie mooi uitsig.

Thandile M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandile M

Perfect stay.

The place is very nice and clean, and it's very safe.

Lukhanyiso V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukhanyiso V

Enjoyable.

Our stay was very pleasant. The place was more than what we expected. We really enjoyed our stay and we hope to come back soon.

Anton L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Baie gemaklik. Baie vriendelike ontvangs.

Vriendelike gasheer. Gemaklike woning.

Kobus U - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Silence is golden.

Dit was perfek. Ons het lekker gerus. Het slegs die branders gehoor, geen verkeer of lawaai nie. Dankie vir 'n goed toegeruste blyplek.

Elizabeth F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Baie lekker verblyf vir mense wat vinnig Kaapstad moet besoek.

Ongelooflike uitsig oor die see. Die woonstel was skoon en netjies. Winkelsentrums is naby en toegang tot die strand is loopafstand. Baie dankie, Marvan.

Jacques C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Baie gemaklik en naby als wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly, sal net daarvan gehou het om nog langer te bly.

Rudi B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Nice plekkie.

Baie oulike plek, beslis waarde vir geld.

Raymond P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Marvan really was very accommodating - arrive early and leave late.

Close to lots of amenities. Flat is comfortable.

Elaine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Pragtige skoon en netjiese verblyf met 'n besonderse see en Tafelberg uitsig.

Ons het besonders lekker gebly by Big Bay Beach Club 118, alles was skoon en netjies, daar was alles wat ons moontlik kon nodig hê, vars melk in die yskas en ys in die vrieskas met ons aankoms. Ons het 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg gehad. Ons was loopafstand van die strand asook 'n redelike groot winkelsentrum. Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie!

Ronel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Amazing location - definitely rebooking and recommending to friends and family.

Was everything we expected and more. Loved the personal touches including the fresh milk on arrival, which sounds like a little thing but it's huge. Thank you.

Ronel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Perfect location. Lovely apartment.

Furniture and pictures can do with an update but very neat and tidy. Nice extras like tea, coffee, sugar and even fresh milk .

Adli L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adli L

Baie lekker.

Dit was baie lekker vir 'n langnaweek. Dalk bietjie klein vir 'n langer vakansie. Veral die 2e slaapkamer.

Shamilla R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamilla R

Uitmintend.

Baie aangenaam. Vreeslik dankie.

Nicola S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S

Fantasies.

Ek en my gesin het die beste tyd gehad, veral die sea view was die beste en die balkon kon ons geniet as stilte tyd. Niemand het ons gepla nie, dis so nice.

Edrich V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich V

Baie lekker gebly, geen klagtes nie. Dalk net vir ons bietjie meer koffie los vo.

Baie lekker gebly, geen klagtes nie. Dalk net vir ons bietjie meer koffie los volgende keer.

Bea L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea L

Fantasties.

Baie lekker gebly. Was goeie diens. Gebruik van die braai area op stoep sou lekker wees.

Dewaal C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewaal C

Waarde vir geld, naby die strand.

Dit was aangenaam omdat alle reëlings seepglad verloop het. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Die prys bied goeie waarde vir geld.

Christel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel S

Ons was hier vir dokters, maar die verblyf het ons stresvolle tyd gemakliker gemaak.

Baie gerieflik. Veilig en skoon. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie gerieflike ligging vir ons behoeftes.

Ons was daar vir besigheid en plesier. Dit was perfek vir wat ons wou hê. Sal dit aanbeveel.

Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Goedgelee naby alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie!

Die eenheid is goed toegerus, en dit voel veilig.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maison C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maison C

Die plekkie is baie gerieflik, rustig en die eienaar is baie akkommoderend.

Ons het baie lekker gebly. Alles was baie gerieflik gemaak vir ons in die woonstel. Dit is duidelik dat die ekstra myl gestap word vir vakansiegangers. Dit is perfek geleë naby winkelsentrums. As ook die see en 'n pragtige uitsig op Robbeneiland en Tafelberg.

Heinrich R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich R

Gerieflik en rustig.

Pragtige plekkie perfek geleë regoorkant die strand. Rustige omgewing met alles wat jy nodig het om jou besig te hou in die kompleks.

Jahn-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahn-marie M

Waarde vir geld.

Beach club is naby geleë aan die strand, net oor die pad. Ook naby geleë aan die winkelsentrums. Baie veilig gevoel en was rustig. Alles gehad wat ons nodig gehad het. Gasheer was baie behulpsaam.

Vanessa W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Had a fabulous stay at Big Bay Beach Club 118.

It's a wonderful scenery to wake up to, and stand on the balcony to look out over the horizon. Breathing in the fresh air of the ocean every morning, peaceful and safe environment to be at. Spacious kitchenette/living room areas, bedrooms as well as the bathroom. In the flat it had everything useful for your purpose of your stay. A walk away for surfing lovers and taking a walk on the beach for a morning or day walk. I'll reckon for the owner to provide a clothing rack (drying rack) to hang wet swimming towels onto. Thank you to the owner, my family and I had a awesome stay. Will be back again sometime.

Jody M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody M

Beautiful time!

It was a beautiful stay. Thanks for everything. A stone's throw away from the beach and a beautiful pool.

Belinda O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Was heerlik, skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik.

Baie lekker. Woonstel mooi en goed geleë met see-uitsig. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Baie dankie Marvan.

Agnes N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes N

It was fantastic.

The place was neat and spacious. We had an enjoyable and relaxed weekend.

Joan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B

We only stayed 4 days. Situation excellent. Security very good.

Everything in the apartment was good but found that the oven was dirty and needed cleaning. We were on the 2nd floor and it should be mentioned that there are no lifts. One of our parties struggled with the stairs.

Cedric N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric N

Hassle free and great service.

Everything a person need was available. Very pleased and satisfied.

Ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann D

It was lovely. Very peaceful and relaxing. Marvan was very kind.

The girls enjoyed it and especially the pool as it was in the complex they could go as they pleased. Didn't need to worry. Security is very friendly.

Louise S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise S

Heerlik.

Netjies en als wat jy nodig het. Net klein.

Ella W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W

Baie rustige, netjiese oord.

Ons het baie lekker gekuier. Marvan, ons gasheer, het gesorg vir al die klein dingetjies wat mens waardeer, soos tee, koffie, melk, seep ens. En kersies en ligte vir wanneer Eskom die krag afgesit het. Die woonstel was skoon en netjies, en feitlik op die strand. Die kompleks het sy eie sekuriteit en ons het altyd veilig gevoel.

Elwyn H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwyn H

Uitstekend en die rustigheid in die area self.

Ek was beïndruk met die netheid van die plek en sekuritieit en die vars lug van die see.

Brumilda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda L

Die kuier was fantasties, baie beïndruk met Big Bay Beach Club. 10/10.

Ons het verskriklik lekker gekuier, dit was abosoluut fantasties om daar te gewees het, ons sal graag weer gebruik maak van Big Bay, die keer die hele familie saambring. Baie beïndruk met die kamer en die eenheid in geheel altans met Big Bay in geheel. 10/10.

Sonia C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

Waarde vir geld.

See-uitsig was mooi vanaf balkon en plek het als gehad wat ons benodig. Sal beslis weer teruggaan en het veilig gevoel.

Leonardo J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonardo J

Best place.

Nice and quiet apartment, friendly residences, beach is literally a stone throw away over the road, pool very nice after beach walk. I would recommend this to family of 4 or 4 friends. Thank you Marvin, for seeing us and communicating during our stay, hope to visit big bay soon. Kind regards.

Stephani F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani F

Dit was ń nodige wegbreek. Stil en pragtig!

Ek sal die verblyf 100% aanbeveel.

Belinda N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Pragtige woonstel, super skoon en netjies, uitstekende diens van eienaar, lieflike uitsig oor oseaan, baie geriewe: tennisbaan, swembad, putt-putt, wishy-washy. Goeie sekuriteit.

Wonderlike ervaring. Gerieflik naby winkelsentrum vir heerlike ontbyte en daarna 'n lekker drafstap op strand met Tafelberg op die horison!

Yolande H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H

Die plekkie is uitmuntend.

Plekkie is lekker geleë. Lieflike strand om op te gaan stap. Naby genoeg aan al die besienswaardighede. Sal hom beslis aanbeveel en weer gebruik.

Doempie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doempie P

Baie lekker gekuier.

Sal baie beslis weer daar kuier. Dit is absoluut perfek geleë.

Jaco P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Uitstekende diens van Marvan.

Dankie Marvan julle diens was uitstekend.

Fozie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fozie A

Safe and secure.

Thank you Marvan for a wonderful time at your place once again. Marvan is always very friendly and on hand if you need him. The apartment is big and comfortable enough for four people. The view from the balcony is beautiful, you can see the beach and Robbin Island from there. We had amazing weather so the pool was thoroughly enjoyed and taking walks on the beach as it was just across the road from the complex. Taking the MyCity bus was great as the bus stop is just outside the gates. We will see you again soon Marvan.

Mishka C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

Indeed a very good location.

Will definitely recommend and visit again.

Kobie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Ons het heerlik gekuier by Big Bay Beach Club 118.

Dit was weereens 'n baie mooi, netjiese eenheid wat ons deur die webtuiste bekom het. Die eenheid is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Big Bay is goed geleë. Ons het lekker kon rondry en genoeg eetplekke om te kies sodat almal van ons vakansie kon hou. Ek beveel Big Bay Blub 118 aan 'n heerlike Kaapse vakansie.

Marius B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Baie lekker plek om te slaap.

Lekker klein en lekker al wat mens nodig het vir oorslaap.

Alida C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida C

Baie mooi uitsig.

Goed geleë in 'n veilige kompleks met sekuriteittoegangbeheer. Die woonstel is netjies en voldoen aan die basiese benodighede. Dit was die tweede keer wat ons in die woonstel gewoon het en sal weer in die toekoms van die woonstel gebruik maak. Die kompleks word goed onderhou en dit is stapafstand van die strand af.

Dorothy D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy D

Gerieflik, netjies, veilig, vriendelike ontvangs van eienaar en personeel.

Dit is regtig waarde vir geld. Veilig, bekostigbaar, netjies.

Rut L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rut L

Marvan het uit haar pad uitgegaan om my familie te akkommodeer.

Die omgewing is heerlik vir 'n lekker wegbreek en op die oord is daar ook fasiliteite wat die ervaring nog beter kan maak.

Hilton H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton H

Great.

Loving, caring, safe and blessed.

Jo-anne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne S

See stars

See stars

Ndivhuwo M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ndivhuwo M

Not bad.

Not valuable for the money, facilities too old for the young.

Egbert M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Egbert M

Het baie meer verwag.

Baie klein. Geen daaglikse skoonmaakdiens. Baie teleurgesteld.

Peter C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Peter C

The Flay is in need of repairs.

The flat we were in a terrible state, the taps are filthy with green mold. I had problems with the trialer we had with us. The place that we were ment to park the trailer is not safe as we had an open vehicle on it. The security was very rude. The owner of the flat tried to help us with the parking of the trailer close to the gate so that security could keep an eye on it, after a huge argument they let us park it in front by them, we were then told that we can not park it there so I had to find alternate parking for the trailer.

Lisa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Value for money.

I liked the place and will recommend it anytime.

Annalie F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie F

Ligging, veiligheid en kliëntediens baie goed.

Baie lekker, mooi see uitsig al is dit net 'n klein stukkie van die see. Hoor die see as ek slaap, wat 'n "wow" is. Kan my 5 km fun run doen.

Brittany R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittany R

It was fantastic, that's it.

Great place for a getaway!

Ronell W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell W

Heerlike verblyf, mooi uitsig.

Oulike woonstel, mooi uitsig, goeie slaapkwaliteit. Goed toegerus, alhoewel 'n paar klein goedjies gekort het, wat aangemeld is. Goeie sekuriteit. Marvan was vriendelik, behulpsaam en verwelkomend.

Fozie A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fozie A

Peaceful area and comfortable apartment.

Thank you Marvan, you are a very friendly and helpful person. The apartment is comfortable, value for money, had everything we needed and has a beautiful view of Robben Island. Thoroughly enjoyed the pool as we had great weather almost everyday and travelling with the Mycity bus as the bus stop is near the entrance of the complex. We will definitely be returning next year.

Peter K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K

Rustig en gerieflik.

Naby ’n gerieflike inkopiesentrum en ander geriewe. Uitsig oor see. Goeie gasheer!

Ronel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Desembervakansie.

Die woonstel was baie skoon en nejies en het alles gehad wat nodig was - van alle skoonmaakmiddels tot spierwit en skoon beddegoed. Jammer mens kan nie die braaier op die balkon gebruik nie.

Charvonne M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charvonne M

The stay was wonderful, making it my home away from home.

The place is so neat and tidy. All we had to take was our clothes and food, everything is there.

Stefan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Rustig, waarde vir geld, opwindend, toegerus en vriendelik.

Ons het baie lekker gekuier in die Kaap. Die woonstel is baie goed toegerus en die eienaar het seker gemaak ons is gemaklik en ons het alles wat ons nodig kan hê. Die woonstel is loopafstand van die strand, wat oggendstappies 'n vereiste maak. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier in die Kaap nie, en sal weer gebruik maak van Big Bay Beach Club 118.

Nombulelo P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo P

The place was so welcoming, directions were clear and easily accessible.

It's a walk down the beach. The views front the balcony were very nice. The apartment on its own had everything that the girl would need to cook and clean. The bedding is White clean and fresh smell and the rooms are very nice and warm.

Anna M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Amazing

Baie netjies en privaat. Loop oor die straat dan is jy op die strand. Netjiese woonstel wat alles bied wat mens benodig.

Charne R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne R

Relaxing.

Children can't have fun, then next door neighbour complains - that's not on.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend.

Kinders kan nie pret hê nie, dan kla die buurman langsaan - dis nie aan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Theunis S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S

Rustige, veilige omgewing naby verskeie sentrums en pragtige uitsig stapafstand strand toe.

Baie dankie, ons het dit geniet.

Melinda J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda J

Gerieflik, netjies en goed geleë.

Ons gasvrou Marvan se hartlike verwelkoming en gasvryheid was uitstaande. Klein goedjies soos lekker seep in die badkamer, goeie kwaliteit handdoeke en linne, asook die lekker leesboeke en DVD's wat beskikbaar is in die woonstel, het dit sommer soos huis laat voel!

Ephraim Methuli N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ephraim Methuli N

Great place, will definitely go back.

Great place with good view.

Louis D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Ongelooflik.

Marvin is 'n uitstekende persoon om mee te gesels. Die plekkie is goed ingerig vir my klein familie.

Corrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Dit was regtig baie aangenaam.

Ons verblyf het my verwagting oortref. Die eenheid was goed toegerus vir ons behoeftes. Kan hom met eerlikheid aanbeveel.

Ameera A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameera A

Value for money was an amazing time and perfect scenery.

I'll definitely recommend this place to others it's in the perfect spot everything is comfortable and worth it the view is splendid.

Basie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie R

Was lekker gewees, alles is stapafstand vanaf die kompleks.

Sien sterre.

Tarren D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarren D

This place has great customer service.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek het baie goeie kliëntediens.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dirk W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Baie aangenaam.

Kwaliteit akkommodasie gewees.

Denton W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denton W

Very good accommodation, price is worth every penny.

Hospitality is good, I enjoyed my stay with family, they were happy and pleased with everything, rooms, view, pool etc.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie verblyf, prys is elke sent werd.

Gasvryheid is goed. Het my verblyf saam met familie geniet, hulle was baie gelukkig en tevrede met alles, kamers, uitsig, swembad, ens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Patsy S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patsy S

Dit was heerlik.

Sal verblyf aanbeveel. Die hekwagte wat Maandagmiddag 18 Junie aan diens was, was baie ongeskik en glad nie hulpvaardig nie.

Sila B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sila B

Fantasties.

Tops. Uitstekend, vriendelik, kindervriendelik, goedkoop, netjies, omgewing veilig.

Johannes K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K

Lekker gebly.

Naby die see en lekker restaurante. Binne 'n veilige gebied. Netjiese blyplek.

Marilise K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K

Ons het heerlik gebly. Was gerieflik en huislik.

Sien sterre.

Sharon D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Peaceful getaway, comfortable, clean and close to the beach and shops.

We enjoyed the peace, accommodation perfect, clean and well equipped. Location perfect and easy to find. We had no problems entering the premises. Shops and beach is very close by.

Pieter D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Die plek is baie netjies en goed geleë.

Ek sal die plek vir ander mense aanbeveel. Dit was baie lekker om daar te bly. Nie te duur nie en baie netjies, asook goeie diens.

Andre B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Beslis die moeite werd.

Daar is regtig niks om oor te kla nie. Alles wat jy nodig het is daar. Een van die beste selfsorg-eenhede waar ek al gebly het. Baie tevrede.

Yvonne T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne T

It was very pleasant.

I would recommend it to anyone because of the good clientele shown, security and value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was baie aangenaam.

Ek sal dit aan enige iemand aanbeveel weens die goeie kliënte diens, veiligheid en waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borned-straat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMGJkNmVhLTJiZGMtNDE0OS1iNzdjLTMxODE4ZTM2NjM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 4) 85 5 1 5 Borned Street Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.78308979672 18.45466688214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang