Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 118

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elmarie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was heerlik, ons sal graag weer daar bly. Ons het heerlik gebly, Big Bay is presies op die regte plek om die gebied te verken, en die woonstel is baie gerieflik en reg oorkant die see met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfect stay. The place is very nice and clean, and it's very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukhanyiso V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Enjoyable. Our stay was very pleasant. The place was more than what we expected. We really enjoyed our stay and we hope to come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie gemaklik. Baie vriendelike ontvangs. Vriendelike gasheer. Gemaklike woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Silence is golden. Dit was perfek. Ons het lekker gerus. Het slegs die branders gehoor, geen verkeer of lawaai nie. Dankie vir 'n goed toegeruste blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker verblyf vir mense wat vinnig Kaapstad moet besoek. Ongelooflike uitsig oor die see. Die woonstel was skoon en netjies. Winkelsentrums is naby en toegang tot die strand is loopafstand. Baie dankie, Marvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie gemaklik en naby als wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly, sal net daarvan gehou het om nog langer te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Nice plekkie. Baie oulike plek, beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Marvan really was very accommodating - arrive early and leave late. Close to lots of amenities. Flat is comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtige skoon en netjiese verblyf met 'n besonderse see en Tafelberg uitsig. Ons het besonders lekker gebly by Big Bay Beach Club 118, alles was skoon en netjies, daar was alles wat ons moontlik kon nodig hê, vars melk in die yskas en ys in die vrieskas met ons aankoms. Ons het 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg gehad. Ons was loopafstand van die strand asook 'n redelike groot winkelsentrum. Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borned-straat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMGJkNmVhLTJiZGMtNDE0OS1iNzdjLTMxODE4ZTM2NjM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 4) 85 5 1 5 Borned Street Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.78308979672 18.45466688214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang