Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 118

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Christo V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie stil buurt. Sien die see gedeeltelik. Baie veilig met sekuriteit. Baie lekker gebly. Eienaar hou kontak met jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise N
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Enjoyable! It is a lovely flat—we enjoyed our stay there. The location is perfect—close to the beach and shops, and the complex has amazing facilities. We wish we could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Salig, mens het nie meer nodig as wat voorsien is nie. Was baie lekker. Gedaan wat ons wou gehad het. Skoon, gerieflik en lekker gemaklike beddens. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Fantastic. It was so nice. Beautiful view. Nice swimming pool and putt putt. Nice flat. Just great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anine S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2025

Genotvol, perfek geleë en waarde vir geld! Dit was 'n lekker ervaring om by Big Bay Beach Club te bly tydens ons vakansie. Dis ideaal vir daardie wegbreek sonder om die bank te breek! Die swembad fasiliteite op die perseel is ook baie skoon en kinders het geniet om daar te swem. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons het so lekker geslaap in die plek en dit het ons laat uit rus. Het en sal die plek aanbeveel, vakansie gaan ook oor lekker slaap, en ons al 4 het vreeslik lekker geslaap. Goeie kwaliteit beddens en beddegoed. Die woonstel is ten volle toegerus, met 'n behoorlike haardroër. Die woonstel het see uitsig as jy op die balkon sit en koffie drink en kan die golwe hoor. Jy kan Tafelberg sien as jy van die woonstel af na die swembad toe loop. Die kompleks is veilig met baie aktiwiteite om te doen. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Unbelievable. Excellent! Going to book next year for my wife's 60th birthday in March 2025 for Langebaan, West Coast weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was heerlik, ons sal graag weer daar bly. Ons het heerlik gebly, Big Bay is presies op die regte plek om die gebied te verken, en die woonstel is baie gerieflik en reg oorkant die see met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfect stay. The place is very nice and clean, and it's very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukhanyiso V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Enjoyable. Our stay was very pleasant. The place was more than what we expected. We really enjoyed our stay and we hope to come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borned-straat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMGJkNmVhLTJiZGMtNDE0OS1iNzdjLTMxODE4ZTM2NjM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 Borned Street Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.78308979672 18.45466688214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang