Big Bay Beach Club
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Tropez 14, Eenheid 14 Big Bay Beach Club, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Bay Beach Club bied verblyf in Bloubergstrand, Kaapstad. Hierdie eenheid is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat naby die strand en ander plaaslike geriewe wil wees.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, 'n putt-puttbaan en tennisbane. Hierdie woonstel is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mila Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- St. Tropez 14, Eenheid 14 Big Bay Beach Club, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Tropez 14, Eenheid 14 Big Bay Beach Club, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang