Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 184

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nico D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantastic. Baie lekker gebly, veilig en naby alles wat nodig is. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangenaam, positief en voldoende. Die verblyf was baie aangenaam. Netjies en skoon met alles wat ons sou nodig hê vir 'n naweek. Goeie ligging, rustig en naby aan winkels en restaurante. Sal dit vir seker aanbeveel. Goeie prys, baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Uitstaande kuiertjie. Was heerlik vir ons om by Big Bay Beach Club 184 te bly. Baie netjiese plek en veilig! Ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Perfect for a comfortable 4-day trip with all the conveniences. We enjoyed our second stay there. Lovely airy apartment with some views of the sea. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Worked well for father and daughter in 2 rooms. Very good. Spacious, airy, comfortable, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Bekostigbare verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies, en presies soos dit op die webwerf verskyn. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonica M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustag, vrede en kalmte. Ons het baie lekker daar gebly. Rustag, skoon en netjies. Dit voldoen aan alle verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ek wou rustig wees en ontspan en die plek was net wat ek nodig gehad het. Ek het baie lekker gebly, die plek was netjies en baie gerieflik. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

The apartment was bad. Not recommended. Big Bay Beach Club as a place to go is great. Apartment 184 is not good. It needs fumigation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a88915c24f388ba848225105c009387a1b7a532553573a648139527cbd7335dd21c74b9fab031c72828e88e045bd3924ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Otto Du Plessis Road Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786413287636 18.456150966137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang