Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 184

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Big Bay Beach Club 184 is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad, en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 kinders, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook WiFi.

Die woonstel het 'n ingeboude braai waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en tennis- en putt-putt-baan. Bring asb jou eie sporttoerusting.

Let dat geen vure tans in die ingeboude braai aangesteek mag word nie. Alle gaste moet by die swembad braai.

Bloubergstrand is die vakansieplek waar gaste kan sonbaai, hul tone in die sand druk, of 'n skemerkelkie by een van die gewilde seefront-restaurante in die area kan geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voetslaan, voëlkyk en branderplank- en fietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danel E
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, positief en voldoende. Die verblyf was baie aangenaam. Netjies en skoon met alles wat ons sou nodig hê vir 'n naweek. Goeie ligging, rustig...
Sien meer
Apr 2024
Yvonne T
Gesin met tieners
5.0
Uitstaande kuiertjie. Was heerlik vir ons om by Big Bay Beach Club 184 te bly. Baie netjiese plek en veilig! Ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie...
Sien meer
Mrt 2024
Christine C
Besigheidsreis
5.0
Perfect for a comfortable 4-day trip with all the conveniences. We enjoyed our second stay there. Lovely airy apartment with some views...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Christine C
Besigheidsreis
5.0
Worked well for father and daughter in 2 rooms. Very good. Spacious, airy, comfortable, safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Yolande S
Gesin met klein kinders
5.0
Bekostigbare verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies, en presies soos dit op die webwerf verskyn. Goeie waarde vir geld.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Beach Club 184 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a88915c24f388ba848225105c009387a1b7a532553573a648139527cbd7335dd21c74b9fab031c72828e88e045bd3924ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Otto Du Plessis Road Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786413287636 18.456150966137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang