Big Bay Beach Club 184
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Bay Beach Club 184 is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad, geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, paartjies of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders, 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Die woonstel beskik oor 'n ingeboude braai waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, tennis- en mini-gholfbaan. Bring asseblief jou eie sporttoerusting saam.
Let daarop dat geen vure tans in die ingeboude braai toegelaat word nie. Alle gaste moet by die swembad braai.
Bloubergstrand is die vakansiemiddelpunt waar gaste kan sonbaai, hul tone in die witgekalkte sand kan grawe, of 'n skemerkelkie by een van vele gewilde seefrontrestaurante in die omgewing kan teug. Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, voëlkyk, branderplankry en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club 184 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang