Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatralaan 933, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Big Bay Beach Club 22 is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat in die veilige Big Bay Beach Club geleë is en is 'n ideale plek vir 'n wegbreek van die stad af, want dit spog met pragtige uitsigte oor Tafelberg.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 3-sitplek-ontbyttoonbank. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die oord het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelgrond, putt-putt en 'n tennisbaan. Big Bay bied van die beste branderplankry-strande sowel as eetplekke by die see, buitelugaktiwiteite en winkelsentrums.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 723

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sumatralaan 933, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Beach Club 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatralaan 933, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a9e9e6626f4c4d02c25eec9f3e68c087c01bc9053e9498a224ffb613b52d7ce05552b66ee7391460167791af1a81b87de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 933 Sumatra Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783333 18.454306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang