Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 37

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Javalaan, Big Bay Beach Club 37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Big Bay Beach Club 37 is ’n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, ’n voorstad wat met ’n pragtige uitsig op Tafelberg spog. Dis die ideale plek vir dié wat Kaapstad en omgewing wil verken. Die goue strand is heerlik vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, en daar is ook ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies, en uiteet in die omtrek. Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n enkelbed met ’n uittrekenkelbed onder. Die badkamer het ’n bad en stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die sitarea lei na ’n sonkamer met ’n tafel wat sitplek vir 4 het, en die sonkamer lei dan na ’n balkon met see- en berguitsigte, 2 sonstoele, 2 geweefde leunstoele, 'n geweefde bank met sitplek vir 2 en ingeboude braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Javalaan, Big Bay Beach Club 37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Beach Club 37 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Javalaan, Big Bay Beach Club 37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ea8530195c02d3602e19e68942c04799896c69b44254cc24e00ec8942c6ea73a1b80b9d62d9064803818b7be96667b868f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Java Avenue 37 Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7830709 18.4547142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang