Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Java-laan, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Big Bay Beach Club Apartment bied selfsorgverblyf in die bekende Big Bay Beach Club in Bloubergstrand, Kaapstad en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek by die strand wil hê.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 aparte slaapkamers asook 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n knus balkon met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai. Gaste kan die oord se doendinge op die perseel geniet, soos 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n putt-putt-baan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hanna S
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly, net die beddens was baie ongemaklik, my rug was gedaan. Ander baie heerlik. Baie dankie. Die gasheer was al te oulik en he...
Sien meer
Apr 2024
Angus G
Gesin met tieners
5.0
Peaceful! Great! It was peaceful and no disturbance. Fun for the kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Lerina M
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker. Baie netjiese en gerieflike plekkie. Gerieflik geleë. Veilige parkering vir motor. Dalkies meer aandag gee aan hoofslaapkamer se bed. Mat...
Sien meer
Des 2023
Randi A
Saam met vriende
4.6
Good. It was very nice, the pool was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Emlyn Mark H
Gesin met klein kinders
4.4
Fantastic stay. Great place is with a great location. Great experience enjoying this location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Java-laan, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Beach Club Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Java-laan, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adb65968e09dd8ebf4fdda1e028343922c5c68748965077ae18985a4245ca7fdbee4aaeb8f6fe1bff92cd90efe8a20ccf50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Java Avenue Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783623540625 18.454339975463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang