Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Homestay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Cruz-singel 26, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Big Bay Homestay is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in La Paloma in Big Bay, Kaapstad. Hierdie 2-slaapkamer-eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is oopplan en albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV en hulle deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-slaapkamer het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met 2 stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad. Hierdie eiendom is naby Melkbosstrand, Blaauwberg Natuurreservaat en plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Big Bay Homestay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Santa Cruz-singel 26, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Homestay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Cruz-singel 26, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7d676feaaaad8f956c7589cbc8864e26cbdad476b0eb19b5700c6d81ff9c97df4637a58f0a4478e91789b966edd57a2ca3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 26 Santa Cruz Crescent La Paloma 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7806595 18.4543554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang