Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Blue Breaks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macleanstraat 106, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Big Blue Breaks is 'n lieflike gastehuis in Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse kus en is 50 km vanaf Durban geleë. Hierdie eiendom het sonkrag om kragonderbrekings soos beurtkrag te ondersteun.

Die verblyf wat aangebied word, sluit 'n gesinseenheid sowel as 'n eenheid met slaapplek vir 2 in. Die gesinseenheid beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, asook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders onder die ouderdom van 12. Die eenheid met slaapplek vir 2 het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed. Albei eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder het elke eenheid 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksie- of gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gemeenskaplike swembad, 'n TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is ideaal geleë om die rustige skoonheid van die Suidkus te geniet met die berugte Aliwal Shoal wat manjifieke riwwe vir skubaduik en veral haaiduik op ons drumpel bied. Nabygeleë besienswaardighede sluit ook watersport, gholf en swemstrande in Scottburgh en Pennington in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Macleanstraat 106, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macleanstraat 106, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8491e2dcb4431baa22230b1a91662a1d24d875c9d11a3887d1a18b4cd53d572f1d3cff9c31e3e0147186e63688c37b3af82d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 106 Maclean Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.2063282 30.7877228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang