Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Blue Ocean Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Des 2024 tot 26 Des 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-rylaan 5B, Ballito, KwaZulu-Natal, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Big Blue Ocean Villa is 'n unieke seefronthuis in Ballito en bied luukse, ruim en gerieflike verblyf stapafstand vanaf Willard's Beach. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende en bied 'n ontspannende vakansie-wegbreek.

Hierdie luukse huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplekl aan 8 volwassenes en 1 baba. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers met storte. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is lei na die leef- en eetarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die tweede sitarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die huis maak oop op 'n balkon met meubels en 'n stoep met sitplek en 'n swembad oop. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • Sable-rylaan 5B, Ballito, KwaZulu-Natal, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Breë ingangsdeur
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-rylaan 5B, Ballito, KwaZulu-Natal, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38a3b0ea95b8b0d495ca4091fa3c575af1b3de0ea4694c1eb9140a4ab3f4044e0faab0c1635dc318c00fedc4e4e9a6629c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9) 5B Sable Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5296461 31.2216836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang