Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Cob Chalets

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Debbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Mense is baie vriendelik, veilig daar en rustig. Daar kan dalk net apteek wees al hou hulle net basiese dinge. Plaasboer wat sy vleis vries en verkoop. Ons moes Heidelberg toe ry vir apteek en vleis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarrett R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2023

Excellent value for money, you get more than you pay for. Stayed for four nights and it was absolutely wonderful. Had I known I would have enjoyed it so much, I would have booked at least a week, lol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Heerlik gerus. Ons het baie lekker gekuier in Big Cob Chalets. Die kamers, kombuis en badkamer is lekker ruim. Dit is effens donker maar ons gasvrou het gesorg vir ekstra ligte, asook voorsiening gemaak vir loadshedding. Die WiFi en DStv is 'n lekker bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gregory H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Good rest and practical accommodation. Enjoyed the stay. Everything required for comfortable cooking and living available. DSTV and WiFi included. Beds comfortable. Linen and extra blankets available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janet
Big Cob Chalets
Thank you, Gregory. You are more than welcome to visit us again at our beautiful and cosy chalets.

Marjory P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

We enjoyed our stay, thank you so much. All the equipment were available, there was no need to bring anything from home. We will definitely visit Big Cob Chalets again in the near future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janet
Big Cob Chalets
Baie dankie vir u resensie, dit word waardeer.

Annie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2023

Lieflike weer en visvang. Die eienaar was moeilik omdat ek die balans van die bespreking na die webtuiste oorbetaal het. Sy beweer dat ons een van haar lelike beige handdoeke ingepakhet, elke bed het sy een of 2 handdoeke gehad. My dogter het hare in 'n kas gesit en nie eers gebruik nie. Sy wil hê ek moet die handdoek vind en terugstuur of R400 betaal vir 'n ding wat seker minder as R200 kos by MRP en wat ons nie geneem het nie. Ek het gaan glase koop vir ons gebruik want daar was net 3 in die kombuiskas. Net voor ons ry, het ons ekstra glase in 'n kas in die sitkamer gekry, geen instruksies waar om dit te vind nie. Net 1 badkamer sonder 'n aparte toilet in 'n huis waar 5 of 6 mens kan oornag is uiters ongerieflik. Green diefwering/ veiligheidshekke nie. Baie beter ander verblyf in Witsand met vriendeliker landlords. Amper vergeet, sy was woedend oor ons nie die laaste oggend se skottelgoed gewas het nie en oor ons nie beddensopgemaak het nie. Surely diens hulle die plek en was beddegoed en maak skoon. Dit laat my wonder of ons op ander mense se ou linne geslaap het.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Janet
Big Cob Chalets
Alles wat u hier skryf is nie waar nie, u het mos self die plekkie bespreek soos dit beskryf word op die besprekingsplatform. As 'n persoon in 'n selfsorg plek bly is dit darem seker nie die eienaar se plig om elke kas vir u te beskryf waar en wat is nie, en 'n mens los 'n spoor om weer te kom bly en nie te verwag dat ander persone u manier van leef moet opruim nie. Ander gaste het nog net met lof van ons chalets gepraat.

Deon S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2021

The accommodation was clean, neat and all the basics were provided. If you are travelling on a budget and you don't want a sea view, then Big Cob is perfect. Janet Uys (the owner) kept me informed all the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Effens ver vanaf die see en teen die hoofstraat. Werklik baie goed ingerig, ruim, baie gerieflik en baie rustig en privaat. Ons het lekker gebraai met alles wat nodig is vir braai en potjiekos. Dit is 'n baie goeie plek vir hengelaars wat dit as 'n basis wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2021

Ons het lekker gekuier, plek is kleinerig maar netjies. Indien prys reg is kan mens maklik weer daarheen gaan. Die groot bome skep 'n fantastiese atmosfeer en gee baie privaatheid. Die stoep/braaiplek is egter nie voldoende vir meer as seker 3 mense nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthony F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2021

Baie rustig en veilig. Janet het na ons aankoms daar aangedoen. Baie vriendelik en verseker dat ons haar kan kontak as daar enige navrae was. Huis is baie gerieflik en netjies en meublement in baie goeie toestand. Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janet
Big Cob Chalets
Ons sal altyd ons beste probeer om dit vir u gerieflik te maak. Baie dankie en dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 105, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8e6bf610e1f78a1cd925eea176f28f31f2da1c45f354a617f5ac8e2f05835cd31579d30969ec87f2379b1efc4c8449ce21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 105 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.393826439008 20.834354016117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang