Big Cob Chalets
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 105, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Big Cob Chalet bied 2 volledige toegeruste selfsorg-chalets in Witsand, ’n rustige kusdorpie langs die N2 aan die Kaapse Suidkus. Die Breederivier vloei by Witsand in die Indiese Oseaan in, wat beteken dat hierdie dorpie met ’n riviermonding spog. Die riviermonding is ideaal is vir swem, windplankry, rots- en branderplankhengel, diepsee-hengel, snorkel en spiesvisvang.
Albei selfsorg-chalets beskik oor 3 slaapkamers wat elk 2 driekwartbeddens het, 1 volledige badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n oopplan-leefarea, onderdak braaigeriewe, wasgoedgeriewe en 'n dubbelmotorafdak. 'n Volledige DStv-pakket, gratis WiFi, beddegoed, handdoeke en skoonmaakmiddels (vir die begin van die verblyf) word voorsien.
Die chalets is sowat 1 km van die strand en rivier af en het ’n sonnige, noordelike uitsig op die Langeberge.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in Anchorage Beach Restaurant, River Breeze en Pili Pili Restaurant & Bar. Heidelberg se gholfbaan is net 35 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofstraat 105, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Cob Chalets het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 105, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang