Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Fish Seaside Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tian O
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Besonders lekker geslaap en baie lekker gebly. Ons het ons kuier baie geniet. Die cottage is net 'n klipgooi van 'n baie lekker strand en ons het alles wat ons nodig gehad en meer in die cottage gevind. Ons sal dit weer doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JAN
Big Fish Seaside Cottage
Thank you so much Tiaan, You must have a super year. My best, Jan

Melinda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Wonderful. Lovely and spacious. Perfect for a group holiday. Private rooms, well equipped. Beautiful view and garden. Amazing braai entertainment area even for when it rains. Lovely lady who assists with cleaning (on request).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JAN
Big Fish Seaside Cottage
More Melinda, dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Julle het die huis so skoon gelos en julle was my beste gaste ooit. Baie dankie weereens vir die ondersteuning. Groete, Jan Griesel Big Fish Seaside Cottage

Riaan B
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Die cottage het al ons verwagtinge oortref en was uitstekend! Die cottage was die bes-toegeruste vakansiehuis met al die denkbare geriewe en die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JAN
Big Fish Seaside Cottage
More Riaan, Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hé, Julle het die huis so skoon gelos en julle was my beste gaste ooit. Baie dankie weereens vir die ondersteuning, Groete Jan Griesel Big Fish Seaside Cottage

Elsabe J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Ons het heerlik gebly. Sal beslis die plek aanbeveel. 'n Heerlike huis weg van die huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JAN
Big Fish Seaside Cottage
Baie dankie Elsabe, Julle is altyd baie welkom, Groete Jan

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Safe area and house set-up is awesome. Very safe area and the house set is really good, everything was is order, clean with water back-up system. Big Fish Seaside Cottage will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JAN
Big Fish Seaside Cottage
Thank you so much for the review, you are most welcome to return for a visit and thank you for keeping the house so very neat and clean.

Darryl G
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

The place is awesome. Stay was awesome, place very neat, up to mark, no single fault, value for money. Hats off to the owner. I will definitely go back next year. The cottage is very comfortable. Was up to date. Had everything, nothing was short. Safe very neat and peaceful. I will definitely recommend the place to my family and friends. Worth every single cent. Thank you Jan for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JAN
Big Fish Seaside Cottage
I am so glad that you had a great stay at Big Fish Seaside Cottage. You were the perfect guest and left the place very neat. Thank you once again and you are most welcome to return in the future.

Ferdie M
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Brilliant experience, personal attention by owner. As a group of business people the facility was ideal, even to entertain a real King for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
JAN
Big Fish Seaside Cottage
Thank you so much for the review, you are most welcome to return for a visit and thank you for keeping the house so very neat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardiff-laan 847, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd38e8551eb7df70817d0f5095d94d700b6e30ba6b42c01f4af3f54e8f8639e5215bcc64a674566a5a7487c7e7bacad4a7781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 847 Cardiff Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.027193281043 30.237054328172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang